7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Sun Apr 20, 2008 8:45 pm
- Town: Carolina South Africa
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4
- Real Name: slaai
7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Ek wil met jou kontak maak en met jou gesels oor die 7M-GE motor in my Hilux,ek kry nie die oorverhittng uitgesorteer nie
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Die 7m is nogal effe van 'n bulletjie om koel te hou
gee maar die info
Rad wat jy gebruik
Fan wat gedruik
temp waar fan geskakel word
en seker die belangrikste watter management en WIE het hom getune ? as jy weet kilowatters wat die ou enjinkie maak
dan kyk ons waar kom ons uit ?
Sal ook met Hoppie gesels ek dink hy het al meer 7m's ingestit as wat ek gesien het
Grensvegter van LANDROVIA
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Sun Apr 20, 2008 8:45 pm
- Town: Carolina South Africa
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4
- Real Name: slaai
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Blom
Die radiator is n 3 core Isuzu radiator
Die fans is twee van die fan wat by n spare shop gekoop is "no name brands"
Die mense in Witbank CC wat die motor ingesit het het my nie die Dyna printout gegee nie .Ek weet nie wat Kw en Nm is nie. Is daar nie n moontlikheid dat ek jou kan bel nie.

Die fans kom op negentig grade in
Die fans kom op negentig grade in
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
You can also PM Kaspaas and Hoppy (members here), Thys and Allan sorted Kaspasses overheating problem. Kaspaas is also fitted with 7mge
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Het Bennie nie ook 'n suksesfolle 7m nie ?(benhur)
Ek weet tysie het ook lekker trix (kaspaas)
Ek weet tysie het ook lekker trix (kaspaas)
Grensvegter van LANDROVIA
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Slaai... Soos Blom se, die 7MGE motor is 'n vroulike hond om koel te hou, so mens moet doen maar doen wat jy kan. Raak onmiddellik ontslae van daai isooz radiator en sit hom die all-aluminium BMW 328 of 740 radiator in met een van daai makoeloe BMW electric fans op. Kaspaas sinne is so, en die fan skop in op 90grade en hy bly heerlik koel. Die grootste probleem wat ek ondervind het was nie op spoed nie, maar onder crawling omstandighede. Daar is fotos van Kaspaas se radiator op hierdie thread viewtopic.php?f=3&t=1599&p=17753
Ook, haal die aircon se condensor af voor die radiator, hy blok wind, en as jy hom gebruik maak hy te veel warmte. Ons het Kaspaas se aircon radiator onder sy pens gemount, hy werk 100% daar.
Nog 'n ding, haal al daai 400 spotlights voor die radiator weg.
Hoop dit help. :D :D

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Sun Apr 20, 2008 8:45 pm
- Town: Carolina South Africa
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4
- Real Name: slaai
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Kaspaas en Bennie
Waar in die Witbank Middelburg area of na wie toe kan ek die voertuig vat vir sy timing.Ek is regtig raadop met die voertuig.
Slaai
Waar in die Witbank Middelburg area of na wie toe kan ek die voertuig vat vir sy timing.Ek is regtig raadop met die voertuig.
Slaai
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
slaai daar trap jy weer in die wip, bring die ding hier na Bennie toe hy ken die 7m en weet om effe richer te loop as die temp klim of om die timing effe te trek om die motortjie koeller te loop. jou gemidelde tuner tune op die dino en stel die co2 en dink hy is cool NEE ,daar is meer in tuning as net 5 ekstra kilowat op die dino of 3% leaner ?
jy soek iemand wat die "enjinbay" ook ken
Grensvegter van LANDROVIA
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Bel my Buurman Schalk van Dynologic (082 880 6116) - Hy verstaan om die goed te dyno soos ons dit soek - reliable good allrounder met low down performance vir ofroad gekoppel met fuel effeciency en engine protection. Soos Blom sê ons soek nie net max horse power ten koste van die engine se reliability nie afterall ons is nie drag racers nie, ons engines moet langer loop en koel bly as net 'n block tot block dice of Quater mile sprint. Schalk tune die moutor dat hy nie te lean loop op full throttle nie want dan overheat en beskadig jy jou mouter. So hy stel gewoonlik die engine vir beste performance vs economy tot op die power curwe se draai punt en daarna trek hy die timing terug en enrich die mengsel om die engine te spaar, maar as hy weet die tipe engine is geneig om warm te loop sal hy al soms vroer bietjie de-tune as dit regtig nodig is. So ja hy kyk wat is onder die kap voor hy begin tune en pas daarvolgens aan. Hy doen baie moeite en spandeer eksta tyd as dit nodig is. So bel hom en reel om die kar hier te los vir 'n dag of so dat hy hom behoorlik kan doen met cold starting etc. Watse management herdloop jy nou weer?
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
EEEish ek laaik die ou al klaar
Soos ek nog al die jare se : enige poepol kan 'n enjin erens insit
pa as die witkop lank genoeg stilsit sal ek haar ook nog 'n anner enjin gee
MAAR die TUNER, die TUNER.
Hy maak of breek die conversion
Grensvegter van LANDROVIA
- Marius Murray
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Nissan Patrol
- Real Name: Marius Murray
- Location: Pretoria
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
SOLD PAMPOEN.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 7M-GE Motor vir aandag Blom(Hein Duraan)
Marius
Wats jy so stil boet?
Wats jy so stil boet?