Page 1 of 1

Oil Change

Posted: Tue Oct 08, 2013 6:58 pm
by louis fourie
I add 500ml of oil every 1000 to 1500 km to my wife's Toyota Avanza. Do you guys think I must drain the oil with a service or is the regular addition enough to keep the oil "fresh"? The oil on the dipstick is nearly transparent.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 4

Re: Oil Change

Posted: Tue Oct 08, 2013 8:29 pm
by The Legend
Louis,

Ek sal die olie saam met oliefilter vervang op sy dienste.Is die olie verbruik nie n nietjie abnormaal hoog nie?

Re: Oil Change

Posted: Tue Oct 08, 2013 8:34 pm
by Thunder02
Was thinking the same,i know they do use oil,but it sounds alot :?:

Re: Oil Change

Posted: Tue Oct 08, 2013 8:35 pm
by Gideonvanzyl
is sy ringe nie dalk klaar nie, of het hy dalk n hengse olie lek iewers?

Re: Oil Change

Posted: Tue Oct 08, 2013 8:40 pm
by Thunder02
Gideonvanzyl wrote:is sy ringe nie dalk klaar nie, of het hy dalk n hengse olie lek iewers?
It will smoke like a two stroke,if rings are finished :?:

Re: Oil Change

Posted: Tue Oct 08, 2013 8:40 pm
by louis fourie
Hy rook nie en lek ook nie olie nie. Ek kry so 12.6km/liter gemiddeld

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 4

Re: Oil Change

Posted: Tue Oct 08, 2013 9:08 pm
by dd6
Vra mens vir die Stealers, sal hulle seker sĂȘ dis volgens spesifikasie. Ek het vir Mercedes gewerk en ek dink hulle spec was omtrent 500ml/1000km. Belaglik!!

Re: Oil Change

Posted: Wed Oct 09, 2013 1:58 am
by Mud Dog
The oil consumption is a little high but not wild or too excessive. I wouldn't worry about it too much, but it is necessary to replace the old oil ..... otherwise you will have a build-up of impurities / contaminants, carbon and acidity. You could perhaps get away with a slightly longer service interval on the oil, but don't leave it indefinitely. ;-)

Re: Oil Change

Posted: Wed Oct 09, 2013 5:12 pm
by JEEPIE
is it petrol or diesel ?

Re: Oil Change

Posted: Thu Oct 10, 2013 10:42 am
by louis fourie
JEEPIE wrote:is it petrol or diesel ?
Petrol

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 4

Re: Oil Change

Posted: Thu Oct 10, 2013 1:17 pm
by Rebel 4x4
louis fourie wrote:
JEEPIE wrote:is it petrol or diesel ?
Petrol

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 4
Daai olie verbruik is gans te hoog vir 'n petrol. 'n Vriend wat ook 'n Avanza het gebruik niks olie tussen sy 15 000km dienste nie.

Re: Oil Change

Posted: Mon Oct 14, 2013 11:57 am
by Mars
Jy moet die olie en filter elke diens interval vervang. Wat se olie het jy voorheen gebruik. Ek het al gevind dat sekere (goedkoop) olies wel wegbrand. As die kar nie rook en probleme veroorsaak nie sal ek nie daaroor bekommer nie. Geen twee karre is identies nie en sommige gebruik meer olie as ander.

Is daar taai swart aanpaksel in die uitlaatpyp?