Page 1 of 1

Molatedi Dam

Posted: Mon Feb 09, 2015 12:19 pm
by Masekind
Was die naweek vis gevang by Molatedi dam, daar was baie met nette op groot skaal gevang en die vis is maar min. Het darm so paar gevang hier is pic's van die dam

Re: Molatedi Dam

Posted: Mon Feb 09, 2015 2:46 pm
by 4x4BEES
:drool: :drool:

Baie mooi daar :thumbup: :thumbup:

Re: Molatedi Dam

Posted: Mon Feb 09, 2015 2:47 pm
by Haboob
Baie Mooi. Dankie dat jy dit saam met ons deel...

Re: Molatedi Dam

Posted: Mon Feb 09, 2015 6:09 pm
by jacques kotze
Waar is die dam gelee?

Re: Molatedi Dam

Posted: Mon Feb 09, 2015 11:17 pm
by cyborg
Wow, some really nice pics.

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 7:08 am
by Masekind
jacques kotze wrote:Waar is die dam gelee?
Hy is net langs Madikwe tussen Zeerust en Dwaalboom
2015-02-10_070602.png

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 9:13 am
by WayneSchalk
Nee daar is niks vis nie.

Ook niks vis in al die ander damme wat ek by was :wth:

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 9:16 am
by Masekind
Het darm so 19 papierbekke en 4 karps gevang en so amper n :drinks: gevang want die vis is maar stil :laugh2:

Daar was een ou saam wat ook noks gevang het nie maar het net n sinker op sy lyn gesit :twisted:

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 9:31 am
by WayneSchalk
Masekind wrote:Het darm so 19 papierbekke en 4 karps gevang en so amper n :drinks: gevang want die vis is maar stil :laugh2:

Daar was een ou saam wat ook noks gevang het nie maar het net n sinker op sy lyn gesit :twisted:

HAHAHAHA :lol:

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 10:30 am
by Stef
Janee window putty oppi hoek werk net so goed as visse pla

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 10:37 am
by Masekind
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Dit is die eerste

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 11:56 am
by rechardt
Molatedi het in die ou dae doe grootse blou kurper gehad..what a pity..dit iw a mooi dam.

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 12:36 pm
by Hangover
Baie damme het baie mooi vis in die ou dae gehad... Als word op gefok deur een of ander oor benutting...

Re: Molatedi Dam

Posted: Tue Feb 10, 2015 2:43 pm
by Masekind
Ja daar was n vissery of so iets en hulle het met nette alles op ge!!!!! het oor n uur op die dam met n kanoo gesit en kurper soek maar niks gekry net amper sonsteek