Page 1 of 1

Weskus snoek

Posted: Sun Apr 20, 2014 10:17 am
by Omo
Daar is darm mim goed so lekker soos n vars gevangde op die rooster gebraaide weskus snoek met n appelkoos jam en botter sousie bo oor nie. :drool:

Re: Weskus snoek

Posted: Sun Apr 20, 2014 10:46 am
by FIRSTGEER
LEKKER MAN :thumbup: :thumbup:

Re: Weskus snoek

Posted: Sun Apr 20, 2014 10:47 am
by 4x4BEES
Ek is nie n man wat van vis hou nie.
Maar selfs daai laat my mond water :drool: :drool: :drool:

Re: Weskus snoek

Posted: Mon Apr 21, 2014 8:34 am
by Rianc
Lyk lekker! Probeer volgende keer dieselfde resep en dan meng jy 'n halwe blikkie bier daarin. Die bier maak dat die appelkoos jam nie aanbrand nie.

Re: Weskus snoek

Posted: Mon Apr 21, 2014 9:34 am
by Mud Dog
Lyk lekker! :thumbup: Sulke olierige vis kry ons nie hier nie, net af en toe Maasbanker miskien, so op 'n ope vuur verbrand die vis. Ek draai dan altyd die vis in foelie toe saam botter, klein bietjie suurlemoen sap en speserye, maar dis meer 'n gestoofde vis as gebraaide vis. ;-)

Re: Weskus snoek

Posted: Mon Apr 21, 2014 9:57 am
by Thunder02
:drool:
Have not done that in a long while

Re: Weskus snoek

Posted: Tue Apr 22, 2014 8:07 am
by Hangover
Lat n man nou n ander man onnodig so lus kan maak vir vis...