Page 1 of 1
Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 10:45 am
by Blackadder
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 10:48 am
by Blackadder
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 10:51 am
by Blackadder
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 10:52 am
by Blackadder
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 10:54 am
by CasKru
Very nice.... thanks for sharing
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 11:03 am
by Oupa Stig
Baie nice! My pa het in Januarie afgetree uit die lugmag. So deur die jare het hy Harvards, Alouettes, Puma's, Orixes gevlieg. Hy moes selfs vlamg@t wees en Impalas vlieg toe hy 2ib op Hoedspruit was. Ek onthou so goed soos gister die klank van daai Harvards daar om Dunottar! Lekker verlang ek nou....
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 12:03 pm
by Thunder02
Great pics
Brings back memories of the army days.
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 12:05 pm
by Tsa
Nice shots!
Waar was dit geneem? Lanklaas 'n Imp in die lug gesien.
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 12:29 pm
by Thabogrobler
Nice!
Waneer is die volgende lugskou?
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 1:53 pm
by Blackadder
Tsa wrote:Nice shots!
Waar was dit geneem? Lanklaas 'n Imp in die lug gesien.
Die twee Cheetah fotos is sommer hier in ons agterplaas geneem een middag toe hulle vir iets geoefen het by Waterkloof Lugmagbasis. Die volgende lot was by die SALM Museum se veertigste verjaarsdag by LMB Swartkops. En die laaste paar met die barg as agtergrond was by Houtbaai hawe tydens 'n vloot demonstrasie.
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 1:55 pm
by Blackadder
Thabogrobler wrote:Nice!
Waneer is die volgende lugskou?
Lugskoue is maar skaars op die oomblik Thabo. Ons lugmag het nie eers geld vir reddings werk nie wat nog te se vir vertonings. Die lugmag museum op Swartkop vlieg nog so nou en dan maar dis maar die selle ou goed oor en oor.
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 7:26 pm
by Family_Dog
Brilliant pics, Thinus! Thank you for posting them :)
-F_D
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 7:41 pm
by pietpetoors
Wow, Thinus dis wartag pratigge fotos daai
Uitstekend!
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 9:37 pm
by Mud Dog
Mooi fotos!!
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 9:54 pm
by chopper
Baie netjies Thinus
Mickey, wie was jou pa?
Re: Some of my Aircraft Pics
Posted: Tue Sep 17, 2013 10:56 pm
by Hoppy
Ek onthou die Impalas en Haverds van my Army dae, daai Tiger moth lyk nog baie goed vir sy jare