Page 1 of 1

2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 12:07 pm
by pietpetoors
A friend of mine has a 2000 model 2.7 Hilux

He has been battling with it for more than a month now. He first had it at Toyota who could not solve the problem, they said it was something relating to the key and transponder which did not make sense. Now it is with Motolek in Vredenburg but each time they try something, he has to pay for the parts and then it is not that. Then they come up with the next thing that is the problem, he pays for the parts and then it is not that and he have to pay for the next guess.

The problem is:
If he starts the bakkie the engine idles for about 1 second and then it dies.
After about 6 tries it will run.

They first said it was the computer box, it was sent to CPT to test and it is fine
Then it was something else, then something else .
Somebody even said his key and transmitter's signal is to weak.

Anybody had something like this before or know where else they must search
I am taking my bakkie to him now so they can just exchange computer, alarm, etc boxes instead of him having to buy everything new all the time.

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 12:20 pm
by LouisZ
Pieter ek het nou die dag iemand sommer by sy huis gaan help met so probleem, sy Idle control valve onder die throttle body was gedeeltelik verstop.

Nadat ons dit skoongemaak het en terug gesit het het die 2.7 weer ge idle en mooi geloop.

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 1:03 pm
by pietpetoors
Dankie Louis, ons gaan gou kyk, dit maak vir my meer sin as alarm en computerbox

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 1:20 pm
by CasKru
En sy petrolpomp? Is die nie oppad uit nie?

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 2:22 pm
by pietpetoors
Cassie, ek dink nie so want na so paar keer vat hy en dan loop hy mooi sonder pyne.
Hulle is vanmiddag weer by Motolek dan gaan hulle na daai idle control valve kyk

Rekening is al op R7k en hulle weet nog nie wat fout is, so ons hoop regtig Louis se fix is die regte een.

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 3:23 pm
by LouisZ
Ek hoop dit help. Op die ander een het daar is stuk hout of boom bas daar gaan vas steek en geblok, toe wil die valve nie oopmaak en dus kon die bakkie nie idle.

Hier is so skematiese voorstelling.

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 3:43 pm
by Ali3n
Check sommer die air flow sensor terwyl julle besig is. :thumbup:

Hoop julle kom reg man.

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 4:05 pm
by pietpetoors
Ek het nou video gekyk van 'n V6 sin wat op selfde plek sit en selfde werk.
As ek so kyk gaan ekmyne beslis skoonmaak waneer my bakkie terug is by my.

Airflow meter was eerste ding wat ek voorgstel het, blykbaar het hulle dit toe gedoen.

phpBB [video]

View Original

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Tue Sep 09, 2014 5:26 pm
by CasKru
Het nou die dag my Tazz sin skoon gemaak... nie oor hy nie wil idle nie maar oor hy te hoog idle

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Thu Sep 11, 2014 4:14 pm
by LouisZ
Pieter het julle die problem gekry?

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Sat Sep 20, 2014 9:18 pm
by pietpetoors
Nee hulle het nie, maar wat hy nou wel uitgepluis het is dat wanneer hy die bakkie aanskakel dat liggies aankom en so 3 sekondes wag voor hy hom start, dan vrek hy nie weer nie.

Ek het al gehoor met myne as ek hom aanskakel, na so sekond kliek een of ander relay , ek wonder of dit nie daarmee verband hou nie.

Dit laat my ook wonder oor Cassie se petrolpomp teorie.

Re: 2.7 Hilux start and dies

Posted: Sat Sep 20, 2014 10:58 pm
by Mud Dog
Het nou nie die hele thread gelees, maar is dit dalk nie miskien die relay vir die cold start wat so kliek nie? :think: