Ons gaan nou ry
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Ons gaan nou ry
Hoohoo
Ek is vroeër oppad huis toe
Word daar iewers bietjie gery kêrels??? Ek het lelike ontrekkings simptome.
Ek is vroeër oppad huis toe
Word daar iewers bietjie gery kêrels??? Ek het lelike ontrekkings simptome.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Ons gaan nou ry
Self lus om bakkie vuil te maak.
Niemand hier al iets gereel vi di naweek hier naby nie ??
Ek sien die ander groepie gaan Saterdag Welgelegen toe.
Niemand hier al iets gereel vi di naweek hier naby nie ??
Ek sien die ander groepie gaan Saterdag Welgelegen toe.
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Ons gaan nou ry
Dan sal ons moet plan maak Eben
Was nog nie daar nie, is dit 'n scenic route of kan ek darem my kort stokkie gebruik daar
My vrou gaan na kitchen tea Saterdag, so ek is los klos
Was nog nie daar nie, is dit 'n scenic route of kan ek darem my kort stokkie gebruik daar
My vrou gaan na kitchen tea Saterdag, so ek is los klos
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Ons gaan nou ry
ja scenic route. reken net diff lock nodig.
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Ons gaan nou ry
ag nee bollie man
Dis soos om vir 'n man wat 'n maand laas vleis geeet het soya wors te gee
Dis soos om vir 'n man wat 'n maand laas vleis geeet het soya wors te gee
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Ons gaan nou ry
Die naweek is ek weg maar ons kan altyd iets reel vir volgende naweek
Waar ons EC in die weskaap
Wat se die ander manne ook
Waar ons EC in die weskaap
Wat se die ander manne ook
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Ons gaan nou ry
Kan werk vir my
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Ons gaan nou ry
Wat of waar is dit??Huismoeles wrote:Die naweek is ek weg maar ons kan altyd iets reel vir volgende naweek
Waar ons EC in die weskaap
Wat se die ander manne ook
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Ons gaan nou ry
4x4BEES wrote:Wat of waar is dit??Huismoeles wrote:Die naweek is ek weg maar ons kan altyd iets reel vir volgende naweek
Waar ons EC in die weskaap
Wat se die ander manne ook
EC=Events coordinator
Met ander woorde die verantwoordelike ouens wat trips reel
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Ons gaan nou ry
Okay, dankie, nou weet ek ook!!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Ons gaan nou ry
Wil ook tenk se bene rek. Lus vir duine!