SFA baie los op die pad

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
henk@sxcom
Newbie
Posts: 3
Joined: Fri Jun 17, 2011 12:27 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: 91 Toyota Hilux 2.2 petrol 4y motor
Real Name: Henk

SFA baie los op die pad

Post by henk@sxcom »

Goeie dag almal.

Het raad nodig asb. My Hilux (91 model,2.2 petrol,4x4,4y) is "los" op die pad. Partykeer beweeg hy na links of regs terwyl
die stuurwiel reguit is. Amper asof daar speeling erens is. Dit gebeur nie altyd nie , maar gereeld. Glo nie dit is wheel allingnment nie want ek hoef nie die stuurwiel heeltyd vas te hou nie. Bande loop ook nie skeef af nie. Miskien iets by die steering of suspention.
Hoor graag van julle. Henk :?:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: SFA baie los op die pad

Post by ThysdJ »

Hallo Henk.

Jou steering damper is uitgewerk. Dit voel of die agterkant skielik (gaan) uitkom? Hulle noem dit bump-steer.. Nogals scary.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Wat is jou banddruk op die grondpad as dit gebeur?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: SFA baie los op die pad

Post by Ali3n »

Oom thys, Verduidelik bietjie dit vir my ook asb want ek het glad nie n steering damper in nie en ek het nie daai probleem nie. Ek moet nog my steering damper se bracket laer maak na my conversion.
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
henk@sxcom
Newbie
Posts: 3
Joined: Fri Jun 17, 2011 12:27 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: 91 Toyota Hilux 2.2 petrol 4y motor
Real Name: Henk

Re: SFA baie los op die pad

Post by henk@sxcom »

Hallo Thys

Die "drifting" gebeur op teerpad. Dit voel glad nie soos op 'n sinkplaat pad wanneer die agterkant weg breek nie.
Dit is asof 'n mens liggies na regs of links draai. Asof die hilux sy eie pad wil ry.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: SFA baie los op die pad

Post by ThysdJ »

Dit kan ook die punte van jou "pitman"arm wees wat uitgewerk is. Daar is allerhande springs en goete daar wat speling veroorsaak.

Daai bumpsteer is 'n skielike gevoel wanneer jy op 'n (ongelyke) grondpad ry. Dit voel of die agterkant wil wegbreek. Dit gaan ook gepaard met hare in jou nek wat regopstaan en soms 'n effe onwelriekende reuk in die kajuit.. Verder weet ek nie hoe om dit te beskryf nie Mnr Frisco.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: SFA baie los op die pad

Post by CasKru »

Gaan kyk vir speling op jou drag-link. Weerskante het hy 'n splitpin in van bo na onder wat 'n skroef kop weerskant vas hou. Haal daai splitpins uit en draai daai skroefkoppe weer stywer in en sit die split pins terug
Image
Draglink.JPG
(61.47 KiB) Downloaded 272 times
To God be the glory
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: SFA baie los op die pad

Post by Ali3n »

ThysdJ wrote:Dit kan ook die punte van jou "pitman"arm wees wat uitgewerk is. Daar is allerhande springs en goete daar wat speling veroorsaak.

Daai bumpsteer is 'n skielike gevoel wanneer jy op 'n (ongelyke) grondpad ry. Dit voel of die agterkant wil wegbreek. Dit gaan ook gepaard met hare in jou nek wat regopstaan en soms 'n effe onwelriekende reuk in die kajuit.. Verder weet ek nie hoe om dit te beskryf nie Mnr Frisco.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Oooooo, uiteindelik weet ek wat daai reuk is... Baie dankie vir die inligting... :twisted: :twisted: :twisted:

Ek kry darm nie dit nie. Ek dink ek ry dalk te vinnig op die grond pat... Jy weet mos hoe werk dit. Sodra ek grondpad slaan dan verander my trokkie in die Dakar Hilux so elke keer wat ek my gat kan laat uit swaai gebruik ek... :twisted:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: SFA baie los op die pad

Post by JohanM »

Henk,

jy kan ook kyk of jou steering box nie te veel speling op het nie, maar check dit nadat die darglink stywer gestel is.

Jy behoort die stuurwiel in sy reguit posisie van kant tot kant nie meer as 30 mm kan beweeg voordat jy weerstand voel van die stuurkas en bande nie.
Johan Marais
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: SFA baie los op die pad

Post by Rianc »

Julle is die Hilux hulp vir Afrika (no punt), wat van die tie-rod ends? Vra net, ken net van boot engins
RianC
User avatar
Outlaw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 124
Joined: Tue Jun 03, 2008 7:41 am
Town: Piet Retief
Vehicle: Hilux V8 Lexus 1995
Real Name: Pierre
Location: Piet Retief

Re: SFA baie los op die pad

Post by Outlaw »

Henk, is jou lux nog standaard of het jy enige suspension mods al gedoen? terloop, loer bq na die torque rod wat bo op die diff vas is en na die chassis toe loop, kyk of als daar in plek en vas is....
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: SFA baie los op die pad

Post by Mud Dog »

Chances are that this has less to do with 'bump-steer', and more to do with the drag-link ends, the steering box play ..... in that order (as Cassie also says). ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
henk@sxcom
Newbie
Posts: 3
Joined: Fri Jun 17, 2011 12:27 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: 91 Toyota Hilux 2.2 petrol 4y motor
Real Name: Henk

Re: SFA baie los op die pad

Post by henk@sxcom »

Andy , Pierre , Johan , Cassie , Thys

Baie dankie vir julle terugvoer.
Dit is amper naweek .Gaan tyd maak om aan my LUX te spandeer.

Sal laat weet hoe dit gegaan het.

Weereens baie dankie.
User avatar
Outlaw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 124
Joined: Tue Jun 03, 2008 7:41 am
Town: Piet Retief
Vehicle: Hilux V8 Lexus 1995
Real Name: Pierre
Location: Piet Retief

Re: SFA baie los op die pad

Post by Outlaw »

probleem gekry Henk ?
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: SFA baie los op die pad

Post by The Legend »

Uitgewerkte kingpin bearings op die steering knuckles kan ook veroorsaak dat bakkie los op die pad is.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Re: SFA baie los op die pad

Post by WESKUSKLONG »

Kyk ook of jy nie dalk n gebreekte center boud is nie, of waar die center boud in die diff saddle sit dat die saddle nie ovaal gewerk is nie.
Die simtone wys gewoonliik wanneer jy vet gee en afslek dan stuur die bakkie na links of regs.
Post Reply

Return to “The Workshop”