Page 1 of 1

Hulp in Ballito benodig

Posted: Fri Jan 17, 2014 11:55 am
by Frederick
Goeiemore.
Ons het nou al letterlik alles probeer maar ons kry nie eers n byt nie. Is daar nie n visvang fundi hier in Ballito wat ons wil kom touwys maak nie asb?

Re: Hulp in Ballito benodig

Posted: Fri Jan 17, 2014 12:19 pm
by Oupa Stig
Ek kan jou help, maar ek sit by die werk in JHB.




Dit was die mooi reply. Wil jy weet wat ek regtig wou sĂȘ?

Re: Hulp in Ballito benodig

Posted: Fri Jan 17, 2014 1:46 pm
by GI Jane
:laugh2: :laugh2: :laugh2: Dink die vissies is nie lus om gevang te word nie.. Gaan kyk of daar nie n lekker 4x4 roete naby is en gaan ry hom... :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Hulp in Ballito benodig

Posted: Fri Jan 17, 2014 2:06 pm
by Rianc
"Something Fishy" as hulle nog daar is! Nee wat, ek kon nog nooit in 7 jaar daar iets vang nie, sorry! :surrender:

Re: Hulp in Ballito benodig

Posted: Fri Jan 17, 2014 10:25 pm
by Frederick
Het dit nou maar op gegee vir n bad job. Gaan nou n boot charter maar visvang gaan ek visvang...