Eensie Weensie Spider

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Eensie Weensie Spider

Post by WayneSchalk »

This guy nearly landed on my buddy's shoulder on Saturday at my toppies house, at which time I was running and screaming like a little girl :silent:
Attachments
IMG-20140301-WA0003.jpg
(57.26 KiB) Downloaded 184 times
IMG-20140301-WA0004.jpg
(62.93 KiB) Downloaded 184 times
IMG-20140301-WA0002.jpg
(81.73 KiB) Downloaded 184 times
IMG-20140301-WA0006.jpg
IMG-20140301-WA0006.jpg (54.44 KiB) Viewed 1616 times
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Eensie Weensie Spider

Post by 4x4BEES »

I would have done the same :lmao: :lmao:
Except for the running part :mocking:
User avatar
Samurai
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 610
Joined: Mon Feb 13, 2012 3:39 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 Hilux Raider 3.0 D-4D D/C 4X4
Real Name: Stuart
Club VHF Licence: X209
Location: Pretoria, South Africa

Re: Eensie Weensie Spider

Post by Samurai »

4x4BEES wrote:I would have done the same :lmao: :lmao:
+1 :surrender: :faint:
Image

"from this day to the ending of the world... we in it shall be remembered. We lucky few, we band of brothers.
For he who today shed his blood with me shall be my brother."
User avatar
Nick S
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 143
Joined: Mon Sep 23, 2013 7:55 am
Town: Bedfordview
Vehicle: 3L Legend 45 D4D 4x4 DC/AT. RSI Canopy, Snorkel and Radio
Real Name: Nick
Club VHF Licence: HC219
Location: Bedfordview
Contact:

Re: Eensie Weensie Spider

Post by Nick S »

It would have been the end of me.

For Sure
To build bridges, you need to go to where the rivers are.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Eensie Weensie Spider

Post by Oupa Stig »

Nee man, sit net 'n bierbeker onderstebo oor die outjie, moenie sy bene seermaak, slide 'n stuk papier oor opening, en gaan gooi die outjie buite uit. Hul vang muskiete.
Een aand in PE to gil my gryse ou moeder die buurt wakker. Sy't gaan kyk of my boetie (op daai stadium so 6jaar oud) OK slaap, toe sit een van die groot menere op sy wang. Helse bohaai, en die knaap slaap deur alles, selfs toe my pa die spinnekoppie kom vang.
Geleer by my pa - slange, kokkonosters, spinnekoppe. Catch and release. Maar ek moet bieg, ek gril meer as hy....
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Eensie Weensie Spider

Post by WayneSchalk »

My toppie het die outjie in so goga boks gesit en die is to na my vriend se huis wat van hulle hou om te sien watse spinnekop dit is.

Dit is glo 'n "Huntsman Spider"

:crazy:
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Eensie Weensie Spider

Post by Jaans »

Sal ook graag wil weet watse spinnnekop dit is. Kry hulle af en toe in die huis. Dan moet ek hulle maar vang en in die tuin gaan sit voor my vrou weer kan ontspan in die huis.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Eensie Weensie Spider

Post by Borntofish »

Dit is n reen spinnekop, Huntsman spider.

http://en.wikipedia.org/wiki/Huntsman_spider
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Eensie Weensie Spider

Post by Thunder02 »

Did you order anything from Pieter,i believe he's importing them :tease: :laugh2: :laugh2:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: Eensie Weensie Spider

Post by gompie »

Neeee neeee ek bevuil myself drie keer in die eerste 2 tree
Image
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Eensie Weensie Spider

Post by Haboob »

Daai goed like my niks, as hul kans kry word ek gebyt.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
jacol
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Sun Dec 08, 2013 2:14 pm
Town: Port Elisabeth
Vehicle: Hilux
Real Name: Jay

Re: Eensie Weensie Spider

Post by jacol »

Natanoiel se.
Die spinnekop- deur Nataniel

Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie maar ek ry eerder 'n fiets sonder 'n saal as om een te konfronteer.

Ja, gisteraand lê ek rustig en lees, minding my own business.....bedlampie brand baie "domesticated" en sag met die komplimente van Cash Crusaders, toe ek so 'n sagte geskarrel in die kamer hoor. Ek dog eers dis die mot wat wil selfmoord pleeg teen die bedlamp se bulbpie...

Kyk... nee, mot se kind sit so stil soos 'n pedigree foksterrier wat razor blades skuit. Toe's die skuifel geluid weer daar en ek skrik alles regop wat plat was...en pap wat op was!

'n Onaardse gedrog van 'n spinnekop met W.P. rugbykouse, en wat as weltergewig kan inweeg, toer teen 8 000 refs oor die vloer en spring sommer so met die laai se handles teen die bedkassie op!

Op slag betjorts ek my beste linne in 'n herfs kleurskakering in. Lyk of iemand my bed kapoenkleur, so tussen stront en pampoen gespray paint het. Ek m..r alles, boek, bedlamp, glas, die toetie tot op die laagste vlak van die kamer, die vloer.

Ek skrik my enigste aambei wat ek het dat hy op my kuite hang! Nou's die m..rse spaaider nog tussen my en die kombuis, waar ek, omdat hulle my so mollesteer, deur die jare, 'n arsenaal van Doom vergader het. Nou weet ek, nou sal ek flat out moet hol vir daai Doom.

Ek pluk my enigste halfnat Jockey aan sodat die aambei my nie pootjie nie. Toe trek ek weg kombuis toe dat die briekmerke soos 'n straatkaart in my Jockey vergader... en ek 10 sekondes by die kombuisdeur moet back paddle om nie twee agterdeure te hê nie.

Lord of the Dance se gat my bra!

Terug..... Daar sit die snert nog! Sommer so met die briektrek spuit ek al.... gelukkig net Doom! .....Osoonlaag en al daai goeters, se m..r! Spuit hom leeg!

Duik my harige vyand soos Ryk Neethling agter die bedkassie in. M..r toe moet hy wees na daai dubbel Doom en strontreuk wat nou dikker as toffie in die kamer hang!!!=D =))
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Eensie Weensie Spider

Post by 4x4BEES »

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Post Reply

Return to “Open Discussion”