Page 1 of 1

7D2 .... it is here :)

Posted: Thu Oct 30, 2014 7:14 pm
by ChrisF
kyk nou net wat bring Vader Kersfees ...
IMG_0037 (Small).JPG
IMG_0037 (Small).JPG (56.67 KiB) Viewed 5594 times
my goeie vriend Grant en ek kry toe die eerste modelle in die Kaap.

Natuurlik by ons gunsteling ORMS North. :cooldude:

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Thu Oct 30, 2014 7:16 pm
by ChrisF
net n uur of twee, toe is die hele besending uitverkoop - 30 minute later kom die eerste klient in wat NIE gelukkig genoeg was om van die besending te kry nie .....

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Thu Oct 30, 2014 7:36 pm
by Hoppy
Geniet hom, ons het twee 7d mk 1's, hulle sal moet doen totdat ek weer n 5d kan bekostig, die keer sal dit n 5d mk3 wees

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Thu Oct 30, 2014 7:40 pm
by ChrisF
Allan ek en Grant het alby 5D3's en nou ook die 7D2 ....


Gaan BAIE interessant wees om die twee te vergelyk !!!

Grant vlieg more al weer op Botswana toe - sy 7D2 gaan GOU n lekker shutter count optel !! 9 November is hy weer terug - DAN sal ons hoor hoe die twee vergelyk .....

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Fri Oct 31, 2014 10:28 pm
by Polarbear2008
Smaak my ek moet my oor op die grond hou. Dalk kan ek n goed opgepaste 7d (merk 1 of 2) vir goeie prys binnekort hier koop!

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Sat Nov 01, 2014 11:42 am
by Hoppy
Ek sal like om die plcs te sien.

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Sat Nov 01, 2014 12:53 pm
by Rianc
Ek het die 3d4d? :surrender:

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Sat Nov 01, 2014 3:47 pm
by ChrisF
Polarbear2008 wrote:Smaak my ek moet my oor op die grond hou. Dalk kan ek n goed opgepaste 7d (merk 1 of 2) vir goeie prys binnekort hier koop!
Laas met die 5D2 na die 5D3 het die 5D2 se 2de handse waarde so ekstrs 3k GESAK na twee maande !! :slap: :shock2:

Lelik uitverloor met daai een ....


Die keer sommer in Oktober al verkoop, en maar gewag vir die nuwe model. :cooldude:

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Sat Nov 01, 2014 3:50 pm
by ChrisF
Allan ek het vanoggend sommer so bietjie GESPEEL.

Harde lig, en n laatie wat rond hardloop ....

7D2 met die 24-70mm lens

Onthou ek skiet nou eers in jpeg (wag nog vir LR om n RAW converter vir die ou uit te bring), so omtrent zero editing gedoen. Eerste een presies soos geneem, tweede een is n 100% zoom van die eerste ....
1.jpg
1.jpg (40.16 KiB) Viewed 5481 times
gezoom en gekrop lyk hy so teen 100% -
2.jpg
2.jpg (36.32 KiB) Viewed 5481 times

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Sat Nov 01, 2014 8:52 pm
by ChrisF
so after sunset a racing pigeon decides to come and sit on our roof ...

what better time to TEST the low light ability of the 7D2 :)


7D2
24-70 lens
F2,8
1/160s
ISO 8 000 YES, THAT high !!

for starters GOOD to see how quick the 7D2 grabs focus under these extreme conditions !
5.jpg
5.jpg (47.82 KiB) Viewed 5452 times
this is what the camera saw at 70mm
4.jpg
4.jpg (40.48 KiB) Viewed 5452 times
crop only, zero editing
3.jpg
3.jpg (30.62 KiB) Viewed 5452 times
and this is what it looks like after a bit of noise reduction. Clearly not competition quality, BUT under these light conditions it is BRILLIANT !!

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Wed Nov 19, 2014 4:59 pm
by ChrisF
en die 7D2 werk ook in die son ... :tease: :lmao: :siffler:

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Wed Nov 19, 2014 5:20 pm
by ThysdJ
ChrisF wrote:en die 7D2 werk ook in die son ... :tease: :lmao: :siffler:
:clap: :clap: :clap:

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Wed Nov 19, 2014 5:40 pm
by Mr_B
Geesh... you okes are wasting money ne! My cellphone's piccies are just as good and the 100x digital zoom is much better than those el-cheapo optical 3x zoom standard plastic lenses!

:silent:

Oh... and just for the record the cellphones lense is genuine Carl Zeiss! :cooldude:

Re: 7D2 .... it is here :)

Posted: Wed Nov 19, 2014 7:05 pm
by Donkey
Rianc wrote:Ek het die 3d4d? :surrender:
I like :laugh2: :mocking: