A close shave / dit was amper
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
A close shave / dit was amper
Aaan ieder en elk wat beterskap toegewens het en saam gebid het, BAIE BAIE DANKIE -- die hart het hom gister middag weer begin gedra en die weghollery laat staan.
Ek is vanoggend uit hospitaal "ontslaan' [sonder back pay .. maar wel met ma se back pain] .. daai sagte matrasse het die ou rug lekker gebuig. ] Ek is weer piekfyn, geen komplikasies nie en ek is weer B G en oppi been
Vir elkeen se omge en al die oproepe en texte .. weereens nogmaals BAIE Dankie.
En virri vrinne wat nou NIE weet waaroor die gaan nie:
Opsommimg v gebeure: Inni vroee oggendure Dinsdag so raps na 2 jaa my outoppi blaas my draai loop. Trug by die kooi voel dit of ik van bai hoog af val. Meet vir hartsped, die hardloop 125 +++ Dwergi toets bloeddruk en die skrou 199/151.. Nou moet jy weet.. Nog altyd was spoed so by 60 p,minuut en B P 120/80... Uiteinde is ons roep Paramedic en amblaans uit... En woertwarts, 6 uur is ik in intensief.. Hart vibrulasie, die pompi hardloop to so 150 minuut.
Net so voor 11-uur onthou ik, ik het metti kawolt nognie vir self gebid nie. Stuur so n kort onsamehangende skietgebed vir self op, draai op my sy, want rug is al seer gele... Kyk weer monitor, klopper galop so 144 minuut
Skraps na 11 is Dwergi en Sussa by virri besoektyd. Kyk ik oppi monitor... En daar is als tot bedaring. Die dokter se dis toeval. Verpleegster se dissi Dwergi.
Ek en jy weet, dis SY wil en die gebede... Oppi monitor draf die hart van ouds sy rustige 68 en minder. (Vanoggend gemeet.. Toe lees hy 54 p minuut.
Nogmaals, baie dankie vir ALLE mooi wense en saam bid en sommer dink aan'ie Outoppi uncle oompie.
Ek vaddit rustig vir eers.. Maar Botswana uitreik gaan voort. Het steeds die 2 ton klere nodig en ekstra versoek gekry vir 100 Bybels ook .. Virri Sendingskool op Seronga
Nogal dringend, die een want ons vertrek 26 April

Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: A close shave / dit was amper
Eish Mac, moet ons nie so laat skrik nie! Darem bly om te hoor dat alles nou weer normaal loop!
Jy moet jouself ook goed op pas, nie net andere nie!
Sterkte!
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)

![Wink ;-)](./images/smilies/icon_e_wink.gif)
Sterkte!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
![Image](http://www.hilux4x4.co.za/signatures/SIG_03.JPG)
![Image](http://www.hilux4x4.co.za/signatures/SIG_04.JPG)
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: A close shave / dit was amper
Baie bly om te hoor jy is okay Mac !
![Clapping :clap:](./images/smilies/icon_clap.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Clapping :clap:](./images/smilies/icon_clap.gif)
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: A close shave / dit was amper
Shoe, ons is bly om te hoor jy is weer OK, dit gebeur darem vinnig, dan besef ons, ons het nie altyd beheer oor wat gebeur nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
![Image](http://www.4x4direct.co.za/4x4direct-comm.jpg)
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
![Image](http://www.4x4direct.co.za/4x4direct-comm.jpg)
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: A close shave / dit was amper
Terugvoer / Feedback:
5 maande later en die Outoppie is, deur Genade van BO, nog op en top, beplan en doen nog Uitreike na wilde woeste dele :-)
Bietjie hoog bloeddruk maar een pillitjie n dag hou hom mooi in plek.
DANKIE vir almal se gebede en "dink aan"
5 Months down the line and Old Top still alive and well by the Grace of The Lord.
Still planning & doing Outreach to wayyyyy out 4x4 places :-)
Little bit of hiper tyension but keeping it under control.
Thanx guys .. your thoughts & well wishes & prayers appreciated..
5 maande later en die Outoppie is, deur Genade van BO, nog op en top, beplan en doen nog Uitreike na wilde woeste dele :-)
Bietjie hoog bloeddruk maar een pillitjie n dag hou hom mooi in plek.
DANKIE vir almal se gebede en "dink aan"
5 Months down the line and Old Top still alive and well by the Grace of The Lord.
Still planning & doing Outreach to wayyyyy out 4x4 places :-)
Little bit of hiper tyension but keeping it under control.
Thanx guys .. your thoughts & well wishes & prayers appreciated..
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 541
- Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
- Real Name: James
- Location: Potchefstroom
Re: A close shave / dit was amper
You see what owning a Nissan does to your ticker?
James Cameron
0834431879
0834431879
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: A close shave / dit was amper
Mac sien nou eers die draad.
BLY daai pompie gedra hom so mooi.
Ons vat die seeninge so van self sprekend, maar so elke nou en dan is daar maar n "wake up call".
Vriend se ma het 5 weke terug geval - vol heup vervanging !
Kolega se ma is 6 weke terug hospital toe met die pompie wat rond neuk - maar sy het ook diabetes, en die niere wou nie saam speel nie. Sondag oggend die masjiene afgesit, paar uur later oorlede.
Nog n ander vriend is gediagnoseer met kanker, gaan nou in vir sy tweede rondte chemo ...
Elke dag wat ons self kan opstaan is n seening. Die ander lekker dinge is maar net die cherry op die koek.

- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: A close shave / dit was amper
Baie sterkte daar.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: A close shave / dit was amper
Bly om te hoor die pompie pomp nog mooi. Daai pompie gaan nie sommer vir Mac onder kry nie. ![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Only Dead Fish Go With The Flow!
![Image](http://www.4x4direct.co.za/4x4direct-comm.jpg)
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
![Image](http://www.4x4direct.co.za/4x4direct-comm.jpg)
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: A close shave / dit was amper
Pieter, Chris .. almal julle - BAIE dankie vir die 'well wishes' en goeie wense..
James -- tyd toe ek Nissan gery het, het ek geen probleem gehad nie .. dis vandat ek die Toyota ry dat ek inni hospitaal en graats boer
:evil:
[Maar noudat die Prado 'n Vanderlinde hart in het is vet pret en groot plesier
]

![Mr. Green :mrgreen:](./images/smilies/icon_mrgreen.gif)
![Celebrate :celebrate:](./images/smilies/celebrate3.gif)
[Maar noudat die Prado 'n Vanderlinde hart in het is vet pret en groot plesier
![Dance1 :dance1:](./images/smilies/dance2.gif)