Hi almal..ek is nuut hier.

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
CQH
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jul 06, 2014 10:07 am
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan 3.3 Harbody d/c
Real Name: Charl

Hi almal..ek is nuut hier.

Post by CQH »

Ek het nou vir so rukkie die 4x4 community gevolg en dink die gogga het my nou mooi raak gebyt :yahoo: ..net een probleem. ek is opsoek na n voertuig wat ek n "6mt recovery trailer" met gemak sal kan sleep. My eerste opsie is natuurlik 3.0kzte 4x4 maar sal meer gerus voel as ek julle menings ook sal kan kry? Dan is daar ook die probleem oor die mal pryse wat die handelaars vra vir n bakkie wat nie eers mooi opgepas is nie :thumbdown: So ek sal bly wees om te kan hoor wat julle te se het en ook dalk as iemand weet van waar ek in Pretoria kan soek asb. :beg:
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by louis fourie »

Welkom hier by die groot Hilux familie.

Jy moet net geduldig wees. Ek het ook lank gesoek en moenie laat die mense jou nonsens vertel van die KZ-TE nie :lol:.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by ThysdJ »

Welkom Charl.. Ek sien jy het dit gemaak tot hier.. :thumbup: :thumbup: :twisted: :twisted: Voorspoed met jou soektog.. :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by TOYODA »

Welkom Charl, :wave:

Goedopgepaste KZTE Hiluxe is nie so skaars nie. Die probleem kom in dat die mense wat hulle besit, dit nie dit wil verkoop nie. :lol:

Sterkte met die soektog. Daar sal wel een opduik iewers.
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Thunder02 »

Welcome :thumbup:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Donkey »

Welcome to our neck of the hood! :thumbup:
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
CQH
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jul 06, 2014 10:07 am
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan 3.3 Harbody d/c
Real Name: Charl

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by CQH »

Ek het vandag een gesien..maar wat my afskrik is dat daar agter op hom staan 3000 en nie KZTE soos op al di ander nie. Maar sy dogter se daar staan in sy boek dat dit n KZTE is?Dis n 2000 4x4 een eienaar met 271000km, baie mooi opgepas en die oom soek R100000? Lol julle moet my maar raad gee asb ouens.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Oupa Stig »

Charl, Toyota het wel 'n 3l diesel gemaak voor hul die KZ motors begin insit het, en het selfs op 'n stadium (as ek dit nie mis het nie) daai 3l diesels turbos gegee om te kan kompeteer met die ander vervaardigers, maar dit was 'n ramp, want die motor was nooit gebou vir turbos nie, so hulle het nie gehou nie. Dalk sal iemand hier op file 'n kiekie van die KZ motor hê, dan kan jy seker wees. Ek kan een gaan neem van myne, maar ek's kla in my pj's, reg vir slaap... En as 'n ou se pj's dieselfde as jou birthday suit is, dan is dit te koud om buite rond te loop in die donker en fotos onner die bonnet te neem. En dit laat die bure frons.
Sterkte, 'n mooi opgepaste KZ is goud werd.
As die verkoper vir jou pampiere kan wys van watse goette al gedoen is op die motor sal dit baie help, want dan kry jy 'n idee oor hoe die ou die voertuig opgepas het, en wat jy dalk self voor moet gaan opdok.
Hier praat ek nou goed soos clutches, propshafts, injectors, al die verskillende pompe (diesel, water, kragstuur derms ens).
Wees net versigtig - die ouens sal dit nie graag sê nie, maar die KZ head is effe kwesbaar. Daar's eenvoudige mods wat jy kan doen om dit te verbeter, maar as jy 'n bakkie vir 'n toetsrit vat, kyk hoe hoog jy sy temperatuur kan opkry. Myne gaan nooit bo 50% op die standaard gauge nie. (ek praat nou nie hier van aftermarket egt's en goed nie). As hy nie konstand bly op sy temperatuur nie is die head gekraak (???? Slim manne???) Dis nie 'n trainsmash, maar gaan paar rand kos om reg te maak.

Jy weet nie hoe ry 'n ander ou sy kar nie, maar kom ek stel dit so vir jou: ander manne het probleme gehad met gekraakte heads (omtrent die enigste issue met die KZ's, en die mods om dit te voorkom is eenvoudig), maar my lorrie werk hard, dra elke dag vrag, het nou 240 000kms op die klok, is nog op oorspronklike clutch, injectors, pompe ens. Al wat gegaan het op sowat 220000 kms was die waterpomp, en die's heel eenvoudig om te vervang, en nie belaglik duur nie. Ek's net duime, so dit het my 4k gekos, en ek het agterna uitgefigure dat ek sowat 2k teveel betaal het (pampoen).
Die punt is, ek is nou nie juis fussy oor die lorrie nie, maar ek diens self, elke 10k kms, en ek ry nie soos my g*t nie, en die ding hou net aan en aan en aan. Beste bakkie ooit!

Daar's baie slimmer ouens as ek wat jou raad kan gee op die KZ's, maar my opinie is dat hulle puik is, check net dat die ding nie deurgetrek is nie.
Sterkte!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Froll »

Welkom Charl, hoop jy geniet dit hier op die forum. :thumbup: :thumbup:
CQH
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jul 06, 2014 10:07 am
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan 3.3 Harbody d/c
Real Name: Charl

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by CQH »

Dankie Oupa. Ek het vir hom gese ek sal more mooi na die bakkie kom kyk dan sal ek sien presies wat aangaan. Hy het gese hy sal my die werkswinkel se besonderhede gee waar hy die bakkie al vir jare diens dan kan ek die rekords gaan trek. Maar dink julle die KZTE sal gelukig wees om die swaar sleepwa met n kar of iets op te sleep?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Mud Dog »

Welkom Charl! :thumbup:

Die KZTE is 'n goeie bakkie vir jou doeleindes, soos Mickey sê, mits jy hom goed oppas (gereelde dienste ens.).
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by louis fourie »

Hiers 'n foto van my engine. Ek het 'n intercooler op. Op die standaard enjin moet daar nog 'n pyp (plenum pipe) wees wat van die turbo na die throttle body toe gaan - 'n gegote Aliminium pyp.

Image Link Broken

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Last edited by Mud Dog on Mon Jul 07, 2014 6:59 am, edited 1 time in total.
Reason: fixed link
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by CasKru »

Dagse Charl. Welkom hier op die forum.

As ek jy is kyk weg van daai 3000D. Ek het al van te veel issues van daai betrokke motor gehoor. Bly eerder mik vir the KZ-TE
To God be the glory
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Masekind »

Welkom
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by grobbepj »

louis fourie wrote:Hiers 'n foto van my engine. Ek het 'n intercooler op. Op die standaard enjin moet daar nog 'n pyp (plenum pipe) wees wat van die turbo na die throttle body toe gaan - 'n gegote Aliminium pyp.

Image Link Broken

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
En natuurlik sal die standaard kzte ok nie n spark plug he nie :lmao: :laugh2:
(maar as jy EGT wil laat insit praat met Louis!!)

WElkom hier en sterkte met die soektog. Al vat dit bici langer sal jy nie spuit wees as jy een kry nie...
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Haboob »

Welcome to the Forum Charl.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
CQH
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jul 06, 2014 10:07 am
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan 3.3 Harbody d/c
Real Name: Charl

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by CQH »

Jis baie dankie vir almal se raad en advies en dat jul n mens so welkom laat voel. Lyk my ek het een gekry. Hy het nuwe turbo sn sac inter cooler op. Maar wel 450000 op die clock. Hy word nie warm nie en rook ook nie. Is daar dalk iemand wat my kan se na wat ek nog moet kyk veral met daai km's. Dis n 2003 model.
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Rattlesnake »

Charl. As ek mag vra wat is die prys? Km bietjie hoog. My opinie, shop nog rond. Ek het na n klomp KZ's gaan kyk. Verlede jaar myne gekoop met 104000 km op die,look. 2004 model. Voledige diens rekord.
CQH
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jul 06, 2014 10:07 am
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan 3.3 Harbody d/c
Real Name: Charl

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by CQH »

Prys is R99000? Sukkel vreeslik met die pryse, bank wil net 9% bo retail finansier - anders vra hul deposito wat ons nie nou het nie. Die bakkie is nog in 'n baie goeie toestand, kan ook sien hy het nie hard gewerk nie? As iets sou breuk, hoe bekombaar en bekostigbaar is die parte?
User avatar
carlo4e
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 123
Joined: Thu Jan 02, 2014 6:24 pm
Town: Groblersdal
Vehicle: Hilux V6
Real Name: Carlo

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by carlo4e »

Welkom Charl. Sterkte met jou soektog. Solank jy 'n Toyota kry is alles ok.
私のハイラックスが大好きです
User avatar
FIRSTGEER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1536
Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
Town: King WilliamsTown
Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
Real Name: Tony Geer
Club VHF Licence: HC 109

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by FIRSTGEER »

Howzit and welcome Charl.
Image
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Hi almal..ek is nuut hier.

Post by Ali3n »

Welkom Charl en sterkte met die soektog. :thumbup:
CQH wrote:Prys is R99000? Sukkel vreeslik met die pryse, bank wil net 9% bo retail finansier - anders vra hul deposito wat ons nie nou het nie. Die bakkie is nog in 'n baie goeie toestand, kan ook sien hy het nie hard gewerk nie? As iets sou breuk, hoe bekombaar en bekostigbaar is die parte?
jy behoort alles by Gemini parts te kan kry as jy nie reg kom by ander plekke nie. Gemini verskaf ook oorspronklike toyota parte teen n 3de van die prys by die handelaars. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Post Reply

Return to “Meet the People”