Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
My bakkie se 1ste en 2de rat sing nogal baie as ek wegtrek! Watse raad het julle en wat sal so 'n boks kos om reg te maak!
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
kilo's, jaar model, chipped or not, single cab, double cab?boerbakkie wrote:My bakkie se 1ste en 2de rat sing nogal baie as ek wegtrek! Watse raad het julle en wat sal so 'n boks kos om reg te maak!
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
Hi! Dit is 'n 2007 Double cab met 80 000km. Dit het 'n chip en 'n intercooler in.Rebel 4x4 wrote:kilo's, jaar model, chipped or not, single cab, double cab?boerbakkie wrote:My bakkie se 1ste en 2de rat sing nogal baie as ek wegtrek! Watse raad het julle en wat sal so 'n boks kos om reg te maak!
-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Thu Nov 19, 2009 10:03 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria
Re: Ratkas wat sing 2.5 SRX D4D 4x4
Wanner laas is die ratkas olie vervang? Vervang dit eers met Castrol Syntans Multi-Vehicle en kyk dan voor jy groot ongerief en onkostes aangaan.