Page 1 of 1

Oupoot kry liefde

Posted: Sun Jan 12, 2014 8:23 am
by Oupoot01
Tans besig met 7mge oorplanting en n paar klein goedjies

Re: Oupoot kry liefde

Posted: Sun Jan 12, 2014 9:43 am
by The Legend
Ja nee dit is lekker om aan die ou sfa bakkies te werk.Hou ons op hoogte met jou vordering.

Re: Oupoot kry liefde

Posted: Sun Jan 12, 2014 11:19 am
by Andries
Jy gaan spyt wees sit eerder lexus v8 in daai lang ses gaan jou warm word probleme gee.

Re: Oupoot kry liefde

Posted: Thu Jan 23, 2014 8:33 pm
by Oupoot01
Andries dankie vir die advies......ek het al voorheen met engine gesukkel wat warm word so eks voorbereid vir die laaang 6.Het vir my n 740bmw radiator aangeskaf en gaan n ordentlike fan posit.Tans besig met 50mm bodylift.Die plan is om die termostaat op 88grade te laat oopmaak en die fan moet alop 78grade inskop.Nognie finale plan nie maar min ofmeer wat gaan gedoen word.