Page 1 of 1

river trip 11 July 2014

Posted: Fri Jun 27, 2014 9:16 am
by Vlak vark
After 2 weeks back trip i decided to have a camp weekend the 11 July. details will follow. the river is nice and dry on top with a few waterholes and some underground water which makes it interesting.

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Fri Jun 27, 2014 9:47 am
by Jaans
Hi Nico

Ek dink ek gaan die een kan maak. Sal bevestig oor die naweek.

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Sun Jun 29, 2014 6:08 am
by Vlak vark
Net n update:

Vrydag sal die wat van ver af kom kamp by my in die agterplaas met die olifants rivier in die agtergrond. Saterdag oggend sal ons vroeg vertrek en stop by masorrini garage om voltemaak en die laaste goed by spar te koop. Daarna vertrek ons na die klein letaba rivier waar die pret sal begin. Ons sal by die brug ingaan waar on sal wes waards ry tot na middag, waar ons sal omdraai en dan terug beach toe ry waar ons sal kamp. Dit is reg langs die Kruger wildtuin so die kanse vir Wild is goed. dit is ook vol maan so sienbaarheid in die donker behoord goed te wees. Sondag oggend na n lekker brekkie sal ons terug ry huis se kant toe.

Die hele naweek is selfversorgend. Die wat vrydag aand oorslaap,is daar stort en toilet geriewe maar vir saterdag en sondag is daar niks.

Dit is lekker warm deur die dag en koel af in die nag. Die grade wissel tussen 10 en 15 grade in die aand.

Goed om saamtevat:
Eet en drink goed.
Herwinings gereedskap
Tent en slaapgoed
Water om te drink
N rooster vir braai
Sakkie hout of charcoal as hout nie beskikbaar is nie
Muskiet repellent
N goeie sin vir humor
Hoed en sonbrand room.

Die toegang is gratis.

dit sal die naaste wees wat jy sal kom aan n voetsprore trip met die omgewing en roete sonder om daar voor te betaal.

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Sun Jun 29, 2014 3:45 pm
by Jaans
Nico

Net om te bevestig ons kom saam. :thumbup:

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Sun Jun 29, 2014 5:01 pm
by Vlak vark
Jaans wrote:Nico

Net om te bevestig ons kom saam. :thumbup:
dit is goeie nuus. ons is nou al 6 voertuie wat gaan. :thumbup:

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Thu Jul 03, 2014 3:03 am
by Vlak vark
:reading:

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Thu Jul 03, 2014 12:44 pm
by Haboob
Nico, hoekom bly julle so ver. Dis twee dae se ry van hieraf... en hier gaan niks aan nie. :shock2: :laugh2: :lmao:

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Thu Jul 03, 2014 1:19 pm
by Paul Grobler.
Wat van n skaap op die spit ??

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Fri Jul 04, 2014 2:58 am
by Vlak vark
Paul Grobler. wrote:Wat van n skaap op die spit ??
ons is te min daar voor, maar gaan vrydag n lekker wilds potjie bou. my mond water al. :drool: :drool:

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Sun Jul 06, 2014 7:55 am
by Vlak vark
Haboob wrote:Nico, hoekom bly julle so ver. Dis twee dae se ry van hieraf... en hier gaan niks aan nie. :shock2: :laugh2: :lmao:
Edge as jy donderdag ry is jy vrydag hier. :mocking:

ja ongelukkig bly ons ook aan die gat kant van die wêreld. :thumbdown:

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Mon Jul 14, 2014 3:32 pm
by Jaans
Hi Nico

Baie dankie vir die reel van die trip, ons gesin het dit baie geniet. :thumbup: Vir die ander wat ook daar was dit was lekker om julle te leer ken. Hier is so n paar fotos van die naweek. Ons het so lekker gespeel en gekuier dat ons vergeet het om fotos te neem.
IMG_6779small.jpg
IMG_6787small.jpg
IMG_6812small.jpg
IMG_6835small.jpg
IMG_6887small.jpg
IMG_6874small.jpg
IMG_6910small.jpg

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Mon Jul 14, 2014 4:46 pm
by dantjie
Jinne dit lyk nou flippen lekker daai, is sommer jaloers :drool:

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Tue Jul 15, 2014 10:58 am
by Haboob
Thanx for sharing, even if it was a bit mingy for those of us that had to syay home...

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Wed Jul 16, 2014 5:38 am
by Vlak vark
dankie aan almal wat saam gekom het, veral Johannes wat van ver af kom om die naweek moontlik te ge maak het.
volgende keer moet daar n doelgerigte fotograaf saam gaan om alles af te neem. dit was lekkkerr.

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Tue Jul 29, 2014 4:29 pm
by 4x4BEES
Dit wil my voorkom dat julle dit baie geniet het.
Dis hoekom daar so min foto's is :lmao: :lmao:

Die paar foto's wat daar wel daar is lyk awesome :thumbup: :thumbup:

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Tue Jul 29, 2014 7:26 pm
by Thabogrobler
Wat ek net nie kan verstaan nie, hoekom is daar nooit ordentlike kennis van die trips nie? Of moet dit super eksklusief gehou word?:'(

Re: river trip 11 July 2014

Posted: Wed Jul 30, 2014 8:42 am
by Vlak vark
Thabogrobler wrote:Wat ek net nie kan verstaan nie, hoekom is daar nooit ordentlike kennis van die trips nie? Of moet dit super eksklusief gehou word?:'(
Thabo volgende keer sal ek jou persoonlik n pm stuur. :thumbup: