Babylon's Toren - WC outing Date TBC

User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Re: Babylon's Toren - WC outing Date TBC

Post by gifkoek »

ek hou nog dinge oop tot op die laaste - ek sal more deur die dag vir helderberg bel en hoor, maar as hulle toe gaan wees dan kan ons maar AD doen.

Tot hoe laat kan mens permitte kry?
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: Babylon's Toren - WC outing Date TBC

Post by Huismoeles »

Het gou gebel hulle se tot 3 uur kan mens permite uit neem
Kan reel met my vrou om vir ons uit teneem maar sy sal
Net 1 uur kan gaan
User avatar
gifkoek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux D4D
Real Name: Corne
Location: Cape Town

Re: Babylon's Toren - WC outing Date TBC

Post by gifkoek »

ek's moremiddag af, so ek sal gaan kry, maar ek bevestig nog moreoggend

edit: restarting this AD discussion at viewtopic.php?f=57&t=31816" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “Western Cape”