Page 1 of 1

INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 3:50 pm
by Fanie Botha
Dagse
Wil net gou bietjie raad en inligting kry.Ek is op soek na n snorkel vir my 1989 SFA.Die 4x4 Direct wat op die blad adverteer is,kan ek maar my geldjies oorbetaal en hoop ek kry dit of verdwyn die manne.Wil niemand beledig of in die gesig vat nie,maar ek maar skrikkerig vir die internet betalings.Het een van julle dalk al bestel van die spesifieke maatskappy af?
En natuurlik gaan die poskantoor alles in die wiele ry.
Enige raad?

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 3:58 pm
by Mr_B
Hey Fanie 4x4 Direct are totally legit. The owner and staff are members of the forum. Don't think they've ever had a complaint on the forum and many forum member have done business with them!

Just make sure you get someone qualified to fit the snorkel. When cutting holes your prized bakkie's fenders, a botched snorkel job can get really ugly!

Mr B

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 3:58 pm
by ThysdJ
Fanie, dis reg om bekommerd en versigtig te wees oor sulke goed. Maar, ons eie 4x4Direct kan jy maar vertrou... En oor die poskantoor hoef jy nie te worry nie, hulle koerier jou snorkel vir jou enige plek in die land.. :thumbup: :thumbup:

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 4:00 pm
by Mr_B
Fanie Botha wrote: En natuurlik gaan die poskantoor alles in die wiele ry.
Enige raad?
Oom Pieter or Georgie can probably arrange door to door couriering if you willing to pay for it. Then maybe it'll get to you before Kerfees so your bakkie can get a XMAS prezzy too! :thumbup:

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 4:02 pm
by Mud Dog
Just top reassure you and verify whats already been said ..... You will get nothing but the best online purchase experience of your life. Not only are they very professional and provide an unrivalled prompt service, but Pieter who owns 4x4 Direct, also owns this forum.

So, .... as safe as houses! ;-)

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 4:12 pm
by Fanie Botha
Dankie almal!!
SORRY PIETER!! :o: Wou nie op tone trap,maar net seker gemaak. :smile: Maar nou kan ek voortgaan met n geruste hart.Eie kersgeskenk. :dance1:
Dankie weereens.

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 4:16 pm
by Mr_B
Pieter, how much commission do we get for this?? Hehe!

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 4:32 pm
by 4x4BEES
Die snorkel lyk ook goed op die SFA.

Dit se nou nie HILUX op die snorkel self nie, maar as jy nie
kan sien dis n Hilux nie, dan moet jy nie n bakkie ry nie :lmao: :lmao:

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 4:56 pm
by Umpalumpa
Kom ons wees nou net almal eerlik....
4x4Direct is nie so goed nie!!!
Hulle maak jou beursie leeg en leer jou om baie verskonings uit te dink om vir SWAMBO te verduidelik!!!
Ek hou niks van hulle puik diens nie!! :mocking: :mocking:

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 6:45 pm
by ChrisF
Umpalumpa wrote:Kom ons wees nou net almal eerlik....
4x4Direct is nie so goed nie!!!
Hulle maak jou beursie leeg en leer jou om baie verskonings uit te dink om vir SWAMBO te verduidelik!!!
Ek hou niks van hulle puik diens nie!! :mocking: :mocking:
uiteindelik n EERLIKE opinie. :cooldude: :lmao:


Fanie ek het die IRON MAN snorkel op (gekoop weke voor Pieter begin het om snorkels te versprei)

PRESIES deiselfde item !! presies dieselfde injection mould merke op sekere plekke ....




en JA, baie gevaarlike plek !! Heeltemaal te veel LEKKER goed !



kyk bietjie na hul nuwe LED ligte :
- WIT
- EN GEEL - JA, die een fitting gee vir jou wit lig, EN n geel lig !
- EN dan sommer n ingeboude skakelaar !!


beste pryse op solar panele



vanmiddag half ses daar uit met n mooi klompie goed !! Projek om n nuwe 4x4 uit te kit - en ons koop omtrent 80% van die items in EEN WINKEL :) :)

Re: INTERNET BETALING

Posted: Thu Dec 11, 2014 8:32 pm
by mcw
Het self al n hele paar bestellings geplaas by 4x4Direct ,nog net goeie vining diens ontvang


Martin

Re: INTERNET BETALING

Posted: Fri Dec 12, 2014 7:26 am
by Masekind
Ek stem hulle gee altyd baie goeie dien :clap: :clap: :clap: :clap:

Re: INTERNET BETALING

Posted: Mon Dec 15, 2014 10:21 pm
by Fanie Botha
Dankie vir almal se raad.Voel nou baie gerus om voort te gaan.
Daar is nog baie werk wat ek aan die wa moet en wil doen.Alles in goeie tyd.
Dis net jammer dat n mens nie so geduldig wil wees nie!

Re: INTERNET BETALING

Posted: Tue Dec 16, 2014 5:05 pm
by GI Jane
Het my snorkel lank gelede, moontlik so 3 jaar gelede al by 4x4 direct gekoop. Absolut geen probleem met die kwaliteit of die diens nie...
IMG_5299 (Custom).JPG
(135.23 KiB) Downloaded 248 times

Re: INTERNET BETALING

Posted: Tue Dec 16, 2014 8:25 pm
by KOBUSL
Kom kuier in die Kaap Fanie, dan kan jy sien waar gaan jou (4x4) geld heen.
En die antwoord is diens diens diens. :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: INTERNET BETALING

Posted: Tue Dec 16, 2014 8:53 pm
by Family_Dog
Val, somehow you just look different sitting behind that steering wheel... :siffler: :siffler: :siffler:


-F_D

Re: INTERNET BETALING

Posted: Wed Dec 17, 2014 10:45 am
by GI Jane
Really Eric, like I'm just having a load of fun, or like I just belong there, love driving my Hilux.... was taken at one of our 4x4 days ie Outrekpad..... Had a friend who had never been on a 4x4 trail go with me that day.... she absolutely loved it. Always asks when we doing our next trail.. We just laughed so much because we had such a great day..

Re: INTERNET BETALING

Posted: Wed Dec 17, 2014 12:11 pm
by george
I will not trust those clowns as far as I can throw them :twisted: :twisted:

Re: INTERNET BETALING

Posted: Wed Dec 17, 2014 1:45 pm
by GI Jane
george wrote:I will not trust those clowns as far as I can throw them :twisted: :twisted:
Georgie hope you not talking about those girls in the hilux.... or for that matter those dudes at 4x4 Direct... :shock2: :shock2: :shock2: :slap: :slap: :slap:

Re: INTERNET BETALING

Posted: Wed Dec 17, 2014 5:35 pm
by ChrisF
GI Jane wrote:
george wrote:I will not trust those clowns as far as I can throw them :twisted: :twisted:
Georgie hope you not talking about those girls in the hilux.... or for that matter those dudes at 4x4 Direct... :shock2: :shock2: :shock2: :slap: :slap: :slap:
Val nou net hoe ver kan George homself gooi ? :laugh2: :lmao: :tease:


seker redelik ver as hy sy ander weergawe in die spieel rond gooi .... :mocking: