Page 1 of 3

Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)

Posted: Wed Nov 13, 2013 1:56 pm
by Hangover
Moet my asseblief nie stenig nie ek weet daar is miljoene topics oor chips en wat wat... Ek probeer bepaal hoeveel mense gelukkig/ongelukkig is met hulle chip tuning en watter chip hulle gefit het. Ek wil dan n model opstel dat mens die sonde bokke kan uitwys en dit wat werk ondersteun en obviously probleem vry kan wees. As jy ongelukkig is stel maar jou saak dat ons weet waar die probleem is! Ek laat toe vir 2 keuses aangesien daar manne is wat al verskillende opsies getoets het...
Oja en lat weet as ek iets kan bysit.

Die mense wat sy trokkie gechip het en nie vote nie hou op lui wees... Dit is vir die baat van baie van ons....

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 3:54 pm
by Bazzer
If I could vote NO for the Diesel Torque option 1 million times I would. The engine goes into limp mode the whole time on all positive settings. Sent it back to get replaced and they sent me back the old chip, and dont reply on my mails anymore. Recommendation from the supplier, put it on 0%. Why have a chip then? Useless bunch . . .

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 4:31 pm
by Hilux 1
Bazzer wrote:If I could vote NO for the Diesel Torque option 1 million times I would. The engine goes into limp mode the whole time on all positive settings. Sent it back to get replaced and they sent me back the old chip, and dont reply on my mails anymore. Recommendation from the supplier, put it on 0%. Why have a chip then? Useless bunch . . .

name and shame - Supplier name etc

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 5:15 pm
by ChrisF
uhm ja ..... te vroeg vir my om kommentaar te kan lewer ... te laat om my te help .....

Elders is geboek om Dinsdag n chip te kry by Dynotech. (NIE seker watter brand chip hulle gebruik nie - maar dis nie pre-set nie, hulle stel dit op die dyno ...)

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 5:18 pm
by louis fourie
Het die Dastek Q+ chip op my KZ-TE met 'n Cirrus IC. Best money ever spend on my Lux.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 5:53 pm
by jacques kotze
Had a Kaufner, bad chip, bad after sale service. . . Kaufner never again.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 6:34 pm
by antlo69
Diesel Torque - It pulls like a steam train but as soon as I leave my accelerator pedal, it goes in a limp mode on all the settings.....I feel your pain Bazzer.

With normal driving, I did experience a consumption improvement and turbo lag was lesser. But don't accelerate hard because it will go in limp mode.

To be honest, I wasted my money. Rather pay the extra money and get the best possible option.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 7:02 pm
by Hoppy
ChrisF wrote:uhm ja ..... te vroeg vir my om kommentaar te kan lewer ... te laat om my te help .....

Elders is geboek om Dinsdag n chip te kry by Dynotech. (NIE seker watter brand chip hulle gebruik nie - maar dis nie pre-set nie, hulle stel dit op die dyno ...)
Hy gebruik net Unichip, jy sal happy wees

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 10:19 pm
by JacoBredenkamp
Hi Stef - jammer, ek wil nie jou thread hi-jack nie maar ek kan opinie lewer "unbiased". Ek is wel n handelaar vir Racechip maar kan ook opinie lewer.
Ek het self in twee 3.0D4D`s twee verskillende chips gebruik. My eerste was Unichip en nou Racechip.
Ek het my Unichip uit gehaal en Racechip getoets voordat ek nog as handelaar vir Racechip aangesluit het. Ek was baie tevrede met die Unichip en kan eerlik waar niks slegs omtrent hom se nie, enigste probleem was op cruise control met tye terwyl ek ry skakel die cruise control vanself af, maar dit was die enigste minor issue met Unichip. Krag verlewering was goed en consumption(met n lood voet) 10.7l/100km ge-average.
Ek het n Racechip demo eenheid ingesit en moet erken hy was opletend baie sterker as die Unichip. Die verskil was so groot dat ek hom uitgehaal het en weer my Unichip in gesit het. N week later het ek die Duitsers van Racechip hoofkantoor in Duitsland by my winkel gehad(hulle was hier vir die JHB Int. Motorskou). Bietjie met hulle gepraat oor my bekommernis aangaande die groot krag verskil teenoor Unichip. Hulle het toe vir my n Racechip Pro2 in gesit en ons het paar klein verstellings gemaak. Die Racechip wat nogsteeds in my 2013 3.0D4D met 15037km op die klok is, is nou effens sterker as my Unichip (wat ek nogsteeds het) maar swakker en op n laer setting as die 1ste Demo eenheid wat ek in gehad het. Ek persoonlik voel 100% gerus met waar ek nou staan en sal verseker my Racechip in hou.
My consumption staan tans op 9.9l/100km(met dieselfde lood voet). Waarmee hulle my ook baie gerus gestel het was sodra daar probleem opgetel word deur die ECU gaan hy oor in Limp mode(juis om jou voertuig te beskerm). Daar is n ekstra plug(kom saam elke chip) wat in die plek van die chip gaan dan is jy weer op standaard settings tot en met ons die settings kan korigeer vir die klient. Ek het nog geen een so geval gehad met my eie chip of klient se chip nie.

Wat ek ook sal waarborg is dat, as enige iemand n chip by ons aankoop gee ek jou n 14dae geld terug waarborg as jy nie gelukkig is nie.(Jy sal binne 14 dae weet of daar n probleem met die chip is op jou voertuig is of nie )
As daar enige probleem met die chip op jou voertuig is, soos somige ongelukkige manne hierbo noem, gee ek jou geld onmiddelik terug.

Dit is my persoonlike ervaring met beide Unichip en Racechip.
PM of email my op - jaco@lobiz4x4.co.za vir enige navrae of prys.

Hoop hierdie help so bietjie vir jou en ander manne wat sit met dieselfde dilema en vrae. :thumbup:

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Wed Nov 13, 2013 10:57 pm
by Thabogrobler
Die Unichip in my bakkie loop nou al vir 304 000km foutloos!

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 4:30 am
by louis fourie
Thabogrobler wrote:Die Unichip in my bakkie loop nou al vir 304 000km foutloos!
Myne so 100 000km - foutloos:D

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 7:15 am
by ChrisF
n VRAAG - is daar werlik veel verskil tussen die chips AS jy die voertuig laat dyno en die "regte" mapping stel vir die voertuig ??

die groot sports kom WAT is die "regte" mapping ??
- meeste krag?
- beste pull away ?
- beste fuel economy ?
- beste verbysteek krag ?
- ?????

as mens n paar chips "uit die boks" uit vergelyk, sonder dyno, sal dit maar BARS om enige bruikbare vergelyke te tref ....

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 8:55 am
by grobbepj
ChrisF wrote:n VRAAG - is daar werlik veel verskil tussen die chips AS jy die voertuig laat dyno en die "regte" mapping stel vir die voertuig ??

die groot sports kom WAT is die "regte" mapping ??
- meeste krag?
- beste pull away ?
- beste fuel economy ?
- beste verbysteek krag ?
- ?????

as mens n paar chips "uit die boks" uit vergelyk, sonder dyno, sal dit maar BARS om enige bruikbare vergelyke te tref ....
Of jy hoef nie te kies nie. DIe unichip (en eks seker die ander seker ook) kan jy met n "add on"kry (u-connect) waar jy dan 5 programme kan preload en dit "on the go"in die kar verander soos jy sou verkies op die stadium.

Ek het dit nog nie in my bakkie maar oorweeg dit sterk. Kos so R1400 extra. Het iemand anders dalk al die opsie ingesit/ probeer??

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 8:59 am
by ChrisF
grobbepj wrote:

en selfs dan - elk van die opsies BEHOORT op n dyno gestel te word vir die spesifieke voertuig - anders RAAI die manne net wanneer om te "over fuel" ...

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 9:02 am
by grobbepj
ChrisF wrote:

Jip. Hulle stel elk in via a dyno...of dit is wat hulle jou beloof :think:
Daar is so 11 programme om van te kies...

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 9:07 am
by Mr_B
Can I chip my 4L V6?

Need more power!

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 10:00 am
by Thabogrobler
Yes Mr M, you can, just do a freeflow beforehand.

Chris, alles gaan oor EGT's - dis hoekom elke Unichip op 'n dyno geinstalleer word; die kraglewering en EGT's word gekyk.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 1:40 pm
by Mr_B
Hi Thabo, cats and freeflow are done, just kept the noise in check with a largish middle silencer.

Spoke to Izak at Dynotech, he says it's difficult to say with the 4L V6 what the results will be, but the fact that the cats are removed means that it will benefit with a well tuned chip. 3K for the chip and setup on the dyno is fine by me!

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 2:25 pm
by Hangover
Dankie vir almal se terugvoer sover! En sover lyk dit my diesel torque is n Groooot NO NO...

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:53 pm
by Hangover
Die topic moet nie verdwyn nie.. Ek sien daar is n klomp ouens wat al na die topic gekyk het maar wat geen aandeel in die poll gee nie... Is dit maar dieslefde ouens wat so baie kyk uit nuskurigheid uit om te sien hoe die poll loop of wat ook wil chip of wat?

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 4:08 pm
by stephanvaneeden
Het Unichip, nog geen probleme met hom gehad nie, het hom wel eendag uitgeplug en 'n race chip ingeplug, daar was bietjie verbetering maar dit was een van daai wat gemap is en klaar. Sal graag weer 'n dyno wil laat doen om verstellings bietjie te verbeter. Het tans een van daai map selectors in maar sal hom volgende keer uitgooi sodat daar net een setting is.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 5:36 pm
by grobbepj
stephanvaneeden wrote:Het Unichip, nog geen probleme met hom gehad nie, het hom wel eendag uitgeplug en 'n race chip ingeplug, daar was bietjie verbetering maar dit was een van daai wat gemap is en klaar. Sal graag weer 'n dyno wil laat doen om verstellings bietjie te verbeter. Het tans een van daai map selectors in maar sal hom volgende keer uitgooi sodat daar net een setting is.
Hi Stephan. Wat is jou rede om die mal selector uit te gooi? Ek dink juis w om een in te laat sit... Mmmm...

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 6:06 pm
by Umpalumpa
Ek sit middel Desember my UniChip in by Dastek in PTA op my 3.0D4-D
CAT klaar uit.
Sal laat weet, maar soos ek kan afraai het ek nie n "issue" tjip gekry nie.... :thumbup:

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 7:22 pm
by louis fourie
grobbepj wrote:
stephanvaneeden wrote:Het Unichip, nog geen probleme met hom gehad nie, het hom wel eendag uitgeplug en 'n race chip ingeplug, daar was bietjie verbetering maar dit was een van daai wat gemap is en klaar. Sal graag weer 'n dyno wil laat doen om verstellings bietjie te verbeter. Het tans een van daai map selectors in maar sal hom volgende keer uitgooi sodat daar net een setting is.
Hi Stephan. Wat is jou rede om die map selector uit te gooi? Ek dink juis w om een in te laat sit... Mmmm...
Pieter

Ek het die Map selector op my KZ-TE en ek gebruik net een setting - die sogenaamde "krag" setting. Die enigste rede hoekom jy sal wil kies is vir brandstof verbruik, en in my geval is daar nie 'n groot verskil nie.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 7:39 pm
by george
I had the Unichip on the 2.7 and it made a diffrence.
One day I will do the chip and coller on the KZ

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 7:51 pm
by grobbepj
louis fourie wrote:
grobbepj wrote:
stephanvaneeden wrote:Het Unichip, nog geen probleme met hom gehad nie, het hom wel eendag uitgeplug en 'n race chip ingeplug, daar was bietjie verbetering maar dit was een van daai wat gemap is en klaar. Sal graag weer 'n dyno wil laat doen om verstellings bietjie te verbeter. Het tans een van daai map selectors in maar sal hom volgende keer uitgooi sodat daar net een setting is.
Hi Stephan. Wat is jou rede om die map selector uit te gooi? Ek dink juis w om een in te laat sit... Mmmm...
Pieter

Ek het die Map selector op my KZ-TE en ek gebruik net een setting - die sogenaamde "krag" setting. Die enigste rede hoekom jy sal wil kies is vir brandstof verbruik, en in my geval is daar nie 'n groot verskil nie.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Danki Louis. Dis presies hoekom ek dit wil doen. Ek ry baie lang pad en wou diesel spaar maar tog di krag he as ek sleep of speel.
Maar eks bly as jy se dit werk ni regtig wamt di ouens beloof maar baie. Sal w moet dink en eers met jou gesels...

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Thu Nov 14, 2013 8:05 pm
by louis fourie
Dalk moet ek net weer myne laat Dyno en dan weer kyk

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Fri Nov 15, 2013 12:03 am
by Renierwolf
Ek het op die 3.0d4d d/c op 95,000 km n unichip ingesit by SAC. Staan nou op 188,000 km en geen probleem. Het in 2012vbir my n 3.0d4d xtracab gekoop en goeie genigtig is die ding lui.... Teenoor die d/c. Ek wonder self wat die implikasie gaan wees op my waarborg as ek nou ook een in die xtracab laat insit. Hy staan nou maar eers op 34,000km. Nog n lang stadige pad na 90,000 toe.

:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Fri Nov 15, 2013 6:13 am
by ChrisF
Renierwolf wrote:Ek het op die 3.0d4d d/c op 95,000 km n unichip ingesit by SAC. Staan nou op 188,000 km en geen probleem. Het in 2012vbir my n 3.0d4d xtracab gekoop en goeie genigtig is die ding lui.... Teenoor die d/c. Ek wonder self wat die implikasie gaan wees op my waarborg as ek nou ook een in die xtracab laat insit. Hy staan nou maar eers op 34,000km. Nog n lang stadige pad na 90,000 toe.

:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
chip = GEEN waarborg ....

wat die manne doen is om n Unichip "in te plug" - dit word net voor n diens uitgeplug .....

wonder wat die impak op die waarborg sal wees as jy die exhaust "doen" .... Daai groot silencer box WURG daai engin ...

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Fri Nov 15, 2013 8:00 am
by jthuynsma
Ek het 'n Unichip 2 jaar terug laat insit, my bakkie het bly in Limp mode ingaan sodra ek hom bietjie getrap het, het die akkie 3 keer terug gevat CRD toe elke keer moes ek geld uithaal vir Dyno, 'n Jaar teug het ek hom uitgehaal en in die kas gegooi dit is waar hy nou lê, dit is werklik 'n skrikwekkende gevoel as jy 'n lorry op die ooppad begin verbysteek en jou bakkie hou op trek.

Het jou gehoor as ek die Cats uithaal sal die chip dalk minder probleme veroorsaak sal dit probeer.

Ek het die injectors en pomp laat toets , by Toyota na die waarborg oor was so hulle sou dit beslis wou regmaak as daar fout was maar daar was nie iets nie.

Ken ander mense wat ge unichip het en al 3 jaar ry sonder issues - seker maar net 'n dud, oja CRD het my chip ook om geruil met 'n storie van 'n disgrunteld employee by die vervaardiger wat die chips se programming opgevoeter het.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Fri Nov 15, 2013 10:55 am
by Thabogrobler
Jong, daai 'disgrunteled employee' storie klink baie naby aan 'n wolhaarstorie.

Die hele Unichip word deur 'n (flippen duur)masjien gebou - geen mens raak aand daai chip voor hy in sy cover gesit word nie. Dan word dit eers by die retailer(Bv. CRD) geprogrameer - Dis soos ek die storie verstaan het.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Fri Nov 15, 2013 11:10 am
by ChrisF
jthuynsma wrote:Ek het 'n Unichip 2 jaar terug laat insit, my bakkie het bly in Limp mode ingaan sodra ek hom bietjie getrap het, het die akkie 3 keer terug gevat CRD toe elke keer moes ek geld uithaal vir Dyno, 'n Jaar teug het ek hom uitgehaal en in die kas gegooi dit is waar hy nou lê, dit is werklik 'n skrikwekkende gevoel as jy 'n lorry op die ooppad begin verbysteek en jou bakkie hou op trek.

Het jou gehoor as ek die Cats uithaal sal die chip dalk minder probleme veroorsaak sal dit probeer.

Ek het die injectors en pomp laat toets , by Toyota na die waarborg oor was so hulle sou dit beslis wou regmaak as daar fout was maar daar was nie iets nie.

Ken ander mense wat ge unichip het en al 3 jaar ry sonder issues - seker maar net 'n dud, oja CRD het my chip ook om geruil met 'n storie van 'n disgrunteld employee by die vervaardiger wat die chips se programming opgevoeter het.
Klink soos Kosie ....

My buurman se Range Rover was hoeveel keer by Kosie ... elke keer betaal ....

Daarna na Dynotech. EERSTE keer het Izak hom 99% gekry. 1 of 2 keer terug gevat en nie n sent gekos nie.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Fri Nov 15, 2013 11:23 am
by Dewald Posthumus
I voted yesterday already, but did not comment.

Have the DastekUnichip in my Hilux with a freeflow exhaust system. It was fitted 70 000km ago and have not had any issues. With extra's like integrated bullbar and snorkel I still get 10km/l.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Fri Nov 15, 2013 11:24 am
by Thabogrobler
Chris,
as ek reg onthou het Heinrich gese op die 2.5's moet jy kyk na die bend
wat op die turbo uitkom - daai ding restrict glo die airflow erg en
smoor die enjin.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Fri Nov 15, 2013 2:45 pm
by jthuynsma
Thabogrobler wrote:Jong, daai 'disgrunteled employee' storie klink baie naby aan 'n wolhaarstorie.

Die hele Unichip word deur 'n (flippen duur)masjien gebou - geen mens raak aand daai chip voor hy in sy cover gesit word nie. Dan word dit eers by die retailer(Bv. CRD) geprogrameer - Dis soos ek die storie verstaan het.
Dis wat vir my vertel is en ek het geen bewys dat dit nie so is nie , daar is ook baie mense wat baie vrede is met die werk wat CRD doen.

Ek wil net graag meer woema gehad het en amper R10 000 later lê die ding in my kas

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Mon Nov 18, 2013 8:34 am
by Hangover
Ek sien die poll raak nou weer bietjie agter in die recent topics so die sal hom weer voor op die lys gooi

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Mon Nov 18, 2013 8:59 am
by Whiteley
Ekt Kaufner chip demo ingehad vir 2 weke, het hom uitgehaal en teruggegee, geen regtige verskil in krag nie, kon effense verskil agterkom op die oop pad, mar net 0.5km/l ligter op diesel, en dit vir amper R9000, kan baie ekstra diesel ingooi vir dit. Het 'n ruk terug my DBF (diesel particulate filter) op exhaust uitgehaal en reguit pyp ingesit en die krag verskil is baie meer as met die chip, dit het my R300 gekos.

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Mon Nov 25, 2013 1:38 pm
by Hangover
Ek kan nie dink uit al ons forum ouens is daar net 16 ouens wat hulle trokkie gechip het nie...

Re: Happy with your Chip or not Poll

Posted: Mon Nov 25, 2013 3:08 pm
by ChrisF
jthuynsma wrote:
Thabogrobler wrote:Jong, daai 'disgrunteled employee' storie klink baie naby aan 'n wolhaarstorie.

Die hele Unichip word deur 'n (flippen duur)masjien gebou - geen mens raak aand daai chip voor hy in sy cover gesit word nie. Dan word dit eers by die retailer(Bv. CRD) geprogrameer - Dis soos ek die storie verstaan het.
Dis wat vir my vertel is en ek het geen bewys dat dit nie so is nie , daar is ook baie mense wat baie vrede is met die werk wat CRD doen.

Ek wil net graag meer woema gehad het en amper R10 000 later lê die ding in my kas
dalk met n ANDER tuner gesels ....

Dynotech het my chip ingesit ... oppad huis toe so ietsie van n flat-spot gehad ... dag twee was daai flat spot n uiterste PYN .... Terug Dynotech toe, weer op die dyno, gestel, getoets, weer op due dyno, weer gestel, weer getoets en toe eers terug gegee.

Nou TREK hy dat dit wit sit, EN geen flat spot nie. :)

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Nov 25, 2013 11:22 pm
by JacoBredenkamp
Hi daar ouens

Ek se julle wat, ek soek 1 man met n 3.0D4D vir wie ek n Racechip Pro2 Chip sal fit as (Demo) vir 2 weke! Na 2 weke kan daardie persoon vir ons terug voering gee i.v.m krag verlewering en konsumpsie !! Moontlik een van die MODS hier op die forum ??? Die persoon moet sy huidige konsumpsie hier deel en dan na die Racechip getoets is weer terugvoer. NB ek soek nie n kammakazie pilot wat 24/7 voet in die hoek tipe man is nie, die doel van die oefening is om die chip behoorlik te toets soos die gemiddelde leek op straat!!

Die Persoon moet na ons winkel toe kom in Boksburg vir installasie en moet verkieslik in die omgewing van Boksburg Edenvale Kempton Park of net so naby woon !!

Reply asb. slegs op hierdie thread !! Geen PM of Emails vir hierdie oefening nie asb.!!!

Hopenlik sal dit bietjie meer duidelikheid geen aan al die manne wat nog besluit oor wat, hoe en waar !!!

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Tue Nov 26, 2013 5:58 am
by Silver SRX
[quote="JacoBredenkamp"]Hi daar ouens

Ek se julle wat, ek soek 1 man met n 3.0D4D vir wie ek n Racechip Pro2 Chip sal fit as (Demo) vir 2 weke! Na 2 weke kan daardie persoon vir ons terug voering gee.

Jy stel nie belang om n 2.7 so te toets nie?

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Tue Nov 26, 2013 7:51 pm
by Team Meyer
Hmmmm.My 2.5D4D was gechip gewees en sy het laag gevlieg.Baie tempting om 1 op my 3.0D4D te sit.
Nat watse kilowatts en newtons kyk jy as jy n chip in n 3.0 D4D sit?

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Tue Nov 26, 2013 8:30 pm
by UTV Racing
Daars n hele paar manne wat gaan vies wees vir my maar waarheid maak seer.
So paar weke terug kom besoek twee manne van die forum vir my met Unichips wat baie ongelukkig was.
Die een man het die Unichip in wat mens kan verstel sogenamde mapping. Ons toets die voertuig op die dyno lang storie kort temaak die bakie sit minder krag uit as std. Toe hy die chip laat instaleer na n week gaan hy terug Dastek toe en se die bakie klink soos n trekker en vreet diesel. Hulle haal die drukking af van injectors en weg is die geraas en krag maar verstel nie die res nie. Vet klomp geld vir agteruitboer. Dieselde man het n stainless freeflow laat opsit deur SAC wat n absolute aborsie is na my sin hulle doen als agterste voorom en jy moet betaal.
N plug en play almal is min of meer dieselde ek bou my eie chips en weet hoe die sisteem werk. Hy kry n leesing van die OE rekenaar en werk van daar af. Dis hoekom geen plug en play krag het onder 2000rpm nie.

Ek dink wat ons moet doen. Ek nooi almal en al die chip invoerders uit na n dyno dag uit dag vergelyk ons appels met appels. Ek wil sien of enige iemand hier dan 510nm konstant uit n 3l d4d kan kry met n plug en play.daar moet ook een wees wat krag kan maak onder 1837rpm. Ons kyk dan somer die brandstof verbruik ook.

Wat se die manne n dyno dag?

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Tue Nov 26, 2013 9:02 pm
by pietpetoors
Daai klink na 'n blink gedagte dan kan almal ophou wonder wat werk en wat werk nie

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Tue Nov 26, 2013 9:05 pm
by Thabogrobler
Daai Dyno dag klink goed!

Kan die EGT's ook saam gemeet word?

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Wed Nov 27, 2013 8:55 am
by Hangover
Jy sien! Nou begin die topic sy doel bereik...

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Wed Nov 27, 2013 9:56 am
by JacoBredenkamp
Hi Jantjie - Skies maar Racechip doen nie n chip vir die 2.7`s nie, slegs 2.5D4D en 3.0D4D common rail turbo diesel, ander het ek verseker dit gedoen.

Groete
Jaco

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Thu Nov 28, 2013 2:01 pm
by Mars
Hallo Jaco

Ek het 'n 3lt D4D DC 4X4 met presiese rekords van my diesel verbruik oor die afgelope 230 000 kilometers. Ek sal bereid wees om die chip te toets en terugvoer te gee oor die verbruik. Ek het die bakkie van nuut af en ry hom maar mooi want hy moet hou.

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Thu Nov 28, 2013 2:42 pm
by JacoBredenkamp
Hi Marnus

Alles in die haak, laat weet my net wanneer jy kan draai maak dan reel ons daar volgens !!

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Sun Feb 02, 2014 10:31 pm
by Stefan Swarts
Was daar enige terug voer op daai chip wat jul getoets het op die D4d?

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 7:09 am
by jacques kotze
Ek het vrydag by SAC n chip in m y 3,0 d4d ingesit. Is baie gelukkig met hom, van 120kw na 174kw, 343 nm na 467nm, dit als vir R3950. Hy trek nou my 4,0l V6 Prado met pullaway. Nou moet ek my Prado ook chip, kan nie laat die diesel my V6 wegry nie, vroutjie hou nie daarvan nie.

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 8:23 am
by Cheetah Drakie
Ek het my 1999 2.7 SRX 4x4 DC op die jeugdige odo lesing van 515000 laat gas flow by SAC in vd Bijl. My baas (op daai stadium) is groot pêlle met Steve Fischer, en het lank saam hom getoets en take besoek. Hy het gereel dat ek 'n racing cam in kry, sowel as SS valves.

Ek moet sê, ek kan die verskil op die pad voel, en dit s after all wat saak maak. Veral in 4de en 5 de rat, is daar baie perde, en my Lux is 'n absolute plesier om te bestuur. In agenome, dat ek verkies om die 31/10.5/R15 BF's op my bakkie te hê is daar genoeg krag om gemaklik te ry.

Laas week, het ook besluit om die K&N Lug filter in te sit, en wil graag sien, in hoe mate daar 'n verskil gaan wees. Brandstof verbruik dalk effe af, maar dan ry ek ook soms vinniger, omdat ek kan.

Ek praat nie van jag nie, maar waar ek voorheen op 100 Km/h gedrentel het sonder om die enjin te druk, ry ek nou gemaklik 120km/h met selfde effort.

Moet sê na meer as 500 000 km het die cam min wear getoon, en was die head nog mooi. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 8:29 am
by Kaspaas
UTV Racing wrote:Daars n hele paar manne wat gaan vies wees vir my maar waarheid maak seer.
So paar weke terug kom besoek twee manne van die forum vir my met Unichips wat baie ongelukkig was.
Die een man het die Unichip in wat mens kan verstel sogenamde mapping. Ons toets die voertuig op die dyno lang storie kort temaak die bakie sit minder krag uit as std. Toe hy die chip laat instaleer na n week gaan hy terug Dastek toe en se die bakie klink soos n trekker en vreet diesel. Hulle haal die drukking af van injectors en weg is die geraas en krag maar verstel nie die res nie. Vet klomp geld vir agteruitboer. Dieselde man het n stainless freeflow laat opsit deur SAC wat n absolute aborsie is na my sin hulle doen als agterste voorom en jy moet betaal.
N plug en play almal is min of meer dieselde ek bou my eie chips en weet hoe die sisteem werk. Hy kry n leesing van die OE rekenaar en werk van daar af. Dis hoekom geen plug en play krag het onder 2000rpm nie.

Ek dink wat ons moet doen. Ek nooi almal en al die chip invoerders uit na n dyno dag uit dag vergelyk ons appels met appels. Ek wil sien of enige iemand hier dan 510nm konstant uit n 3l d4d kan kry met n plug en play.daar moet ook een wees wat krag kan maak onder 1837rpm. Ons kyk dan somer die brandstof verbruik ook.

Wat se die manne n dyno dag?
DYNO DAG! DYNO DAG!

Puik plan Dwayne!

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 8:49 am
by Whiteley
Hallo Jacques

Watse chip het jy by SAC laat doen, dis darm maar baie krag meer! :shock: Het hulle net die chip gedoen of gemap ook? Ek is maar skrikkerig vir chips wat soveel krag opstoot.

Cheers

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 9:32 am
by Kykdaar
Bought my V6 Hilux with a Unichip already installed. Standard exhaust and cats still intact.

The bakkie pulls very well - but then again my previous Hilux was a 2.4 petrol DC 4x4, so that does not really qualify me to form any solid opinion :lol:

Found the following graphs in between the doc's that came with the bakkie. Do not know if these figures is much better than standard, or whether acceptable after chipping a V6?

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 10:01 am
by Thunder02
Want to go this route with my 2.7,still busy with the free flow and need to fit a new fuel pump.Going to be watching this one closely.
:subscribed:

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 12:20 pm
by Kykdaar
Kykdaar wrote:Bought my V6 Hilux with a Unichip already installed. Standard exhaust and cats still intact.

The bakkie pulls very well - but then again my previous Hilux was a 2.4 petrol DC 4x4, so that does not really qualify me to form any solid opinion :lol:

Found the following graphs in between the doc's that came with the bakkie. Do not know if these figures is much better than standard, or whether acceptable after chipping a V6?
Done some research on the Net.

For the manual V6 the standard figures for the manual are -

175 kw @ 5200
343Nm @ 2400 (376Nm for the automatic)

My figures with the Unichip is thus not earth shattering -

Around 12 Kw and 14 Nm more than stock

Also like the idea of a dyno day :thumbup:

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 1:28 pm
by Obelix and Dogmatix
Hi Kykdaar

What is/was your fuel consumption and did you notice any improvement?

Thanks

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Mon Feb 03, 2014 1:37 pm
by jacques kotze
Whiteley wrote:Hallo Jacques

Watse chip het jy by SAC laat doen, dis darm maar baie krag meer! :shock: Het hulle net die chip gedoen of gemap ook? Ek is maar skrikkerig vir chips wat soveel krag opstoot.

Cheers
Ek het verkeerd getik, dis 146kw en nie 174 kw nie. Ek weet nie wat hulle als gedoen het nie. Seker maar gemap ook ek dink.

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Posted: Tue Feb 04, 2014 7:47 pm
by Kykdaar
WQN wrote:Hi Kykdaar

What is/was your fuel consumption and did you notice any improvement?

Thanks
Hi Quentin,

I bought it with the chip already in. I get 7.45km/l on the open road at 120. Have never measured in town, or when putting foot.