Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo d/c
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell

Ek wil graag n Subwoofer erens agter die sitplekke insit maar dit lyk of spasie te min is vir n gewone 10 of 12duim sub.
Gesien daars hierdie plug&play units te koop - sub met sy amp in n plat box maar weet nie of daai goed werk nie.
Enige iemand al n Dubbel Cab Vigo se Bass opgepomp ? :razz:

- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Dit werk,glo my!
My seun het dit in sy ou Corona...DOEF DOEF DOEF!!

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Eben praat met die manne by Car Audio Warehouse in Durbanweg, net onder die N1.
die ander "accoustic upgrade" kan jy by Johan Tires kry ..... lekker stelletjie muds ...DIT is hoe n 4x4 moet klink
die ander "accoustic upgrade" kan jy by Johan Tires kry ..... lekker stelletjie muds ...DIT is hoe n 4x4 moet klink
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Gaan so maak dankie Chris !
Ek het dan klaar muds op en geniet hulle musiek baie !!!
Ongelukkig kan my huidige klanksisteem nie met die muds kompeteer nie.
Piet ek soek nie doef doef doef nie ........
Ek soek woensdag woensdag woensdag !!!

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Maak n draai by my, jy kry slimline of "bakkie subs" wat spesiaal vir daai job gemaak word
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Stan_
- High Range 4WD
- Posts: 45
- Joined: Tue May 17, 2011 10:41 pm
- Town: JHB
- Vehicle: 3.0 D4d
- Real Name: Stan
- Club VHF Licence: T35
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
I have a 8" behind rah back seat, together with the upgraded front speakers it makes enough noise..
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Sun May 16, 2010 9:13 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: FJ45 & 2004 DC 3,0 KZTE
- Real Name: Nick
Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo d/c
We did a monster install for a client with a double cab IFS... With twin 10" slimline subs. Car is with us at the moment while we replace the clutch. Drop us a line if you want to have a look.
Cheers
Nick
AutoMC
Cheers
Nick
AutoMC
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Daar is net genoeg plek agter die agter seat om 'n flat sub en 'n boks en twee amps in te kry. Regte sub, gee genoeg bass in die kajuit. Sal later kyk of ek 'n foto kan laai.
Sent from my C6603 using Tapatalk
Sent from my C6603 using Tapatalk
- Stuart Baak
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Fri Aug 22, 2014 7:42 am
- Town: Douglasdale
- Vehicle: Hilux Legend 40 RB DC auto
- Real Name: Stuart
- Club VHF Licence: H61
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Soos hierdie en hier is die link van my sound upgrade
viewtopic.php?f=94&t=37084" onclick="window.open(this.href);return false;

- Attachments
-
- Pioneer.jpg (10.48 KiB) Viewed 3782 times
- SwannieC
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Aug 02, 2011 8:55 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux DC 4x4 AT
- Real Name: Coetzee
- Location: Pretoria
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Het 'n slimline sub and amp agter my seat. Al probleem is dat ek nie meer die luuksheid het om my onderste sitplek op te flip nie. Kan so halfpad op en dan haak dit vas teen my speelgoed. Spasie is egter genoeg om jack en gereedskap uit te kry in geval van nood.
Dit is egter die enigste manier wat jy bietjie dieper klank aan jou sound gaan gee. Oorweeg ook om tweeters te installeer aangesien die voorste speakers effe laag is en mens baie klank verloor omrede dit net eenvoudig te laag is. My tweeters is geinstalleer op die swart driehoekie op die voorste deel van die venster. Maak 'n groot verskil in klank. Luister nie meer so hard musiek nie, maar Saterdag oppad terug van Heidelberg het daai amp weer sy geld verdien .....
Dit is egter die enigste manier wat jy bietjie dieper klank aan jou sound gaan gee. Oorweeg ook om tweeters te installeer aangesien die voorste speakers effe laag is en mens baie klank verloor omrede dit net eenvoudig te laag is. My tweeters is geinstalleer op die swart driehoekie op die voorste deel van die venster. Maak 'n groot verskil in klank. Luister nie meer so hard musiek nie, maar Saterdag oppad terug van Heidelberg het daai amp weer sy geld verdien .....
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Dankie aan almal se raad.
Ek het toe by Autostyle (JHB) n Audiobank amp&sub combo bestel @ R1300
Moet se die naam klink na cheap *a* maar ons sal maar sien.
Vandag is die outjie afgelewer en ek moet se hy weeg nogal n hele paar kilos en lyk nie te bad nie.
Sal installeer en terugvoering lewer. Dalk nog een kry vir daai ekstra oemf
As dit n swak kopie was sal ek die ding op een of ander Jeep of LandRover forum adverteer en iets anders probeer

- photo 1.JPG (31.05 KiB) Viewed 3678 times
-
- photo 2.JPG (41.78 KiB) Viewed 3678 times
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Lekker man
Laat weet waneer jy dit gedoen het sodat ek bietjie kan
woensdag-woensdag-woensdag met jou

- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Fit mud terreins.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Its all about da base, bout da base, no treble.......
- Stuart Baak
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Fri Aug 22, 2014 7:42 am
- Town: Douglasdale
- Vehicle: Hilux Legend 40 RB DC auto
- Real Name: Stuart
- Club VHF Licence: H61
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
2200w all you Gonna hear is the bass....
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Very catchy song, nice beat to it too. First hears it at Francinah's house, can see Rihana and CupCake dancing and singing to it already.Mars wrote:Its all about da base, bout da base, no treble.......
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Warrior wrote:Ek wil graag n Subwoofer erens agter die sitplekke insit maar dit lyk of spasie te min is vir n gewone 10 of 12duim sub.
Gesien daars hierdie plug&play units te koop - sub met sy amp in n plat box maar weet nie of daai goed werk nie.
Enige iemand al n Dubbel Cab Vigo se Bass opgepomp ? :razz:
trek jy Mitchellsplain toe?
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
X cab kan julle lekker kook.
Ek het die stelsel in my Fortuner gehad, en dit uitgehaal toe ek verkoop het.
Het vanoggend vroeg begin en die outjie ingesit.
Dit sluit die voorste speakers in met tweeters, Split system met crossover boksies, plus agterste speakers ook vervang.
Rockford sub ingesit met n ma se amp. Al die speakers plus sub word ge-power deur die amp.
Daar is twee dinge wat die stelsel nou doen, en dis al wat tel.
1. Hy speel kristal helder, en die speakers pop jou ore nog voor hulle begin distort.
2. Die bass agter slaan jou kop teen die stuurwiel vas, so jy ry hooter en druk heeltyd sonder dat jy kan help mwaahhah
Vir my gaan klank nie oor net HARD nie, dit moet bitter duidelik wees, en dan HARD.
En ek het eintlik dit ingesit ook sodat daar nie agter plek is vir die familie nie hehehehehehe
Ek het die stelsel in my Fortuner gehad, en dit uitgehaal toe ek verkoop het.
Het vanoggend vroeg begin en die outjie ingesit.
Dit sluit die voorste speakers in met tweeters, Split system met crossover boksies, plus agterste speakers ook vervang.
Rockford sub ingesit met n ma se amp. Al die speakers plus sub word ge-power deur die amp.
Daar is twee dinge wat die stelsel nou doen, en dis al wat tel.
1. Hy speel kristal helder, en die speakers pop jou ore nog voor hulle begin distort.
2. Die bass agter slaan jou kop teen die stuurwiel vas, so jy ry hooter en druk heeltyd sonder dat jy kan help mwaahhah
Vir my gaan klank nie oor net HARD nie, dit moet bitter duidelik wees, en dan HARD.
En ek het eintlik dit ingesit ook sodat daar nie agter plek is vir die familie nie hehehehehehe
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
Bledie netjies Pierre !
Ek nog in die vakansie mode - gaan my disco boksie later in di maand laat insit. bietjie dom met amps en speakers.
Het darem wel vandag n LED bar gefit op my trokkie.

- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Need advice on upgrading sound (bass) quality pls - Vigo
I know a while back rockford fosgate made free air subs
I had a 12" installed in the boot of my bmw
Ran off the standard hed unit and a rockford amp
Previously in my old 95 isuzu single cab i fitted 2 off 8" rockford fosgate BTR (box that rocks) and they fitted nice and tight
Ran a full split system .

OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)