Page 1 of 1

4Y-EFI SFA by Dr Louis

Posted: Wed May 15, 2013 6:33 am
by Vis
Na baie oorweging en navrae(dankie JohanM,jy het my oortuig) is my SFA by Louis om ge-EFI te word,kan nie wag vir die DR. om klaar te maak nie.Hoop Louis sal ons hier op hoogte hou,anders moet ek hom maar pla. :evil:
Groete,
Elvy

Re: 4Y-EFI SFA by Dr Louis

Posted: Wed May 15, 2013 8:48 am
by Borntofish
Ju sal nie spyt wees nie. Na drie jaar loop my bakkie nog klokslag elke keer as ek die sleutel draai.

Re: 4Y-EFI SFA by Dr Louis

Posted: Wed May 15, 2013 6:15 pm
by The Legend
Ook baie tevrede met my EFI wat Louis gedoen het.