Page 1 of 1
Gevlinderde springbok bout
Posted: Sun Apr 27, 2014 7:54 am
by Omo
Krap toe hier in die week in die vrieskas en kom toe op die sprinbok bout af. Sny toe gou die been uit. Steek hom vol gate en 2 dae in marinade. Tan hom op die kole
Re: Gevlinderde springbok bout
Posted: Sun Apr 27, 2014 8:03 am
by george
LEKKER
Re: Gevlinderde springbok bout
Posted: Sun Apr 27, 2014 5:18 pm
by Ultred
Lekker wetter. Het nou n eland pot klaar gemaak. Moet nou deep freeze leeg maak. Jag seisoen is nou weer hier.
Sent from my iPhone using my fingers.
Re: Gevlinderde springbok bout
Posted: Sun Apr 27, 2014 7:09 pm
by Oetie
Sjoe!! Dit lyk nou lekker!! Ek braai skaapboud so op die kole, nooit weer 'n boud in die oond nie...!!
Re: Gevlinderde springbok bout
Posted: Sun Apr 27, 2014 8:06 pm
by Thabogrobler
Dink tog aan die wat die week vir hulself moet kook...
Re: Gevlinderde springbok bout
Posted: Sun Apr 27, 2014 9:17 pm
by Omo
Thabogrobler wrote:Dink tog aan die wat die week vir hulself moet kook...
Kan aaltyd vir jou n stukkie stuur met DHL.
Re: Gevlinderde springbok bout
Posted: Mon Apr 28, 2014 8:44 am
by vanthev8man
louis,
net die marinade of het jy naeltjie,koljander,ens ook bygesit?
Re: Gevlinderde springbok bout
Posted: Mon Apr 28, 2014 3:10 pm
by Omo
vanthev8man wrote:louis,
net die marinade of het jy naeltjie,koljander,ens ook bygesit?
Ek gebruik net die marinade maar jy kan seker bysit hangende van jou persoonlike smaak.