Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3Aug

Post Reply
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3Aug

Post by Warrior »

Ek brand om n bietjie uit te kom - Enige iemand van plan of lus vir n trail Saterdag hier naby rond ? :surrender:
Atlantis , Welgelegen , ??????

Dis natuurlik as ons weer hou !! :shh:
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Huismoeles »

Weer gaan mooi wees

Atlantis kan werk
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Warrior »

Lekker Dirk ! Laat weet as jy 100% in is , da maak ons so ! :clap:
Nog iemand lus om te join ???
Ek sien ons kan permitte by die ingang kry by AD ?
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Huismoeles »

Jis
Sover is ek 95'/, in
Waar al die ander ouens

Kom aan manne wie ry nog saam?
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Hilux 1 »

sorry manne, sou lekker wees.
MAAR ek het my geld van die insurance gekry en ek wil gaan shop :twisted: :twisted:
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Warrior »

Nee man Tertius jy maak my nou net nuuskierig ....
Wat se mod is oppad ????? :surrender: :beg:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Hilux 1 »

:( :(
niks mods nie, swambo is op short time anders het ek.
Dis my huis goedtere wat ek moet terug koop. AFFIRMATIVE shopping dag gehad by my so 4 weke terug.
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Huismoeles »

Tertius die winkels is sondae ook oop :lol:
Sondae is daar goei specials :twisted: :twisted:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Hilux 1 »

:thumbup: :thumbup: Sondag jag my honde n slag :disgust: :disgust:
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: Wie gaan bietjie ry hierdie naweek en waar ? Saterdag 3

Post by Huismoeles »

Is daar niemand wat ook nog wil saam ry nie?
Atlantis duine
Post Reply

Return to “Western Cape”