Page 1 of 1

Quantum 4x4

Posted: Sat May 17, 2014 7:05 pm
by george
My kind of van :cool:
quantum4x4.jpg
(59.03 KiB) Downloaded 518 times
https://www.facebook.com/SlidingWindowF ... =3&theater

Re: Quantum 4x4

Posted: Sat May 17, 2014 7:34 pm
by 4x4BEES
:shock2: :shock2: :shock2:
Dis al wat ons nog het op ons paaie :lmao: :lmao:

Re: Quantum 4x4

Posted: Sat May 17, 2014 8:37 pm
by Oupa Stig
Nouja, nou's ons sypaadjies ook in hul m**r in met die taxis.

Re: Quantum 4x4

Posted: Sun May 18, 2014 9:23 am
by Donkey
Oupa Stig wrote:Nouja, nou's ons sypaadjies ook in hul m**r in met die taxis.
:lmao:

Re: Quantum 4x4

Posted: Sun May 18, 2014 11:05 am
by ChrisF
die taxis in die kaap doen die 4x4 ding sommer met STANDARD TRIM ....

Re: Quantum 4x4

Posted: Sun May 18, 2014 1:15 pm
by ThysdJ
ChrisF wrote:die taxis in die kaap doen die 4x4 ding sommer met STANDARD TRIM ....
Met 40 passasiers... :twisted: :twisted:

Re: Quantum 4x4

Posted: Sun May 18, 2014 7:58 pm
by Mossienel
Nou sis daar genoeg plek op die dak vir die hoenders en bokke!


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Quantum 4x4

Posted: Sun May 18, 2014 8:57 pm
by pietpetoors
Daai lyk nou cool, is net.... die wiele is so na aan die fenders, hy het seker nie veel artikulasie nie. Ek dink ook niedaar gaan maklik 22 mense in klim soder dat die bande teen die fenders gaan skuur nie.

Re: Quantum 4x4

Posted: Sun May 18, 2014 10:20 pm
by george
pietpetoors wrote:Daai lyk nou cool, is net.... die wiele is so na aan die fenders, hy het seker nie veel artikulasie nie. Ek dink ook niedaar gaan maklik 22 mense in klim soder dat die bande teen die fenders gaan skuur nie.
Moenie oor wiele worry nie.Kry jy liewer daai snorkel :twisted:

Re: Quantum 4x4

Posted: Mon May 19, 2014 8:16 am
by pietpetoors
Die snorkel is net 'n stuk pyp. Die snorkelkop hou ons wel aan.
Persoonlik sou ek daai pyp eerder binne-in die kajuit laat loop het en dan by die dak eers laat uitgaan het. Dit lyk of daai snorkel lekker aan alles kan haak. Weet egter nie hoeveel geraas hy binne in die kajuit sal maal nie.

Re: Quantum 4x4

Posted: Mon May 19, 2014 8:25 am
by george
Ek wonder of daai air intake rerig so laag sit. :wth:

Re: Quantum 4x4

Posted: Mon May 19, 2014 8:38 am
by pietpetoors
Nee, hy doen nie, hulle het hom onder die vloer gevt na die kant en toe boontoe.

Re: Quantum 4x4

Posted: Mon May 19, 2014 8:41 am
by george
pietpetoors wrote:Nee, hy doen nie, hulle het hom onder die vloer gevt na die kant en toe boontoe.
:thumbup: