Page 1 of 1
Urban Camp - Windhoek
Posted: Tue Jun 24, 2014 3:28 pm
by oliviert
Hi Everyone
Het iemand al hier gekamp? Blykbaar is die plek naby Joe's Beerhouse. Enige inligting sal waardeer word.......
Txs
Re: Urban Camp - Windhoek
Posted: Tue Jun 24, 2014 3:56 pm
by george
Ek het nog nie,maar sal beslis probeer as ek weer daarkom.
Dink net.Lekker kuier by Joe's en dan stap jy terug
Die laaste keer het ons hier gebly
http://www.arebbusch.com/accommodation/camping/
Re: Urban Camp - Windhoek
Posted: Tue Jun 24, 2014 4:57 pm
by WESKUSKLONG
Ek het al twee keer daar gekamp, baie lekker en vriendelike mense.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Urban Camp - Windhoek
Posted: Wed Jun 25, 2014 8:58 am
by oliviert
txs guys