Page 1 of 1

Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Wed Sep 24, 2014 12:10 am
by rood
Dit is mos nie reg nie


http://youtu.be/pJiaZCd6y7c" onclick="window.open(this.href);return false;


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Wed Sep 24, 2014 12:28 am
by Mud Dog
Simply disgraceful! And damn-right dangerous! :thumbdown:

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Wed Sep 24, 2014 2:19 am
by swartvark
Neee man! Dit is glad nie cool nie. :thumbdown:

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Wed Sep 24, 2014 6:58 am
by Baasvark
Being a hunter myself I cannot condone such behaviour.
I'm hopung that they were culling but at the same tim - shooting at running animals is always risky & not at all ethical!
You only take a running shot if it's an already wounded animal.
Something I've been spared thus far.

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Wed Sep 24, 2014 8:02 am
by Koosavj
Lyk of die wild aangejaag is na hulle posisie. Wonder hoeveel is gekwes?
Hulle is ook baie onveilig. Let op die persoon voor die skut. Die gids moet ook bontstaan om uit die spervuur te bly.

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Wed Sep 24, 2014 10:18 am
by Huismoeles
Trigger happy verseker

Mens trek nie die sneller tensy jy weet dit gaan n dood skoot wees nie
Lyk of hulle sommer net skiet omdat skiet skiet is

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Wed Sep 24, 2014 8:19 pm
by mossie89
Dis nou hoe Suid Afrika uitgedra word aan die res van die werled, swak man :irate:

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Thu Sep 25, 2014 9:08 am
by Agteros
Kan nie glo hy los die video op die utube nie. Skandelik en gevaarlik.

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Thu Sep 25, 2014 11:00 am
by Masekind
Dit is nou net mooi wat n mens nie moet doen nie hulle gaan nog iemand dood skiet, jappie gate wat te veel geld het want hulle het baie vleis ook gemors!

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Thu Sep 25, 2014 11:47 am
by 4x4BEES
Ek het nog nooit gejag nie, was nog nooit eens op n wildsplaas nie, maar selfs EK kan sien hulle jaag "bollie" aan.

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Thu Sep 25, 2014 1:27 pm
by Pote
Dit is absoluut nie reg gedoen die nie.

Ek persoonlik dink in elk geval dat jag absoluut 'n mors van geld is...

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Thu Sep 25, 2014 2:42 pm
by Hangover
Dis seker maar elke ou se besluit hoe hy die goed wil dood skiet... Ek dink nie julle ouens wil sien hoe lyk dit as mens met n helikopter uitskiet of selfs beroepsjagters se werk nie... Dit laat die soos kinderspeletjies lyk...

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Thu Sep 25, 2014 2:58 pm
by Baasvark
Hangover wrote:Dis seker maar elke ou se besluit hoe hy die goed wil dood skiet... Ek dink nie julle ouens wil sien hoe lyk dit as mens met n helikopter uitskiet of selfs beroepsjagters se werk nie... Dit laat die soos kinderspeletjies lyk...
Dit mag so wees maar daar is 'n etiese verantwoordelikheid wat ons moet toepas.

Die beginsel is om die dier so pynloos en vinnig moontlik te dood.

Die manne wat "cull" skiet gewoontlik in die aand, meestal kop skote van naby af en die dier ly nie. Dit is iets anders.

Op die einde van die dag veroorsaak dit te veel negatiewe publisieteit en die van ons wat dit op 'n etiese manier probeer doen ly daaronder. Daar is reeds baie weerstand teen jag en jagters vanaf die wat dit nie verstaan nie.

Terselfde tyd weet ons nie wat hulle omstandighede was toe hulle die diere skiet. Ek sal dit nie 'n jag noem nie. Dalk was daar 'n goeie rede hoekom hulle op daardie wilde wyse geskiet het (alhoewel ek nie aan een kan dink nie)

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Thu Sep 25, 2014 3:18 pm
by Masekind
Hangover wrote:Dis seker maar elke ou se besluit hoe hy die goed wil dood skiet... Ek dink nie julle ouens wil sien hoe lyk dit as mens met n helikopter uitskiet of selfs beroepsjagters se werk nie... Dit laat die soos kinderspeletjies lyk...
Ek stem maar hulle is onverantwoordelik een van hulle gaan net te lank saam met die dier draai en dan sy maat klop.

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Fri Sep 26, 2014 7:09 am
by Hangover
Elke ou het maar sy opinie... dit lyk vir my of daai bokke vinnig dood was. Enige ou wat agter die blad long/hart skoot skiet, met die doel om nie vleis te mors nie, se dier ly meer as die klomp op die video wat almal binne n minuut dood was.

Re: Julle al ooit sulke triger happy persone gesien

Posted: Fri Sep 26, 2014 10:52 am
by Masekind
Dit is baie lekker om iets deur iemand anders se oë te sien :thumbup: :thumbup: :thumbup: