Page 1 of 1

COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Posted: Tue Jul 09, 2013 8:41 pm
by claude munnik
hoop iemand kan my help.
'n tak het die naweek my cv boots stukkend gesteek op 'n trail en moes noot gedwonge uit Bonnevale kaap toe ry. anders moes ek daar oorslaap en teen duurste daar laat reg maak.

is daar 'n staal cover wat mens voor die boots kan sit om dit te protect ?

if yes waar is dit te koop

Re: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Posted: Tue Jul 09, 2013 8:51 pm
by Huismoeles
Dink stofpad 4x4 maak so iets

COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Posted: Tue Jul 09, 2013 9:16 pm
by Tal
Huismoeles wrote:Dink stofpad 4x4 maak so iets
Dink nie hulle maak een wat die cv boots beskerm nie

Baie selde dat so iets sal gebeur

Re: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Posted: Tue Jul 09, 2013 10:13 pm
by Huismoeles
http://stofpad4x4.co.za/wp-content/uplo ... hplate.jpg" onclick="window.open(this.href);return false;
Ok sorry :surrender:
Het aan so iets gedink

Re: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Posted: Tue Jul 09, 2013 10:15 pm
by Huismoeles
Maak nie die boot toe nie

Re: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Posted: Wed Jul 10, 2013 10:44 am
by Tal
No problem!!!

Claude, what im trying to say is, it was just bad luck, chances that it will happen again is slim to none! :blackeye:

Re: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Posted: Wed Jul 10, 2013 8:31 pm
by Traveler
had them on my Hilux.

Protected the CV's wonderfully.

Re: COVERS OM CV BOOTS TE BESKERM

Posted: Wed Jul 10, 2013 10:08 pm
by claude munnik
Thx guys for feedback.
Yip dit is die 1ste keer in 8 jaar laat dit met my gebeur. So ma net unlucky.

Maar sal ma nog kyk hoe mens dit dalk kan cover.

Sal stofpad kontak en hoor hoe ver dit cover

Vandag laat regmaak, gelukkig nie cv joint beskadig nie. Net boots en sommer al 2kante geservice.