Page 1 of 2

4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Aug 18, 2014 9:56 pm
by Hoppy
I hear registrations are open, can't get hold of the link, can anyone help?

Re: AAWDC Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 9:20 am
by Hoppy
Dankie Thys;

http://4wd-wc.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Die inskrywings word by 100 gestop, dis gewoonlik binne n week vol, wie's nie bang nie?

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 12:37 pm
by ThysdJ
Klaar ingeskryf om 08h00 op 18/08.. Ek wil kyk hoe naby ek aan nr1 kan kom.. :twisted: :twisted:

Kom dames en here, this is a very nice family orientated event, and one of the only real fun events on the Cape 4x4 Calendar that is not bound to a specific club.. Let's get some Hiluxes in there!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 2:24 pm
by Hoppy
die ouens is bang....

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 2:52 pm
by ThysdJ
Hoppy wrote:die ouens is bang....
Aag wat, ten minste gaan ons twee lekker fun he... :twisted: :twisted: :twisted: Miskien kom Ciske en die hele Gomad fan-club ook saam, dan het ons iemand om voor te lag.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 4:03 pm
by Gerrie
Gaan my bakkie reg wees daai tyd om te ry... sy suspension is nog so styf soos 'n, uhm, gesinsforum, ne? So styf soos baie stywe stywepap...

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 4:40 pm
by ThysdJ
Gerrie wrote:Gaan my bakkie reg wees daai tyd om te ry... sy suspension is nog so styf soos 'n, uhm, gesinsforum, ne? So styf soos baie stywe stywepap...
Wil jy jou Hilux op honeymoon vat?? :twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 4:44 pm
by Gerrie
ThysdJ wrote:
Gerrie wrote:Gaan my bakkie reg wees daai tyd om te ry... sy suspension is nog so styf soos 'n, uhm, gesinsforum, ne? So styf soos baie stywe stywepap...
Wil jy jou Hilux op honeymoon vat?? :twisted: :twisted: :twisted:
Net solank ek nie agter jou Jeep hoef te sit wat by elke robot 'n tydjie vertoef nie... :bye:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 5:14 pm
by ThysdJ
:twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 7:14 pm
by Hoppy
Bring daai 4Y Gerrie, n 4Y het dit al gewen, maar nog nie n Jeep nie

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Aug 19, 2014 8:39 pm
by Huismoeles
Baie temting

Sal die calender moet kyk

As ek gaan hou vir my n plekkie daar by julle groepie

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Wed Aug 20, 2014 9:20 am
by ThysdJ
Huismoeles wrote:Baie temting

Sal die calender moet kyk

As ek gaan hou vir my n plekkie daar by julle groepie
om heeltyd recoveries te doen???:twisted::twisted::twisted:

Sent from Typo-talk

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Wed Aug 20, 2014 10:08 am
by Hoppy
Dankie, ons het iemand nodig om die Jeeps rond te sleep, onthou ek gaan ook in n Jeep die jaar.

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Thu Sep 11, 2014 2:24 pm
by Huismoeles
Gebetaal

Nou soek ek dalk net n co pilot :siffler:



Een wat lief is vir grawe :lmao:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Fri Sep 12, 2014 6:56 am
by swartvark
Aaaahhhh... :thumbup: ...Ek sal bietjie vandag my kalender bestudeer.........

Is hier iewers n thread waar mens kan check wat dit alles behels. Laasjaar s'n dalk?
Hehe.....solank mens nie geblindoek volgens jou co-pilot se directions moet ry nie....ek sukkel met daai. ..TRUST ISUES dink ek.... :blushing:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Fri Sep 12, 2014 8:46 am
by swartvark
Oh Shucks.......dis kla vol geboek.

Ek sal maar gaan spectate. :thumbup:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Fri Sep 12, 2014 10:19 pm
by STAMPIE
Sjoe! Ek darem nr 99. :dance1:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Fri Sep 12, 2014 11:58 pm
by Hoppy
So, hoeveel Hilux-club lede neem deel?

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Sun Sep 28, 2014 7:19 pm
by Huismoeles
Is daar net 4 van ons of is daar nog??

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Sep 29, 2014 10:54 am
by swartvark
Lyk my julle 4 sal moet repreZZzzent ??????

Ek sal darem daar wees om te cheer!! :thumbup:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Sep 29, 2014 11:11 am
by Mud Dog
Make us proud! :thumbup: :thumbup:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Sep 29, 2014 11:49 am
by Tenk
Eish, Hoppy en Thys ry nog met Jeeps ook, dit is dan twee toys. Hoe wens ek nou daar was nog n opening.

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Sep 29, 2014 12:31 pm
by Hoppy
Ons Jeep het darem n Toy hart

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Sep 29, 2014 1:27 pm
by ThysdJ
Hoppy wrote:Ons Jeep het darem n Toy hart
Sy swakpunt.... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Sep 29, 2014 1:29 pm
by swartvark
ThysdJ wrote:
Hoppy wrote:Ons Jeep het darem n Toy hart
Sy swakpunt.... :twisted: :twisted: :twisted:

Heheeee.....hier kom 'n ding! Ons sal maar moet sien watter Jeep het die beste hart. :tongue: ........en beste Steering Nut.

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Thu Oct 02, 2014 9:27 am
by Willem van Schalkwyk
Ek het ook ingeskryf maar saam met 2 Rand Rovers.
So ek is die enigste lux tussen hulle.
Ons is drie so miskien kan ons saam in n groep as dit so uitwerk.
Dit gee my darem bietjie onderstuening, nou nie laat ons dit nodig het nie. :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Fri Oct 17, 2014 5:11 pm
by 4x4BEES
Vandag by 4xLux gehoor van die deng :blushing: :blushing:

As ons wil spectate, is daar kostes verbonde ens, ens, ens, vra maar net?
Wil vroegtydig dinge uitsort om te gaan as ons kan.

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Fri Oct 17, 2014 5:17 pm
by swartvark
4x4BEES wrote:Vandag by 4xLux gehoor van die deng :blushing: :blushing:

As ons wil spectate, is daar kostes verbonde ens, ens, ens, vra maar net?
Wil vroegtydig dinge uitsort om te gaan as ons kan.
4X4-Fun-webpage-2014-800w.jpg
(53.91 KiB) Downloaded 413 times

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Fri Oct 17, 2014 6:00 pm
by 4x4BEES
:welcome: :thumbup: :thumbup:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Sat Oct 18, 2014 10:18 pm
by Hoppy
Het nog nooit gespectate nie, maar ek dink dis verniet vir die dag

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Sun Oct 19, 2014 8:53 am
by swartvark
Ek het n plekki bespreek om my tentjie by Ou Skip op te slaan vir die nwk.........maar nou praat die weer websites van 50km/h WIND!!!...... :frustrated:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 20, 2014 6:40 pm
by Huismoeles
Lyk of die wind darm nie so sterk gaan waai nie
(Of ek kyk net *a*)

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 20, 2014 8:15 pm
by ThysdJ
As die wind waai maak jy net die vensters toe. Ek moet die seile span. :twisted::twisted::twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Oct 21, 2014 6:30 am
by swartvark
ThysdJ wrote:As die wind waai maak jy net die vensters toe. Ek moet die seile span. :twisted::twisted::twisted:
Haha....dit lyk darem op Windguru of dit so tussen 20 en 30 km/h wind gaan wees.....

Ek worry nie oor die sand inni gevriet nie.....worry meer oor die klein First Time Campertjies wat die Vrydag en Saterdagaand in n tent moet deurbring. :lol: ...........vuurdoop. :lol: ... :eh:

Ek was noggi by Ouskip nie......hoeveel beskutting gee die bome waarvan hulle praat? :think:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Oct 21, 2014 6:42 am
by ThysdJ
Ou skip se bome is orraait... :thumbup: :thumbup: groen en so aan.. en nie te dronk as dit kom by windbreek nie... :twisted: :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Oct 21, 2014 5:38 pm
by 4x4BEES
Ek sien dis R100 vir n voertuig om in te gaan.
Hoe laat gaan julle ouens al deur?
As ek dit kan maak sal ek vroeg daar wil wees.

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Oct 21, 2014 9:17 pm
by mossie89
Ja die add se alles behalwe die tyd en kan n mens die R100 sommer by die hek betaal, wil Saterdag bietjie die 4.0 in die sand druk :dance1:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Tue Oct 21, 2014 9:52 pm
by Huismoeles
Hekke maak 8uur oop

Event begin 9h30
As ek reg onthou

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Wed Oct 22, 2014 4:13 pm
by 4x4BEES
Ek het sopas gesien dat my transfer box lek. Ek sal dit eers die einde van die maand kan laat uitcheck.
So dit lyk my dat ek nie kan saam gaan nie :fedup: :dash: :fedup: :irate:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Wed Oct 22, 2014 4:46 pm
by swartvark
4x4BEES wrote:Ek het sopas gesien dat my transfer box lek. Ek sal dit eers die einde van die maand kan laat uitcheck.
So dit lyk my dat ek nie kan saam gaan nie :fedup: :dash: :fedup: :irate:

Maak seker dat daar genoeg olie in is en park daaaaar by die Landrovers.........niemand sal vermoed dis jou oliekol nie. :twisted: :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Wed Oct 22, 2014 6:02 pm
by 4x4BEES
swartvark wrote:
4x4BEES wrote:Ek het sopas gesien dat my transfer box lek. Ek sal dit eers die einde van die maand kan laat uitcheck.
So dit lyk my dat ek nie kan saam gaan nie :fedup: :dash: :fedup: :irate:

Maak seker dat daar genoeg olie in is en park daaaaar by die Landrovers.........niemand sal vermoed dis jou oliekol nie. :twisted: :twisted:
FANTASTIES :lmao: :laugh2: :lmao: :laugh2: :lmao: :laugh2: :lmao:

Ek sal more n draai maak by Francois of Hoppy, dalk is dit nie te sleg nie :beg: :beg:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Thu Oct 23, 2014 8:22 am
by ThysdJ
Dis daai moerske groot wiele wat jy nou opgesit het. Gaan daai dieseltjie genoeg woema he om hulle te draai? :twisted: :twisted: :twisted:

O ja en Hiluxe lek nie olie nie, hulle sweet krag... :shock: :twisted: :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Thu Oct 23, 2014 9:02 am
by 4x4BEES
Skuus oom, sal waak teen herhaling.
My band groote het die selfde gebly 33"x12.5x15.
Dis net die rim wat nou n 10j is waar hy n 8j was.

Ek kan nie bekostig dat hy te veel "krag" uit sweet nie, my ou 2.4D het net n bietjie om mee te begin. :laugh2: :laugh2:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Thu Oct 23, 2014 3:40 pm
by 4x4BEES
Baie dankie aan Francois (4xLux) vir jou hulp vandag.

Altwee diffs, Gearbox en Transferbox se olie is nagegaan
en was vervang.
Die olie lek op die Transferbox was toe n seel wat onklaar
geraak het. Dit en die dust cover was ook vervang.
Francois het toe my ook verwys na n plek waar ek 2x spieels
gekry het vir R140.

Nou is ek weer op dreef om Atlantis toe te gaan.

:yahoo: :celebrate: :yahoo: :celebrate: :yahoo: :celebrate: :yahoo: :celebrate: :yahoo: :celebrate: :yahoo: :celebrate: :yahoo:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Thu Oct 23, 2014 4:28 pm
by swartvark
[quote="4x4BEES"]Baie dankie aan Francois (4xLux) vir jou hulp vandag.

Altwee diffs, Gearbox en Transferbox se olie is nagegaan
en was vervang.
Die olie lek op die Transferbox was toe n seel wat onklaar
geraak het. Dit en die dust cover was ook vervang.
Francois het toe my ook verwys na n plek waar ek 2x spieels
gekry het vir R140.
quote]


Shoe......alles in een dag?..die manne werk vinning deesdae!! :lol:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Thu Oct 23, 2014 4:52 pm
by 4x4BEES
Ek was lucky. En my bakkie het nie te veel gestry teen sy ondersoek nie. :P:P

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Sun Oct 26, 2014 8:22 am
by ThysdJ
Wow what a day!! It was hot and the wind was pumpin but that didnt put us off... :clap: :clap:

The Blondie and I didnt do as well as last year, but we had a lot of fun and she got to learn a few new skills in the process. We went all out to kick up as much sand as possible and some succeeded more than others. The sound of big rigs with serious under-bonnet muscle also filled the air. :thumbup: :thumbup:

Congratulations must go to Werner Venter who in his hybrid Rocksta/Hilux/Steam Locomotive got 10th place. Well done Werner!! I dont remember all the placings, and we'll no doubt get the list soon, but Cobus Erasmus from Red Pepper on the West Coast also finished in the top 10. :clap: :clap: :clap:

It was good to see some Hilux4x4 faces there. Kevin (Bees4x4) and Tiaan (Swartvark) were there as spectators, while I saw Francois (4xLux) and Dirk (Huismoles) competing. Besides our crowd I didnt see any other Hilux4x4 members? Maybe you guys were there but I missed you?

The entries were very varied, and was dominated by Land Rover, Jeep, Suzuki and others. Hilux was definitely in the minority, which is strange, judging by the sales figures?? Come on guys, the event is sponsored by Toyota after all? Show up next year and come have some fun!! :thumbup: :thumbup:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Sun Oct 26, 2014 11:52 am
by 4x4BEES
Thanks OOM Thys :twisted: :twisted:

I really had a wonderful time with the wife and son there on their first visit to the dunes (only my 2nd)
Was very enjoyable to see how the competition went and how everyone tackled the obstacles.

Will definitely try to be there again next year, maybe even join in on the fun :thumbup: :thumbup:

Was also nice to meet Tiaan (Swartvark) and see Dirk (Huismoles) and Hoppy (Congrats to Werner on an exellent 10th place overall) again and to Francois (4xlux) and his friends for the fun time in the sand.

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Sun Oct 26, 2014 7:19 pm
by swartvark
Laat weet volgende keer vroeer, solat ek betyds kan inskryf asb man! :lol:
Lekker om weer te sien Thys en te ontmoet Kevin.
Sou nice wees om meer Hilux ouens daar te sien......ekkit darem vir Gerrie ook so vinnig vinnig gegroet......lyk my di hilux ouens ry eerder nou jeeps en landrovers. Seker omdat dit meer van n challenge is om met een van daai rygoette teen n duin te probeer uitry....Hilux doennit te maklik. :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Sun Oct 26, 2014 7:33 pm
by Hoppy
Ek het jou Hilux gesien, maar ek het jou gemis, sal jou volg keer mail as die inskrywings oopmaak

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Sun Oct 26, 2014 9:27 pm
by Huismoeles
Jis Tiaan

Wou ook nog kom kennis maak maar toe ek sien toe ry die swartvark
Maar ons sal darm kamp naweek ontmoed


Awsome event

My eerste sal beslis volgende jaar weer wil deelneem

En ja geluk aan Werner(hoppy jnr)

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 8:27 am
by Hoppy
Result Name Points
1 Willie Mostert 723
2 Rowan Alexander 669
3 Wikkel Nel 653
4 O’Brien Kenny 650
5 Frans Bouwer 649
6 Hermie Koen 635
7 Rieger van Rooyen 631
8 Jaco Linschoten 630
9 Ricardo Bruni 629
10 Werner Venter 628
11 Daniel Van Der Spuy 625
12 David Ayres 620
13 Andrew Rodrigues 618
14 Cobus Erasmus 617
15 Megan Hiscock 613
16 Anton Swart 611
17 Jp Fourie 607
18 Rodney Jones 601
19 Herman Lourens 592
20 Shaun Downham 590
21 Dietrich Schubert 585
22 Konrad van der Westhuizen 582
23 Morne Cornelissen 581
24 Peet Pretorius 581
25 Floris (Mossie) Mostert 580
26 Leon van Vuuren 580
27 Frikkie Cronje 577
28 Olga Grunder 574
29 Malan van Deventer 568
30 Jean Theron 566
31 Carlo Koen 562
32 Francois Gerryts 561
33 Martin Hougaard 558
34 Peter Griffiths 555
35 Werner Grunder 547
36 Rian Els 547
37 Gerrie van Eeden 542
38 Michael le Sueur 540
39 Thys de Jager 539
40 Wimpie Van Schalkwyk 537
41 Nick Beaufort 530
42 Frans Fourie 528
43 andre taljaard 523
44 Conrie Conradie 519
45 Ivan Brits 517
46 Werner Muller 515
47 Leon Engelbrecht 514
48 Elrico Koen 509
49 Turner Wilkinson 507
50 Jaco Buitendag 504
51 Francois Engelbrecht 492
52 daniel haskins 490
53 Arno Cilliers 489
54 Manus Coetzee 489
55 Lorenzo Bruni 488
56 Donnie Basson 487
57 Desmond Hiscock 476
58 Dawie Swan 470
59 Nardo Nieuwenhuys 466
60 George Neethling 460
61 Dirk Hoving 458
62 Johan Scheepers 456
63 Gideon Kellerman 455
64 Shaun Grobbelaar 453
65 Danie Brandsen 447
66 Carri-Anne Kelly (Toyota) 439
67 Sion Stanton 438
68 Cliff Steyl 435
69 jean leroux 431
70 Ciske van Gijsen 430
71 Jaco Terblanche 417
72 Dewald Cloete 411
73 Mouwrits De Necker 387
74 Kobus Buys 381
75 Corne Du Toit 376
76 Luzinda Bouwer 367
77 Koos Jacobs 362
78 Riaan Malan 352
79 Stephan Olivier 338
80 Ockert Scholtz 335
81 Christoff Smidt 328
82 Wynand Vermeulen 322
83 Henk Smit 318
84 Marius Swart 310
85 Lionel van Rensburg 303
86 Alex Wheeler 259
87 Brian Dodkins (Toyota) 197
88 christo de villiers 179
89 Casper Mostert 162
90 Henk Goosen 155
91 Karel Van der Merwe 147
92 Johan Slabbert 91
93 Gunther Goldfarb 59

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 8:45 am
by Hilux 1
:ttwwp:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 8:51 am
by Willem van Schalkwyk
Hi Thys,

Dit was goed om jou te ontmoet. Ek is die ou met die wit 2.7. (Shawn het saam met my gery).
Ek sien jy het my met 2 punte gewen.
Ek het eintik meer vir die genot gery en om die Randrovers in my groep so bietjie te onstig. :twisted:
Was hulle nou nie ongelukkig omdat daar n Hilux saam met hulle moet ry nie :lmao:
Dit was n heerlike dag!
Volgende jaar maak ons weer so.

Ek moet saamstem, daar was baie min Toyotas en die groot menere het nie regtig n kans gestaan met die paaltjies so naby mekaar nie.

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 9:16 am
by Hoppy
Daar was 6 Toyotas in die top 10, ek dink dit was goed

1. Suzuki Jeep (vw golf motor)
2. Toyota FJ Cruiser
3. Defender 90 TD5
4. Isuzu Frontier 3.0 diesel
5. Toyota Prado 90 swb (Lumina v8)
6. Toyota FJ 45 swb (Chev 350 v8)
7. Toyota FJ 80 4500 cruiser
8. Toyota Hilux d/c sfa (Lexus V8)
9. ??
10. Toyota Rocsta (Toyota 2c diesel)

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 9:48 am
by Moonunit
Well done to all that participated!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 9:52 am
by swartvark
I didn't really get around to taking pics.......but here is a couple of cellphone pics to proof that the event did indeed take place. :tongue:
20141025_084853.jpg
20141025_084853.jpg (128.9 KiB) Viewed 6322 times
20141025_092022.jpg
20141025_092022.jpg (100.94 KiB) Viewed 6322 times
20141025_092118.jpg
20141025_092118.jpg (108.75 KiB) Viewed 6322 times
20141025_092132.jpg
20141025_092132.jpg (130.56 KiB) Viewed 6322 times
20141025_092507.jpg
20141025_092507.jpg (95.92 KiB) Viewed 6322 times
20141025_101428.jpg
20141025_101428.jpg (93.33 KiB) Viewed 6322 times
20141025_101850.jpg
20141025_101850.jpg (60.09 KiB) Viewed 6322 times
20141025_102227.jpg
20141025_102227.jpg (85.19 KiB) Viewed 6322 times

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 9:55 am
by swartvark
What a weekend........ :lol:
20141026_130711.jpg
20141026_130711.jpg (119.34 KiB) Viewed 6322 times

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 10:47 am
by ThysdJ
Willem van Schalkwyk wrote:Hi Thys,

Dit was goed om jou te ontmoet. Ek is die ou met die wit 2.7. (Shawn het saam met my gery).
Ek sien jy het my met 2 punte gewen.
Ek het eintik meer vir die genot gery en om die Randrovers in my groep so bietjie te onstig. :twisted:
Was hulle nou nie ongelukkig omdat daar n Hilux saam met hulle moet ry nie :lmao:
Dit was n heerlike dag!
Volgende jaar maak ons weer so.

Ek moet saamstem, daar was baie min Toyotas en die groot menere het nie regtig n kans gestaan met die paaltjies so naby mekaar nie.
Nice Willem nou kan ek 'n gesig by die naam sit. Die hele idee van die dag is maar om mekaar so bietjie op te rev, en dis waar die lekker le... :thumbup: :thumbup: Nou moet Shawn net volgende jaar ook deelneem met daai wille swart Datsun.. :twisted: :twisted:

Re: 4WD Club/Toyota Atlantis fun day 2014

Posted: Mon Oct 27, 2014 12:06 pm
by Hilux 1
MOOI, reken ek moet ook maar volgende jaar dit doen.