Page 1 of 1

Synthetic Stock

Posted: Thu Sep 26, 2013 11:19 pm
by Hi-Hilux
Het iemand van julle as so "tupperware" kolf gespray of laat spray?

Re: Synthetic Stock

Posted: Fri Sep 27, 2013 6:35 am
by Mud Dog
Hallo Trevor, wat's fout met die kolf dat jy hom wil laat spuit? Glo nie dit gaan 'n goeie opsie wees nie ... sal nie lank wees voordat hy gekrap en gechip word en dan lyk hy slegter as vantevore. Kry liewers a rolletjie van daai lap camo tape en draai hom toe ...kolf, loop, scope en als ... dit lyk glad nie sleg as jy hom netjies toedraai, en hy blink nie meer in die son nie (dis waarvoor dit eintlik bedoel is). Jy kry heelwat verskillende kleure en patterns. ;-)

ct.jpg
ct.jpg (9.04 KiB) Viewed 4657 times
ct1.jpg
ct1.jpg (5.45 KiB) Viewed 4657 times
ct2.jpg
ct2.jpg (6.09 KiB) Viewed 4657 times
ct3.jpg
ct3.jpg (8.22 KiB) Viewed 4657 times
ct4.jpg
ct4.jpg (8.02 KiB) Viewed 4657 times


Moet hom net nie iewers in die veld neersit wnat jy vind hom nie weer so maklik nie! :lol:

Re: Synthetic Stock

Posted: Fri Sep 27, 2013 8:25 am
by Hangover
Ek het al baie kolwe gesien wat gespray is. Jy kry n high gloss finish en dit lyk smart maar, dis gewoonlik net die ouens wat bench skiet wat dit doen... Google bietjie bench sythetic stocks of so iets... Ek moet by se ek vermoed die gesprayde stocks is fibreglass nie plastic nie...

Re: Synthetic Stock

Posted: Tue Oct 01, 2013 3:34 pm
by Leeuplesier
Hier is n link van ouens in Potchefstroom wat dit moontlik vir jou kan doen.

http://www.armtec.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Synthetic Stock

Posted: Tue Oct 01, 2013 4:59 pm
by Hoppy
You can use plastic primer, sold at automotive shops and spray it with 2K, it will chip, but can be fixed again