Wat is die en die funksie daarvan

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Wat is die en die funksie daarvan

Post by rood »

Kan iemand my sê wat die is wat ek gemerk het en wat die funksie daarvan is. My vrou se KZTE het nie krag gehad nie,veral met wegtrek, en met opdraandes en vir die een of ander rede het ek na die ding gekyk en gesien hy is gekraak, het hom toe ge super glue, en toe is die bakkie se krag terug.
Dit lyk soos een of ander valve.
Attachments
valve
valve
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Wat is die en die funksie daarvan

Post by george »

Ek het in die manual geloer en die switch langs hom is die turbo sensor connector en dan daai valve is gekonekteer aan 'n vacuum hose.
Dis goed dat jy dit gesien het :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
MCHILUX
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 287
Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
Town: Centurion Gauteng
Vehicle: Mazda Rustler 16v
Real Name: Jan

Re: Wat is die en die funksie daarvan

Post by MCHILUX »

Dit is n filter om die engine se olie gasse uit die sensor uit te hou
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: Wat is die en die funksie daarvan

Post by rood »

Kan ek n gewone inline filter daarin sit vir tydelik


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Wat is die en die funksie daarvan

Post by Hoppy »

ja jy kan, die sensor doen die "fuel correction" as hy begin boost, dis hoekom daar nie krag was nie
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: Wat is die en die funksie daarvan

Post by rood »

Ek het toe n gewone inline filter ingesit, maar die werk nie 100% nie, daar is krag, maar nie soos moet wees nie, het maar een bestel by Toyota R264-00, sal dit seker teen dinsdag hê.
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”