Bekleedsel en matte
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Bekleedsel en matte
Ons het my vrou se Avanza ingestuur vir sitplek oortreksels (ripstop canvas) en vir nuwe matte. Dis moeilik op die fotos om te sien hoe goed dit rêrig lyk, maar hier is dit.
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: Bekleedsel en matte
Lyk goet, wat het dit gekos?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Bekleedsel en matte
Dit was R2000 vir die sitplekke (Onthou dis 3 rye) - ek het die materiaal verskaf. Die matte was R2000, materiaal ingesluit. All in all R5000.ink wrote:Lyk goet, wat het dit gekos?
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: Bekleedsel en matte
Glad nie. Slegte prys nie. As mens kyk waat ripstop covers kos deesdae waar het jy dit laat doen?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Bekleedsel en matte
Die plek se naam is Dynamic Trimmers and Upholstery in Pretoria Wes. Hulle het my Roof Console ook gedoen
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Bekleedsel en matte
Netjies !!
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Bekleedsel en matte
Dit lyk baie mooi Louis.Jou vrou kan nou baie trots wees op haar kar.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Bekleedsel en matte
Lyk baie mooi .
- gavin
- Low Range 4WD
- Posts: 126
- Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
- Town: vredenburg western cape
- Vehicle: 2.7 Hilux
- Real Name: gavin
Re: Bekleedsel en matte
Dis baie mooi
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Bekleedsel en matte
Dankie ouens