Page 1 of 1

Brakkeduine 17/8/2014

Posted: Fri Aug 15, 2014 2:56 pm
by Plaasjapie
Wie is lus om in die sand te gaan speel die naweek. Sien julle daar 9uur

Re: Brakkeduine 17/8/2014

Posted: Fri Aug 15, 2014 5:08 pm
by Mud Dog
Baie lus, maar heel te ver weg. Geniet dit! :thumbup: :thumbup:

Re: Brakkeduine 17/8/2014

Posted: Fri Aug 15, 2014 9:42 pm
by Rebel 4x4
Plaasjapie wrote:Wie is lus om in die sand te gaan speel die naweek. Sien julle daar 9uur
Om die draai van my...... net 'n jammer ekt nie meer my SFA nie.