Page 1 of 2

Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Mon Feb 09, 2015 7:33 pm
by 4x4BEES
Hi guys.

Dion Du Plessis of the Facebook page wants to know how much interest there is
for a Hilux day in the dunes?

His actual post is this.

"Put your names down. So we can see if its worth the outing.
Place. ATLANTIS DUNES.
Date. 22 Feb (Sunday)
All it is, we get together and enjoy a day in the dunes. Skottlebraai, braai or just snacks.
Just a family lekker family day!"

Lets see if we can make a special (as always) day.

1. 4x4BEES(and YES, I will be there, got permision from SWAMBO already :lmao: )

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Mon Feb 09, 2015 10:44 pm
by X-Dors
4x4BEES wrote:Hi guys.

Dion Du Plessis of the Facebook page wants to know how much interest there is
for a Hilux day in the dunes?

His actual post is this.

"Put your names down. So we can see if its worth the outing.
Place. ATLANTIS DUNES.
Date. 22 Feb (Sunday)
All it is, we get together and enjoy a day in the dunes. Skottlebraai, braai or just snacks.
Just a family lekker family day!"

Lets see if we can make a special (as always) day.

1. 4x4BEES(and YES, I will be there, got permision from SWAMBO already :lmao: )
2. X-Dors ,Baie-Dors en Altyd-Dors sal dit ook geniet :drinks: :heat: :drinks:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 10, 2015 9:39 am
by X-Dors
X-Dors wrote:
4x4BEES wrote:Hi guys.

Dion Du Plessis of the Facebook page wants to know how much interest there is
for a Hilux day in the dunes?

His actual post is this.

"Put your names down. So we can see if its worth the outing.
Place. ATLANTIS DUNES.
Date. 22 Feb (Sunday)
All it is, we get together and enjoy a day in the dunes. Skottlebraai, braai or just snacks.
Just a family lekker family day!"

Lets see if we can make a special (as always) day.
:subscribed: :excited: :tease: wie kom nog saam :boss: :beg: :siffler:
1. 4x4BEES(and YES, I will be there, got permision from SWAMBO already :lmao: )
2. X-Dors ,Baie-Dors en Altyd-Dors sal dit ook geniet :drinks: :heat: :drinks:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 10, 2015 2:22 pm
by TheToy
Kom manne! Ek sien die GP ouens het nou ook besluit vir n dag uit.
Kom ons gaan geniet n daggie uit en hou n lekker tydjie daar. Net n lekker dag uit met die Toys en hou so braaitjie en geselsie!

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 10, 2015 6:32 pm
by mossie89
Eks in want ek het laas uitgemis so 2 weke terug met n tegniese probleempie, n skouer operasie :tease:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 10, 2015 9:48 pm
by Johan Engelbrecht
Sal ook graag saamry!!
Hoe laat?
waar ontmoet ons?
moet ons individuele permitte kry?
Sorry, eks 'n onnie, moet die detail weet!?

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 10, 2015 10:48 pm
by TheToy
Johan Engelbrecht wrote:Sal ook graag saamry!!
Hoe laat?
waar ontmoet ons?
moet ons individuele permitte kry?
Sorry, eks 'n onnie, moet die detail weet!?
Ons moet maar sien hoeveel belangstelling daar is?
Sover is die lys nou nie dat dit lyk of die Kaapse manne in so iets belang stel nie.
So uit die duim gesuig meskien so 6 voertuie?

Sal by die naweek n lys van name opsit en sien wat almal se.
Voorlopige datum is die 22ste van die maand.
Kan seker so by 9uur by die eerste hek bymekaar kom.
Permitte kan ons bespreek?
Ons kyk maar wat gebeur. :subscribed:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 11:00 am
by Hilux 1
as ek my voertuig uitgesort het en my finansies nog instaat is kan ek dit ook dalk maak. :lol: :lol: :lol:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 1:15 pm
by Tenk
Sit my naam ook voorlopig op die lys, ek moet my rims en tyres uitsort die bumper moet af maar gaan paar weke wag omdat die ou wat myne gaan bou nou bietjie besig is. Die 10js druk my tuperware, gaan solank kyk vir ander tyres op die 8js. Als dit in ag geneem sit maar my naam op :celebrate:. Hoelaat beplan julle om bymekaar te kom?

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 1:18 pm
by 4x4BEES
TheToy wrote:
Johan Engelbrecht wrote:Sal ook graag saamry!!
Hoe laat?
waar ontmoet ons?
moet ons individuele permitte kry?
Sorry, eks 'n onnie, moet die detail weet!?
Ons moet maar sien hoeveel belangstelling daar is?
Sover is die lys nou nie dat dit lyk of die Kaapse manne in so iets belang stel nie.
So uit die duim gesuig meskien so 6 voertuie?

Sal by die naweek n lys van name opsit en sien wat almal se.
Voorlopige datum is die 22ste van die maand.
Kan seker so by 9uur by die eerste hek bymekaar kom.
Permitte kan ons bespreek?
Ons kyk maar wat gebeur. :subscribed:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 1:21 pm
by Huismoeles
Sou graag wou saam :cry:

Maar moet gaan vis vang daai naweek :celebrate:

( Het voor die kansel belowe om vir my vrou te sorg
Nou moet mens maar vis vang en jag vir kos op tafel)
Lol

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 1:22 pm
by Tenk
Ek sal dit eers later kan maak so 10:30, of as julle dit vir die Saterdag wil oorweeg is dit nie n probleem nie.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 1:27 pm
by 4x4BEES
Huismoeles wrote:Sou graag wou saam :cry:

Maar moet gaan vis vang daai naweek :celebrate:

( Het voor die kansel belowe om vir my vrou te sorg
Nou moet mens maar vis vang en jag vir kos op tafel)
Lol
Ek voel vir jou, hoop jy kry sooibrand :twisted: :twisted:

































Geniet dit maar :thumbup: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 1:30 pm
by 4x4BEES
Ek is ook game vir Saterdag, so dit maak nie n verskil aan my nie.

Andersins is 10:30 op Sondag ook nie te sleg nie.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 1:47 pm
by Tenk
Kwaai ons kyk wat se almal. Waar is al die Toys... :dance1:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 2:36 pm
by Rooikappie
Ek sal graag saamgaan Sondag, maar werk nog Saterdag NAG, dan kan ek dit dalk later maak.

Sal bes probeer om vroeg wakker te word.

Enige iets om GTG by te woon.

^

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 8:03 pm
by Fire & Ice
Ek en vrou is ook in. Wil slag 4l weer benut

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 9:15 pm
by X-Dors
Rooikappie wrote:Ek sal graag saamgaan Sondag, maar werk nog Saterdag NAG, dan kan ek dit dalk later maak.

Sal bes probeer om vroeg wakker te word.

Enige iets om GTG by te woon.

^
Ek werk ook saterdag dag so Sondag pas my ook .

Kevin gaan ons die lys begin ek dink ons is al n redelike span .Dan moet iemand net vir ons die permitte gaan koop in komende week .

1. 4x4 bees
2. X-Dors
3. Mossie 89
4. Tenk
5. Rooikappie
6. Fire & Ice
7.The Toy
8.Johan Engelbrecht

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 9:30 pm
by 4x4BEES
Nou groei die groep lekker :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 9:54 pm
by Huismoeles
As jul so aangaan gaan dit n lekker groep wees.

Ek kom sommer saterdag aand terug en join jul :lol:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 11:17 pm
by 4x4BEES
Moenie spot nie Dirk, anders gaan ons jou daar verwag :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 11, 2015 11:20 pm
by 4x4BEES
X-Dors wrote:
Rooikappie wrote:Ek sal graag saamgaan Sondag, maar werk nog Saterdag NAG, dan kan ek dit dalk later maak.

Sal bes probeer om vroeg wakker te word.

Enige iets om GTG by te woon.

^
Ek werk ook saterdag dag so Sondag pas my ook .

Kevin gaan ons die lys begin ek dink ons is al n redelike span .Dan moet iemand net vir ons die permitte gaan koop in komende week .

1. 4x4 bees
2. X-Dors
3. Mossie 89
4. Tenk
5. Rooikappie
6. Fire & Ice
7.The Toy
8.Johan Engelbrecht
Moontlik kan oom Thys uithelp daar??
As ons mooi vra :beg:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Sun Feb 15, 2015 1:32 pm
by Tenk
Kan die lys nie nog groei nie, Hoppy jy ken mos die duine...

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 17, 2015 3:35 pm
by X-Dors
4x4BEES wrote:
X-Dors wrote:
Rooikappie wrote:Ek sal graag saamgaan Sondag, maar werk nog Saterdag NAG, dan kan ek dit dalk later maak.

Sal bes probeer om vroeg wakker te word.

Enige iets om GTG by te woon.

^
Ek werk ook saterdag dag so Sondag pas my ook .

Kevin gaan ons die lys begin ek dink ons is al n redelike span .Dan moet iemand net vir ons die permitte gaan koop in komende week .

1. 4x4 bees
2. X-Dors
3. Mossie 89
4. Tenk
5. Rooikappie
6. Fire & Ice
7.The Toy
8.Johan Engelbrecht
Moontlik kan oom Thys uithelp daar??
As ons mooi vra :beg:
So ????? Is daar een van julle naby aand die stad wat vir ons permitte kan gaan koop ???? :beg: :beg: :beg:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 17, 2015 7:09 pm
by mossie89
Mossie met 1 ekstra bakkie maw mossie + gas.
Hoe werk die permit storie?

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 17, 2015 8:07 pm
by 4x4BEES
Oom Thys reel gewoonlik ons die permitte, maar nie hy of Hoppy gaan die naweek nie.
As ons mooi vra kan oom Thys ons dalk uithelp?? :beg: :beg:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 17, 2015 9:05 pm
by Tenk
Lyk my ek sal Vrydag oggend kan afknyp. Moet net more hoor wat moet ek alles van julle kry vir die permitte. As ons alles en almal dan kan finaliseer by Donderdag, dan kan ek Vrydag gou deur ry, dan betaal julle my by Atlantis. Ek sal eers dan Sondag 10:30 daar kan wees, as dit reg is met almal?

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Tue Feb 17, 2015 9:36 pm
by 4x4BEES
Dit sal baie nice wees, dankie Pierre.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 9:52 am
by Tenk
Ok het met Chantalle gepraat wat met permitte werk. Julle sal my so gou as moontlik julle voertuie se registrasie nrs (plaat nr) moet pm ,want sy wil dit more voor 1uur he om te verwerk, sodat ek dit Vrydag kan afhaal. Koste is R132 per voertuig.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 11:36 am
by Hilux 1
ek sal maar moet skip, my voertuig noggie reg nie. gaan eers die 24ste reg wees. what a pity :cry:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 1:16 pm
by Huismoeles
Gemengde gevoeling :razz: :razz:

Wind waai so see deur mekaar kan nie Gaan vis vang nie :cry: :cry:


So ek kan sondag saam gaan :yahoo: :yahoo:

Kan ook help met permitte as moet

Anders neem ons vir pierre op sy aan bot

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 1:38 pm
by Rooikappie
Ek gaan dit moet mis hierdie keer.
Sien nie kans om 10h30 al daar te wees na nag se werk nie.

Geniet dit.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 8:04 pm
by Tenk
Dirk ek het alles kla gereel, wag net vir n pm van julle voertuig se regestrasie nr(plaat nr) na my inbox vir die volgende persone: 4x4 bees(jou boodskap wys nie jou reg nr nie)
Dirk/huismoles
The Toy
Johan Engelbreght
En wie nog wil saam. Ek moet more voor 13h00 uur dit vir die vrou wat met die permitte werk mail.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 8:23 pm
by 4x4BEES
CF 55236

Hoop jy kry dit nou.
My internet neuk rond vanaand :blushing:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 8:41 pm
by Johan Engelbrecht
Dankie Tenk, bang my PM het nie deurgegaan nie
Johan Engelbrecht CA 509 017

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 8:44 pm
by Johan Engelbrecht
Tenk, dankie vir die moeite
Johan Engelbecht CA 509 017

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 9:04 pm
by Tenk
Kwaai julle is skerp! Ek wag nog net vir Dirk en The Toy, en as enige iemand ons nog wil kom join. Ons gaan n lekker groep wees is alreeds agt voertuie plus 2 wat nog moet laat weet :subscribed: .

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 9:12 pm
by Huismoeles
Dirk. WTKYKJY- WP

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 9:13 pm
by X-Dors
Tenk wrote:Kwaai julle is skerp! Ek wag nog net vir Dirk en The Toy, en as enige iemand ons nog wil kom join. Ons gaan n lekker groep wees is alreeds agt voertuie plus 2 wat nog moet laat weet :subscribed: .
Naand Pierre net seker maak of jy my pm ontvang het :?:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 10:02 pm
by Tenk
Hier is almal sin wat ek het tot dusver ontvang het.
Kobus
Mossie en nog n voertuig
Fire/ice
4x4 bees
Johan
Dirk
Jhonnie

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 10:06 pm
by Tenk
Kort nog net The Toy as iemand hom dalk sal laat weet, miskien weet hy nie van die reeling nie.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Wed Feb 18, 2015 11:12 pm
by 4x4BEES
Sy reg no is THE TOY-WP

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 9:28 am
by Tenk
Ok Kevin, maar gaan hy wel moet ek n permit vir hom kry?

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 6:03 pm
by 4x4BEES
Hy het dit begin organieseer op facebook en ook in die begin hier op die forum.

Weet ongelukkig nie of hy nog wil saamkom of nie :surrender:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 7:06 pm
by Tenk
Ek het vir Toy ook een uitgeneem (hoop hy kom), so almal wat op die lys is, is nou uitgesort. Gaan more oggend die permitte haal. :thumbup:. Ons sien mekaar dan by die hek om 10:30 Sondag. Ek vat gasbraai en pak wors of iets saam so kan elkeen maak as hulle wil dan maak ons n brunch erens. Sien uit daarna, weet ons gaan hope pret he! :twisted: :yahoo:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 7:58 pm
by 4x4BEES
Awesome, baie dankie vir die moeite :thumbup: :thumbup:

Sien self daarna uit. My seun kan nie wag om te gaan nie.

Ek het hom belowe ek sal hom leer bestuur in die duine (Hy is 8)

Ek wil gou by jou hoor, Pierre, Kan ek met jou reel om my permit
al more by jou te kry asb.

Ek wil graag al vroeg Sondag oggend daar wees.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 8:21 pm
by mossie89
Ek sal vir ons n lekker groot massa sak bring vir sak sleep, die kinders (en groot mense) geniet dit gate uit

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 8:34 pm
by Tenk
Ja ek gaan van Stad af reguit skiet Paarl toe, as ek terug kom sal ek jou bel, pm my net jou nr.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 8:43 pm
by Johan Engelbrecht
Tenk weet nie of jy gisteraand my PM gekry het nie
Johan Engelbrecht
CA 509 017

Veronderstel ons vertrek dan 10:30

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 8:58 pm
by Tenk
Johan :thumbup:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 11:56 pm
by Fire & Ice
Kevin. Ek sal saam met jou vroeer deur gaan
Sodat jy nie alleen daar is nie. So 9uur se kant by die hek?

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Thu Feb 19, 2015 11:57 pm
by Fire & Ice
Dankie Tank vir die moeite.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Fri Feb 20, 2015 6:25 am
by swartvark
Julle ouens moet dit geniet.
Ek kamp by Ouskip en gaan Saterdagoggend vir n vriend bietjie leer hoe om sy Cherokee op sand te ry by Atlantis.

Hy kon ongelukkig nie Sondag nie, anners het ons julle gejoin.

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Fri Feb 20, 2015 7:09 am
by 4x4BEES
@Andro - Dis doodreg so. kry jou 9uur daar by die hekke :yahoo: :yahoo:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Fri Feb 20, 2015 7:11 am
by 4x4BEES
@Tiaan - Lekker man. :thumbup: :thumbup:

Geniet die kamp die naweek en hoop om jou op n volgende geleendheid raak te loop :thumbup:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Fri Feb 20, 2015 7:19 am
by Fire & Ice
Kevin kan jy dan asb my permit ook kry by tank. Sal Sondag reg maak

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Fri Feb 20, 2015 7:37 am
by 4x4BEES
Doodreg so, geen probleem :thumbup:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Fri Feb 20, 2015 8:43 am
by X-Dors
4x4BEES wrote:Awesome, baie dankie vir die moeite :thumbup: :thumbup:

Sien self daarna uit. My seun kan nie wag om te gaan nie.

Ek het hom belowe ek sal hom leer bestuur in die duine (Hy is 8)

Ek wil gou by jou hoor, Pierre, Kan ek met jou reel om my permit
al more by jou te kry asb.

Ek wil graag al vroeg Sondag oggend daar wees.
kevin sal jy jou nr vir my stuur myne is 0827800530 dan kan ons bel om te hoor waar julle is

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:05 pm
by 4x4BEES
Maak so :thumbup:

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:08 pm
by Fire & Ice
Kobus jy het my nommer ook. Andro (Fire & Ice)