Page 1 of 1

My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Fri Aug 16, 2013 10:09 am
by ForYota
Dis waarmee ek gespeel het nog lank voor ek aan 4x4's gedink het

4AGE Supercharger Moter met T3/4 Turbo, Mr Turbo fuel management system... Baie M3's se g@tte geskop :laugh2:

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Fri Aug 16, 2013 10:14 am
by ROOFER
BAIE NICE hoor :!: :!: ek kan net sien hoe lyk daai m3 manne :shock2: :shock2: :laugh2: :laugh2:

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Fri Aug 16, 2013 10:16 am
by ForYota
ROOFER wrote:BAIE NICE hoor :!: :!: ek kan net sien hoe lyk daai m3 manne :shock2: :shock2: :laugh2: :laugh2:
Ek het al tot a "comment" gehad by die robot... "is daai n 2liter twin turbo" :lmao: :lmao: :lmao:

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Fri Aug 16, 2013 10:24 am
by Wurmscooby
baie mooi. :thumbup:

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Fri Aug 16, 2013 9:17 pm
by AM Racing
Mooi, maar waars die Mud's?

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Fri Aug 16, 2013 9:54 pm
by Froll
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Sat Aug 17, 2013 12:28 am
by Ou Legend
Lekker man,ook nog 1 van my drome is om n Lexus Is200 tevat en n 2jzgte engine intesit met lekker groot single turbo.;)

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Sat Aug 17, 2013 3:54 pm
by Rianc
Hennie, ek is so bly jy kom navore met jou getuienis! Ek het vir jou iets in die pos wat gekoppel is aan jou registrasie nommer op die voertuig. My speurders het die docket op 'n stadium laat lê omdat hulle nie 'n vaste adres kon kry van die eienaar nie. Die wêreld is maar klein!

Hoop ons sien mekaar gou!



















:mocking:

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Sat Aug 17, 2013 8:47 pm
by Juan21
Lekker man, lekker

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Sun Aug 18, 2013 8:34 am
by CasKru
Daai lyk ook mos ou na vet pret

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Sun Aug 18, 2013 10:33 am
by pietpetoors
Die lyk na 'n lekker speelding, het jy hom nog ?

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Sun Aug 18, 2013 12:51 pm
by ChrisF
met daai wa gaat ek DIEP innie moeilikheid beland .....

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Mon Aug 19, 2013 8:18 am
by ForYota
Rianc wrote:Hennie, ek is so bly jy kom navore met jou getuienis! Ek het vir jou iets in die pos wat gekoppel is aan jou registrasie nommer op die voertuig. My speurders het die docket op 'n stadium laat lê omdat hulle nie 'n vaste adres kon kry van die eienaar nie. Die wêreld is maar klein!

Hoop ons sien mekaar gou!



















:mocking:
Hey wenna.. jy sal laat my hart n beat skip so vroeg in die oggend :lmao: :lmao: :lmao:

Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's

Posted: Mon Aug 19, 2013 8:24 am
by ForYota
pietpetoors wrote:Die lyk na 'n lekker speelding, het jy hom nog ?
Hi Pieter, nee donkie jare terug al verkoop..

Eh het die moter een winters oggend geblaas opad huistoe, ja opad terug van die kroeg af.. niemand se vir my my kar kan nie spin nie.. elkgeval destyds toe die verstand nog min was :blushing:

Ek het die hele conversion toe verkoop en n 20v Rsi moter in gebou, ek kon ratte ruil teen n gemaklike 9500 RPM.. met die Management wat in was.... ek het ongelukkig nie meer fotos van die ombouing nie, en later maar net g@tvol geraak vir al die herstel... flywheel boute afdraai, engine mounts breek, management wat kort kort gestel moet word en en en...


Maar ek mis hom/ haar nog elke dag :slap: