Page 1 of 1

Olivants 2013

Posted: Tue Aug 20, 2013 4:32 pm
by GeorgeJvR
viewtopic.php?f=53&t=21006" onclick="window.open(this.href);return false;

Dis weer tyd vir Olivants 4x4 naweek
20 Sept tot 24 Sept 2013
R400 per voertuig en
R350 per quad vir die naweek vir meer inligting skakel Kobie Groenewald 015 295 7117
Een hemp per inskrywing gratis R180.00 per hemp ekstra.

Re: Olivants 2013

Posted: Tue Aug 20, 2013 5:00 pm
by Boet Croukamp
Ek stel belong.

Re: Olivants 2013

Posted: Tue Aug 20, 2013 6:12 pm
by Thabogrobler
Nee man, jou kennis is ver te kort!

Jy moet so 3 maande voor die tyd laat weet om dit gedagoek te kry!

Re: Olivants 2013

Posted: Wed Aug 21, 2013 7:26 am
by GeorgeJvR
Thabogrobler wrote:Nee man, jou kennis is ver te kort!

Jy moet so 3 maande voor die tyd laat weet om dit gedagoek te kry!

:D:
Ek weet self nog ook nie of ek dit gaan maak nie maar ek probeer dinge so reël

Laas jaar
13.JPG
13.JPG (83.6 KiB) Viewed 4109 times
15.JPG
15.JPG (82.65 KiB) Viewed 4109 times
16.JPG
16.JPG (76.8 KiB) Viewed 4109 times