Page 1 of 1

Help Asb met kleur van draad

Posted: Mon May 19, 2014 8:14 am
by ForYota
Dagse Luxers,

Kan iemand my se wat is die kleur van die Signal draad op die alternator van n 4y asb :beg: :beg:

Ek het nou probeer kyk op google en opi forum maar ek kry niks nie...

Baie dankie :thumbup:

Re: Help Asb met kleur van draad

Posted: Mon May 19, 2014 1:13 pm
by ForYota
Is ek die enigste ou met n SFA oor hier rond :mocking: :mocking:

Re: Help Asb met kleur van draad

Posted: Mon May 19, 2014 2:00 pm
by swartvark
Niemand met 'n SFA se alternator het al probleme gegee nie. :tongue:

Re: Help Asb met kleur van draad

Posted: Mon May 19, 2014 2:20 pm
by Oupoot01
praat jy van die draad wat na die battery liggie toe gaan op jou instrument panel?ek het 7m conversion gedoen....charl wat computer gedoen het,het n blou draad gesoldeer vir die liggie...hoop dit kan help

Re: Help Asb met kleur van draad

Posted: Mon May 19, 2014 3:43 pm
by ForYota
swartvark wrote:Niemand met 'n SFA se alternator het al probleme gegee nie. :tongue:
:lmao: :lmao: :lmao:

Re: Help Asb met kleur van draad

Posted: Mon May 19, 2014 3:44 pm
by ForYota
Oupoot01 wrote:praat jy van die draad wat na die battery liggie toe gaan op jou instrument panel?ek het 7m conversion gedoen....charl wat computer gedoen het,het n blou draad gesoldeer vir die liggie...hoop dit kan help
Dankie Hentie :thumbup: :thumbup: