Page 1 of 1

Nice Amaroks

Posted: Mon Aug 04, 2014 9:56 pm
by pietpetoors
Nice Amaroks, I just do not know why they have to have such big wheels if a normal Amarok goes everywhere they go, but still nice to look at.

phpBB [video]

View Original

Re: Nice Amaroks

Posted: Tue Aug 05, 2014 8:12 am
by 4x4BEES
Lyk goed, maar ek verkies nog die arctic trucks Hilux.

Die Amarok lyk uit perporsie uit met daai bande op.

Re: Nice Amaroks

Posted: Tue Aug 05, 2014 9:34 am
by pietpetoors
Ja, die regte Arctic Hilux.
Ek sien daar is nou 'n neiging om enigiets met groot bande en dik fender flares 'n Arctic kar toe noem, soos die "Artic Fortuner" :naah:

Re: Nice Amaroks

Posted: Tue Aug 05, 2014 10:39 am
by ThysdJ
Die ergste is daardie Arctic Gelandewagen wat laasmaand in Wegry was... Hulle het letterlik groter wiele opgesit, die suspensie gelig met spacers en flares.. verder niks.. Dan het ek ook met 'n Arctic SFA Kaspaas gery met sy 33"s, en wat van Hoppy met sy Luxter met 35"s?? :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Nice Amaroks

Posted: Tue Aug 05, 2014 11:08 am
by swartvark
Tog te pragtig..........veral my daai agtergrondmusiek!! :lol:


So Thys...........Swartvark issi Arctic nie? :lol: ...............aggeneee! :crazy:

Re: Nice Amaroks

Posted: Tue Aug 05, 2014 11:29 am
by pietpetoors
Dan het ek ook met 'n Arctic SFA Kaspaas gery met sy 33"s, en wat van Hoppy met sy Luxter met 35"s??
Nee Thys, jy het nie oversize fender flares opgesit nie. Dit maak die verskil. :lmao:

Re: Nice Amaroks

Posted: Tue Aug 05, 2014 3:03 pm
by ThysdJ
pietpetoors wrote:
Dan het ek ook met 'n Arctic SFA Kaspaas gery met sy 33"s, en wat van Hoppy met sy Luxter met 35"s??
Nee Thys, jy het nie oversize fender flares opgesit nie. Dit maak die verskil. :lmao:
Ek het geweet ek het iets vergeet... :twisted: :twisted: :twisted: