Page 1 of 1

Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:06 am
by ChrisF
TIAAN - Swartvark, kan jy dalk help ?? Hoor ook graag wat die ander manne sê ....


My niggie soek n voertuig .... en weet nie watter fabrikaat of model nie .....





Sy het n platkar EN n bakkie gehad. Die platkar werk om die kinders by die skool af te laai. En die bakkie HET gewerk vir haar werk - om blom-rankskikkings by troues en ander funksies af te lewer.





en toe word die bakkie "gekoop" .... deur daai lot wat net n bietjie glas op jou drive way los .....





Sy wil nou die platkar inruil en n enkel voertuig aanskaf, wat die volgende kenmerke voldoen:

- DRIE sitplekke

- SPASIE vir die blomme





My eerste reaksie was die Toyota Avanza.



Natuurlik dink haar tiener dogter dit is n lelike voertuig ....



Watter ander voertuie bied drie sitplekke en baie spasie ???





Sy hou VW produkte ...., maar is oopkop en sal realistiese opsies oorweeg.





Hoor graag wat julle aanbeveel.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:10 am
by Pote
wat van die VW Tiguan??

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:25 am
by ChrisF
Johan vertel bietjie meer asb. - ek ken nie die VW reeks nie ....



TIAAN - kan jy meer vertel van die Caddie crew-cab ?




moet dalk bysê daar is nie n oop-tjekboek nie.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:41 am
by CasKru
Hyundai Hi Multicab of dalk 'n Toyota Innova

http://www.hyundai.co.za/passenger-vehi ... -Multicab/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.toyota.co.za/ranges/innova" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:45 am
by Hilux 1
Hyundai H1 Panel van
skat dis so by die R 230 000 rond, ons werk het een en hy het nogal voema met die 2,5 diesel. jy kry ook, aircon powersteering(dis mos standard met alle voertuie deesdae) radio etc etc. en hy het 5 deure ook
jy kan tot bestel met venster agter in die panel van gedeelte.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 12:24 pm
by Hoppy
daai is biekie groot, wat van die Verso of lwb Caddy

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 12:31 pm
by Pote
ChrisF wrote:Johan vertel bietjie meer asb. - ek ken nie die VW reeks nie ....
Hi Chris
Kyk na die een BV.
http://www.autotrader.co.za/used-cars/v ... to-249-999" onclick="window.open(this.href);return false;

Ek dink hulle is baie nice. My vrou het amper so een wou koop maar toe besluit sy op die nuwe Passat.

Hulle ry ook baie lekker.. die Tiguan's

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 12:32 pm
by ChrisF
Okay, let's get a list going .... this might get interesting .... :)

Toyota Avanza - 1,5 petrol
1,5 SX - R 190 000 - no radio
1,5 TX - R 220 000 - with radio (cant see any other differences on the spec sheet alone)


Toyota Innova - 2,7 petrol - R 270 000
THIRSTY !!


Toyota Verso - 1,6 petrol - R 270 000
nice option, thank Hoppy :)



Nissan Livina - 1,6 petrol - R 171 000 (service plan additional)



Hyundai H1
2,4 Petrol model - R 385 000
2,5 Diesel model - R 456 000

Nice vehicle, but clearly a different price range ..... will have to speak to my niece again about the price range .....

CORRECTION - the above is the H1 "combi's". The "Panelvans" are slightly cheaper, starting at R 280 000, next model R 298 000.



VW Caddy - 2,0 Diesel - "Maxi" - 7 seater model - R 309 000
1,6 Petrol "Trendline" - 5 seater (with removable back bench seat) - R 275 000


VW Touran - 1,2, 1,4 or 2,0 variants .... - starting from R 284 000.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 1:19 pm
by ThysdJ
Jeep Wrangler Rubicon Unlimited... Dan kan sy in die somer topless gaan ook as sy sou wou... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 1:26 pm
by ChrisF
ThysdJ wrote:Jeep Wrangler Rubicon Unlimited... Dan kan sy in die somer topless gaan ook as sy sou wou... :twisted: :twisted: :twisted:
miskien moet sy so shorty vat vir n test drive ......

Ken jy dalk iemand met n shorty jeep ..... :tease:







belowe ons sal nie vir mamma sê nie :siffler: :surrender:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 1:40 pm
by ThysdJ
Die shorties het net 2 sitplekke... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 1:42 pm
by ChrisF
ThysdJ wrote:Die shorties het net 2 sitplekke... :twisted: :twisted: :twisted:
een vir JOU en een vir HAAR .... :tease:



jou vrou gaan my "seen" ....

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 1:48 pm
by ThysdJ
Jy is by die verkeerde program... hierdie is Vrou soek 'n Kar... nie Boer soek 'n Vrou nie... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 1:53 pm
by Hilux 1
Kia K2700
from R 180 000

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:02 pm
by ChrisF
Hilux 1 wrote:Kia K2700
from R 180 000
http://www.kia.co.za/#vehicles/k2700" onclick="window.open(this.href);return false;

interesting option ....

but she would need a decent canopy.

and not too sure if the teenage daughter will get into the "truck" ... :lmao: :laugh2: :tease:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:20 pm
by Hoppy
Ek is baie teleurgesteld in ons boerklonge van vandag nadat ek n paar keer "hoer soek n boer" gekyk het, dink ek hulle is almal m-*-f-f-i-e-s, daar word soveel mooi meisies vir hulle afgelaai dan kyk hulle net, vind fout met elkeen en stuur hulle terug, amper soos n bees-veiling.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:43 pm
by Mr_B
Ok... mini hijack... anyone got an opinion on the Tiguan 1.4tsi??? May be trading in the 4L V6 soon... :wth:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:49 pm
by swartvark
Jis Jis........

Sorry, I only noticed this tread now........too busy keeping my VW clients happy. :laugh2:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 3:04 pm
by swartvark
Mr_B wrote:Ok... mini hijack... anyone got an opinion on the Tiguan 1.4tsi??? May be trading in the 4L V6 soon... :wth:
I've sold plenty.......and they are fantastic.....also look at 118kw DSG and 81kW Diesel.

WE NEED to talk about your requirements B.
Space?
Comfort?
Off-Road?
Towing?
Passengers?
Power?
Economy?

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 3:10 pm
by swartvark
Chris, hier is jou antwoord: :thumbup: CADDY CREWBUS 2.0 TDi :thumbup:

Hy prys so inni R240k omgewing.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 3:17 pm
by ChrisF
swartvark wrote:Chris, hier is jou antwoord: :thumbup: CADDY CREWBUS 2.0 TDi :thumbup:

Hy prys so inni R240k omgewing.
Dankie Tiaan

Ek sal dit so deurgee vir haar.


Ek aanvaar jy sal kyk na n Mini vir n inruil voertuig. (?) Soft-top model.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 3:25 pm
by ChrisF
swartvark wrote:Jis Jis........

Sorry, I only noticed this tread now........to busy keeping my VW clients happy.
lyk my jy het n paar kliente aan die kant ook ... :shock2: :tease: :surrender:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 3:31 pm
by swartvark
IMG-20140107-00503.jpg
IMG-20140107-00503.jpg (58.85 KiB) Viewed 8915 times
IMG-20140107-00493.jpg
IMG-20140107-00493.jpg (59.87 KiB) Viewed 8915 times
IMG-20140107-00492.jpg
IMG-20140107-00492.jpg (57.98 KiB) Viewed 8915 times
IMG-20140107-00494.jpg
IMG-20140107-00494.jpg (52.76 KiB) Viewed 8915 times
IMG-20140107-00495.jpg
IMG-20140107-00495.jpg (61.33 KiB) Viewed 8915 times
IMG-20140107-00496.jpg
IMG-20140107-00496.jpg (68.92 KiB) Viewed 8915 times
IMG-20140107-00499.jpg
IMG-20140107-00499.jpg (54.46 KiB) Viewed 8915 times
IMG-20140107-00501.jpg
IMG-20140107-00501.jpg (65.46 KiB) Viewed 8915 times

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 3:35 pm
by swartvark
ChrisF wrote:
swartvark wrote:Chris, hier is jou antwoord: :thumbup: CADDY CREWBUS 2.0 TDi :thumbup:

Hy prys so inni R240k omgewing.
Dankie Tiaan

Ek sal dit so deurgee vir haar.


Ek aanvaar jy sal kyk na n Mini vir n inruil voertuig. (?) Soft-top model.
Ek sal my bes doen om 'n goeie prys vir hom te kry.......

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 7:21 pm
by Haboob
Chris, wat van 'n Terrios 4x4, dan het jy ook 'n vakansie voertuig.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 7:36 pm
by swartvark
Haboob wrote:Chris, wat van 'n Terrios 4x4, dan het jy ook 'n vakansie voertuig.

.......En niggie se Ruikers op die Roof Rack?
Eish! :twisted:

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 7:49 pm
by Thabogrobler
Skoonpa het 'n Tiguan en ons was verlede Desember Kaap toe met hom.

Lekker kar, maar bietjie klein binne vir my. Die 4Motion klou aan die teer! Die 2 Liter Diesel Auto is ook nie so ekonomies nie - ek het MOOI gery en maar 11km/L gekry.

Sal ek hom self koop? Kom ek se net daar is beter opsies daarbuite!

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 8:18 pm
by ChrisF
Haboob wrote:Chris, wat van 'n Terrios 4x4, dan het jy ook 'n vakansie voertuig.
Ek het nogal die Terios voorgestel ! (nie die 4x4 model nie)


Met die agtersitplekke platgeslaan is daar verbasend baie spasie !!


en die Terios het maar n swak tweede handse waarde, so sy kan hier kyk na n 6 maande ou voertuig vir MIN geld ......

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 8:27 pm
by swartvark
Thabogrobler wrote:Skoonpa het 'n Tiguan en ons was verlede Desember Kaap toe met hom.

Lekker kar, maar bietjie klein binne vir my. Die 4Motion klou aan die teer! Die 2 Liter Diesel Auto is ook nie so ekonomies nie - ek het MOOI gery en maar 11km/L gekry.

Sal ek hom self koop? Kom ek se net daar is beter opsies daarbuite!
Daai ouens loop dat dit bars, maar ek dink ni dis die modelle waarin Mr B belangstel nie. Die 1.4 TSi en ook die 81kW 2.0TDi is 4x2 en het Blue Motion tegnologie wat nie die geval is met die Groot Menere waarna jy verwys nie.

Wat spasie aanbetref......is hy volgens my 'n Golf met grondvryhoogte. Beslis nie vir Chris se niggie se blommebedryf nie.....

Hulle het goeie boukwaliteit en 'n gevoel van "Class" wat meeste mededinger nie mee kan byhou nie....

Mense se behoeftes verskil.....en dis belangrik om te bepaal presies wat daardie behoefte is voor mens n voertuig kan aanbeveel......

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 8:40 pm
by ChrisF
swartvark wrote:
Thabogrobler wrote:Skoonpa het 'n Tiguan en ons was verlede Desember Kaap toe met hom.

Lekker kar, maar bietjie klein binne vir my. Die 4Motion klou aan die teer! Die 2 Liter Diesel Auto is ook nie so ekonomies nie - ek het MOOI gery en maar 11km/L gekry.

Sal ek hom self koop? Kom ek se net daar is beter opsies daarbuite!
Daai ouens loop dat dit bars, maar ek dink ni dis die modelle waarin Mr B belangstel nie. Die 1.4 TSi en ook die 81kW 2.0TDi is 4x2 en het Blue Motion tegnologie wat nie die geval is met die Groot Menere waarna jy verwys nie.

Wat spasie aanbetref......is hy volgens my 'n Golf met grondvryhoogte. Beslis nie vir Chris se niggie se blommebedryf nie.....

Hulle het goeie boukwaliteit en 'n gevoel van "Class" wat meeste mededinger nie mee kan byhou nie....

Mense se behoeftes verskil.....en dis belangrik om te bepaal presies wat daardie behoefte is voor mens n voertuig kan aanbeveel......
Tiaan DIT is die probleem !

Die aantal sitplekke en spasie was maklik om te bevestig. Maar ek kon nog nie n budget uit haar kry nie ...... ook nie of dit nuut, jaar oud of ouer moet wees nie ......

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 8:52 pm
by swartvark
:laugh2: WELCOME to my world tjomma!!!

Re: Watter voertuig ....

Posted: Tue Jan 07, 2014 8:58 pm
by ChrisF
hehehehe ....

laat weet jou as ek n beter idee het wat sy soek.

Ek die lys op die thread so bietjie aangepas en vir aangestuur .....

Nou moet sy darem n beter idee hê wanneer ons weer praat.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Wed Jan 08, 2014 8:42 pm
by Haboob
Read the SA4X4 January, 2014 write up on the Renault Duster R 239 900.

Re: Watter voertuig ....

Posted: Wed Jan 08, 2014 8:48 pm
by 4x4BEES
Haboob wrote:Read the SA4X4 January, 2014 write up on the Renault Duster R 239 900.

Gister agter een gery, lyk baie oulik.