Hilux IFS vs Prado

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Difflock
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Wed May 21, 2014 10:54 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Legend 35
Real Name: Ruan

Hilux IFS vs Prado

Post by Difflock »

Hi almal,

My gat jeuk 'n bietjie. Ek het n baie nice 2004 2.7 Hilux 4X4 D/C. Het lank gesoek vir hom, lae kilos en al hoe ek die kar kan bekryf is - een groot plesier, maar, die prado 120 reeks trek my aandag so elke nou en dan. Kyk na 2003 / 2004 modelle. Ek het al bietjie gelees oor die verskil tussen die petrol en diesel en dit klink vir my die diesel (KZ) kan lui wees. Is hier enige iemand wat al met altwee voertuig tiepes ondervinding het of verwysing na a topic wat dit al bespreek het? Sal dit n fout wees om die Hilux te laat gaan vir die Prado?
User avatar
toyo v6
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 37
Joined: Sun Apr 13, 2014 11:32 am
Town: gauteng
Vehicle: hilux 4x4 v6
Real Name: paul

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by toyo v6 »

Ken nie die Prado baie goed nie maar ken wel die 2700
HOU DIE HILUX

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by Rianc »

Partykeer moet ons maar daardie geroesde draadborsel onder die buite braai gaan uithaal en krap! Jy gaan die bakkie mis! Ek dink ek het 'n fout gemaak toe ek my DC verruil het vir die Fortuner. Hy is fantasies in alle aspekte en so ook die Prado (dalk nog beter), maar nou moet ek weer waentjie sleep vir tuinvulles, bootmotors, arbeiders (binne die voertuig met stink vuil klere op die ligte bruin leer) ens.

Die Prado het baie pakplek soos die Fortuner, maar jy sal besluit hoe jy die voertuig gaan gebruik. op my vriend se diesel trek hy goed, maar het automaties en raak irreterend dat hy heeltyd terugskakel waar dit nie nodig is nie.

Hoop dit help of maak jou net meer deurmekaar. Dit sal altyd 'n moeilike besluit bly, so gaan nou Mercedes verkoop en 'n bakkie moet aanskaf om die ligte werkies te doen.
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by Dewald Posthumus »

Ek ry die Vigo en het ook onlangs begin kyk na die 120 VX Prado. Ek kan vir jou een ding se, wat jy kry vir wat jy betaal gaan jy nerens 'n beter koop kry nie. Die 2003/2004 modelle gaan vir tussen R150-R170k, en het al die luxuries waaraan jy kan dink!

Volgens my navorsing gee die diesel omtrent 1km/l beter verbruik, so dit is nie die moeite werd om diesel te gaan nie, gaan vir die petrol model. Dan se die mense ook dat dit een van die goedkoopste motors is om te onderhou. Die een vrou wat saam met my werk ry 'n 2005 model en het vir haar onlangse 190k km diens net R1100 betaal - nogals by Toyota.

Persoonlik sal ek soek vir een van die modelle met die donkerder leer, nie die 'cream' kleur leer nie, dis maar al, anders as dit, go for it! Jy gaan dieselfde petrolverbruik kry op die 4.0 V6 as wat jy nou kry op die 2700i. Ek sukkel nog om my vrou te oorreed om van die bakkie ontslae te raak en die Prado te koop, sal maar sien hoe gaan dit vorentoe.
Difflock
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Wed May 21, 2014 10:54 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Legend 35
Real Name: Ruan

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by Difflock »

Hi, dankie vir die terugvoer sover. Dis ma wat ek ook dink. Die ouer Prado het als in vir nie baie geld nie. Die petrol is al klaar swaer so dit is nie regtig n faktor nie. Ek neem aan die bepalende faktor is maar die intensie vir wat die voertuie gebruik gaan word. 'n Ander oogpunt wat belangrik is, is die betroubaarheid van die Prado. Ek ken nou die ouer Hilux en weet dat dit selde is dat iets verkeerd gaan, veral met die 2.7 engines. Ek weet net nie hoe die stattestiek lyk vir die Prados nie. Ek neem aan hulle reputasie vir kwaliteit is die selfde.
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by Dewald Posthumus »

Defnitief, daai 4.0 V6 motor is fantasties, en daar gaa ni veel fout met hulle nie. Ek dink die enigste probleem is dat AS iets fout gaan, gaan jy meer betaal as vir 'n soortgelyke fout op jou Hilux
User avatar
Stuart Baak
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Fri Aug 22, 2014 7:42 am
Town: Douglasdale
Vehicle: Hilux Legend 40 RB DC auto
Real Name: Stuart
Club VHF Licence: H61

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by Stuart Baak »

Sorry for the English. (my Afrikaans issie so lekker nie)

I would take the Prado over the hilux. Great vehicle and some may or may not agree. I think the LC is a better vehicle than the hilux - please don't shoot me guys... I have a hilux and only reason I don't have a LC is that i don't own several petrol stations and they were out of my price range.. M
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by Dewald Posthumus »

Hi Stuart,

I agree, the LC Prado is an awesome vehicle, I'm just really scared to go from 11km/l with the Vigo to 6km/l with the Prado, otherwise it would have been in my garage a long time ago!
User avatar
Stuart Baak
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Fri Aug 22, 2014 7:42 am
Town: Douglasdale
Vehicle: Hilux Legend 40 RB DC auto
Real Name: Stuart
Club VHF Licence: H61

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by Stuart Baak »

Yep exactly... That 4.0L V6 is a monster! And a thirsty one! My mum has a black one and she has an Audi A1 for run around (the thing basically runs on hopes and dreams) . Wish I had capacity for that kind of set-up! Then one doesn't need to worry about fuel all the time! Save during non holiday time, and spend the savings on holiday trips on an awesome vehicle.
Difflock
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Wed May 21, 2014 10:54 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Legend 35
Real Name: Ruan

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by Difflock »

Thought I'd provide some feedback. I test drove a 2003 Prado, 40 000km more mileage than the Hilux and its sale value is more or less the same. Fantastic vehicle. Serious aircon, much more luxurious inside and a softer ride. Not sure how the vehicle performs on the 4X4 track compared to the Hilux bakkies but I'm sure it would only require a slight difference in the application of technique. The Hilux however just has this ambiance to it that few other vehicles have. Objectively the Prado has a better balance between luxury and functionality. It is a bit of a tough call.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Hilux IFS vs Prado

Post by jacques kotze »

I had a d4d d/cab 4x4 and sold it and got myself a Prado 120, 4,0 V6. The consumption is a bit steep. But for the price you pay and what you get, it doesn't even bother me (no, I don't rep for Sasol or any other fuel company)

Once your used to the space inside the Prado you will struggle to get use to a D/cab again.

I just done the 200 000km service. Toy quote me R6700. So I took it to Bosch vehicle service and paid only R3600 including sensor cleaning and new wiper blades.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”