Page 1 of 1

How to Open Steering Lock? Yamaha TW200

Posted: Wed Sep 11, 2013 4:06 pm
by HennieJ2
Eisshhh, my "heavy" het die bike se sleutel op die plaas verloor - in die veld - seker so 700ha om in te soek :x :x Enige idee hoe om 'n plan te maak sonder om die fiets terug beskawing toe te bring? :think:

Dankie

Hennie

Re: How to Open Steering Lock? Yamaha TW200

Posted: Wed Sep 11, 2013 4:10 pm
by Hoppy
Daai slotte het gewoonlk van daai afbreek of "tamperproof" boutjies, maar as jy die voorwiel en modderskerm afhaal kan jy hulle uitkap of uitboor of sny sommer die hele gedoente af

Re: How to Open Steering Lock? Yamaha TW200

Posted: Wed Sep 11, 2013 5:12 pm
by HennieJ2
Thanks Allan - miskien moet ek hom maar op die trailer laai en huis toe bring - die vervlakste petrol cap is ook die selfde sleutel, dus sal ek moet maar 'n spaar sleutel laat maak.

Hennie

Re: How to Open Steering Lock? Yamaha TW200

Posted: Wed Sep 11, 2013 6:08 pm
by Hoppy
As jy die vin no. vir Yamaha gee behoort hulle vir jou n nuwe sleutel te kan kry

Re: How to Open Steering Lock? Yamaha TW200

Posted: Wed Sep 11, 2013 7:40 pm
by HennieJ2
Hy is hoeka nuut hier by Secunda gekoop - sal hulle more 'n luitjie geee......

Re: How to Open Steering Lock? Yamaha TW200

Posted: Sun Sep 15, 2013 7:52 pm
by HennieJ2
Julle sal nie glo nie, maar die tyd van wonder werke is toe nie regtig verby nie!!! My swaer het een sleutel op getel en vandag het ek die anner een gekry - en dit op 'n stuk grond van oor die 700ha.!!! :clap: :clap: :clap:

Re: How to Open Steering Lock? Yamaha TW200

Posted: Sun Sep 15, 2013 9:11 pm
by Mud Dog
Sjoe! Dis nou gelukkig! :o: Regtig bly om te hoor! :thumbup: