Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Sun Dec 08, 2013 8:05 pm
by jacol
Hi almal eks nuut op die forum, geniet dit om almal se idees en advies te sien. Hier is n paar fotos van my wa het nog baie wat ek aan hom wil doen.

Re: Nuweling

Posted: Sun Dec 08, 2013 8:18 pm
by Froll
Welkom Jay, hoop jy geniet dit hier op die forum. Mooi trok wat jy het. :thumbup: :thumbup:

Re: Nuweling

Posted: Sun Dec 08, 2013 8:26 pm
by jacol
Dki glo ek sal

Re: Nuweling

Posted: Sun Dec 08, 2013 8:36 pm
by Masekind
Welkom

Sent from my SGP321 using Tapatalk 4

Re: Nuweling

Posted: Sun Dec 08, 2013 9:01 pm
by Huismoeles
Welkom

Jy sal dit genIet hIer

Re: Nuweling

Posted: Sun Dec 08, 2013 10:05 pm
by TOYODA
Welkom Jay :wave:

Re: Nuweling

Posted: Sun Dec 08, 2013 10:39 pm
by Mud Dog
Welcome aboard! :thumbup:

Re: Nuweling

Posted: Mon Dec 09, 2013 7:54 am
by Pote
Very welcome Jay

Re: Nuweling

Posted: Mon Dec 09, 2013 12:25 pm
by CraigC
Welcome Jay. Best Hilux ever made, take good care of it.

Re: Nuweling

Posted: Mon Dec 09, 2013 5:30 pm
by Haboob
Welcome Jay. Had a 94 2.4 p very similar. Great vehicles. Enjoy.

Re: Nuweling

Posted: Mon Dec 09, 2013 6:07 pm
by jacol
thanx glo ek sal

Re: Nuweling

Posted: Tue Dec 10, 2013 6:54 am
by FIRSTGEER
Howzit and welcome Jay

Re: Nuweling

Posted: Wed Dec 11, 2013 1:58 pm
by Sifu-Lux
Welcome Jay! Where do you stay in PE?

Re: Nuweling

Posted: Wed Dec 11, 2013 5:46 pm
by jacol
sherwood and you

Re: Nuweling

Posted: Thu Dec 12, 2013 7:23 am
by Thunder02
Welcome Jay :wave:

Re: Nuweling

Posted: Thu Dec 12, 2013 9:11 am
by Ultred
Welkom tuis ouboet. [FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND WINKING EYE]


Sent from my iPhone using my fingers.

Re: Nuweling

Posted: Thu Dec 12, 2013 12:40 pm
by jacol
Dki vi almal jul laat n mens so welkom voel

Re: Nuweling

Posted: Thu Dec 12, 2013 1:08 pm
by Rebel 4x4
Blikemmer, lyk amper soos Zane se bakkie daai.... Maddoglips op forum.... Tot die nommerplaat lyk dieselfde :shock2:

Re: Nuweling

Posted: Thu Dec 12, 2013 6:13 pm
by jacol
het by zane gekoop net canopy self gemaak

Re: Nuweling

Posted: Thu Dec 12, 2013 6:14 pm
by jacol
O en n nuwe 4y ingesit het nou 2000km op die klok

Re: Nuweling

Posted: Thu Dec 12, 2013 6:34 pm
by Rebel 4x4
Ek was by met elke transformasie by daai trokkie!

Re: Nuweling

Posted: Thu Dec 12, 2013 6:46 pm
by jacol
great so jy weet da meer va hom as ek soos ek se ek het n nuwe motor ingesit e canopy vir hom gemaak volgende projek is bumper