Page 1 of 1

4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 8:57 am
by Hugh
Ek wil graag n fonds insameling reel vir ons ovel track club in Christiana. Ek beplan om n 4x4 naweek te reel teen die vaalrivier met visvang, 4x4 routes, watersport en leke kamp. Ek weet amal is besig deur die jaar so dit sal laat November of vroeg Desember seker moet wees. Ek weet nie regtig hoe om mense te nooi of waar en hoe om dit te adverteer nie so as iemant belangstel asb praat met my dat ek kan sien hoeveel mense ons bymekaar kan kry en hoe ons die naweek kan leke maak. As ek weet dat daar belangsteling is sal ek die pakete opsit en n paar fotos vanwaar ons dit wil doen.

Dit sal baie wardeer word as julle ons kan ondersteun.

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 12:37 pm
by grobbepj
laat weet meer van die details... ons soek altyd na n outing en sal heel moontlik belangstel.

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 2:05 pm
by Hugh
Ek sit vanaand detail op en somer n klomp fotos van die plek waar ons dit wil hou.

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 2:44 pm
by Hugh
Hier is n paar fotos van die plek waar ons dit wil hou,

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 2:46 pm
by Hugh
Ek sal moet na die 4x4 baan toe gaan om fotos daar te neem, ek sal dit opsit sodra ek dit het.

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 3:07 pm
by grobbepj
lyk belowend!

ek neem aan dit is in die Christiana area?

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 3:12 pm
by Thunder02
Fly fishing :drool:
Got my attention........... :dance1:

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 4:03 pm
by Hugh
Ja Pieter dus in Christiana,
ja Thunder daar is leker pleke hier,

Dus regtig n mooi wereld

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Wed Sep 10, 2014 4:20 pm
by Hugh
As iemant belangstel om te kom die 28-29 en 30 November inbox my asb,
daar is vir die wat wil ( 20 mense ) in die wildskamp tent kamers en jy kan jou eie tent of karavaan saambring.
Vir 85 mense is daar lieflike onder bome tent kamp teen die rivier.
Die kostes sal ek nog moet vas maak maar voorloopig gaan dit R 250 p/p wees.
Amal is welkom

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Thu Sep 11, 2014 7:25 pm
by Hugh
Die prys is R250 p/staanplek. Nie p/p nie. Jamer

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Thu Sep 11, 2014 8:26 pm
by grobbepj
Gee bici meer info oor die tent kamers asb. Sal die datums check. Sal dalk belamgstel!

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Fri Sep 12, 2014 9:15 am
by Hugh
Daar is 4 tente waar 8 mense kan slaap. Verder is daar plek om nog tente op te slaan vir nog 12 mense.
Die tent kamp is R 1000 per nag so as julle n groep is sal dit baie goedkoop wees.
Daar is ook braai geriewe en n kombuis en toilete met storte.

Die mense wat vinnig is kan daar bly maar die rivier kamp is ook baie lekker. Dis teen die rivier met orendlike bad/stort/toilet geriewe. Hulle is dan R250 per staanplek, jy waker met leeus wat brul in die oop natuur. :thumbup:

Vir bespeerings sal ek jul inbox die nomer waar jul self kan bel om jul pleke te betaal.

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Fri Sep 12, 2014 11:04 am
by Obelix and Dogmatix
Thunder02 wrote:Fly fishing :drool:
Got my attention........... :dance1:
ditto

Hou ons maar ophoogte van die dag asb, Sal nader aan die tyd will sien of ek dit kan maak! :beg:

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Fri Sep 12, 2014 10:37 pm
by Hugh
Die naweek lyk so,
as ons die donderdagaand almal daar kan wees, gaan ons n pub lunch die vrydag doen en dan die aand deur die wildtuin ry. Saterdag gaan ons met die morester pad na n 4x4 baan toe naby Bloemhof. Saterdagaand gaan ons leke groot vuurmaak en n dans hou by die riviersaal.

Dus vir amal wat wil deelneem. Anders kan julle net leke visvang rus en in die wildtuin rondry. Dis n leke gesins naweek met baie om te doen.

Fly fishing is een van die hoogte punte van om hier te wees. Dis regtig vir jul eie keuse.

Re: 4X4 NAWEEK

Posted: Tue Sep 23, 2014 9:41 pm
by Hugh
Manne julle sal moet begin vasmaak as julle belangstel. Die pleke gaan vinnig. Ons kan net 40 staanpleke vat en die tentkamp. Daars nog net 25 staanpleke en doe tentkamp oor. Maak vas voor julle dalk uitmis.