Page 1 of 1

Amarok Accident

Posted: Sun Apr 21, 2013 12:59 pm
by Taljaag
With this e-mail I would like to thank Volkswagen for saving my husband’s life on 17 February 2013. The Amarok rolled 5 times after a collusion with another vehicle on the Settlers road on the way to Warmbaths. When the Amarok eventually came to a still stand, ……… switched off the radio, took his safety belt off and push the door to open, and climbed out! By the look of things, it could’ve been worse...but he survived the accident with minor injuries. Only a little scratch on his hand, arm and nose.

This is the safest vehicle EVER on the road to drive!

THANK YOU! Forever THANK YOU!!!

Re: Amarok Accident

Posted: Sun Apr 21, 2013 1:01 pm
by WESKUSKLONG
Wow

Re: Amarok Accident

Posted: Sun Apr 21, 2013 1:35 pm
by ChrisF
as dit nou n HILUX was kon hy huis toe ry na daai "insident" .... :siffler:

vra maar vir Jeremy Clarkson .....


















PS - BLY die drywer het niks oorgekom nie !

Re: Amarok Accident

Posted: Sun Apr 21, 2013 1:35 pm
by Thunder02
:shock2: :shock2:

Re: Amarok Accident

Posted: Sun Apr 21, 2013 1:54 pm
by Froll
:shock2: :shock2: Glad the person is safe. Did not know they were built so soft. :lol: :thumbup:

Re: Amarok Accident

Posted: Sun Apr 21, 2013 1:57 pm
by Mud Dog
Froll wrote::shock2: :shock2: Glad the person is safe. Did not know they were built so soft. :lol: :thumbup:
Ditto! Amazing how many pieces broke off / came adrift. :wth:

Re: Amarok Accident

Posted: Sun Apr 21, 2013 2:05 pm
by Donkey
:shock2:

Re: Amarok Accident

Posted: Sun Apr 21, 2013 8:04 pm
by robvan87
Goeie genade.... daai lyk rof!!! Baie bly die drywer het ongeskonde daar uit geklim. Nou weet ek ek is veilig in myne... hahaha!!

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk 2

Re: Amarok Accident

Posted: Mon Apr 22, 2013 8:12 am
by Danman
Moet se dis nog altyd een van Volkswagen se sterk punte...veiligheid. Ek is bly om te sien dat hulle nogsteeds hulle voertuie so ontwerp.
Baie jammer om te hoor van die ongeluk maar BAIE bly om te hoor dat die bakkie die belangrikste gedoen het....sy insittendes veilig gehou het.

Re: Amarok Accident

Posted: Mon Apr 22, 2013 10:01 am
by Kaaskrul
Dis amazing, en ek is bly die ou het survive :yahoo:

Maar as ek n klip in die bos mag gooi, as jy kyk na die dak en die pilare, lyk dit nie of hy gerol het nie.

Of is ek nou verkeerd?

Dit lyk soos n helse sideswipe wat die diff en als uitgeruk het, en Amarok het op sy wiele/pens gebly :siffler:

Re: Amarok Accident

Posted: Mon Apr 22, 2013 10:14 am
by Rebel 4x4
Kaaskrul wrote:Dis amazing, en ek is bly die ou het survive :yahoo:

Maar as ek n klip in die bos mag gooi, as jy kyk na die dak en die pilare, lyk dit nie of hy gerol het nie.

Of is ek nou verkeerd?

Dit lyk soos n helse sideswipe wat die diff en als uitgeruk het, en Amarok het op sy wiele/pens gebly :siffler:
Die persoon vertel in sy artikel dat die voertuig 5x gerol het.

Re: Amarok Accident

Posted: Mon Apr 22, 2013 11:22 am
by smokintyres
Any bakkie older than about 8 years would have looked much better after the accident, but the injuries to all of the occupants would have been much worse if not fatal. Sure the bakkie is a write off, but the driver got out almost unharmed!! In my opinion absolutely worth every soft bit of panel and plastic that gets damaged oh so easily on far less brutal accidents.

Re: Amarok Accident

Posted: Mon Apr 22, 2013 11:40 am
by Borntofish
It is all about impact absorption around that cabin. Looking at these pictures it did what was expected from it. That cabin looks in tip top shape.

Re: Amarok Accident

Posted: Mon Apr 22, 2013 11:41 am
by JEEPIE
wow
by the looks of it you can be glad he was ok

Re: Amarok Accident

Posted: Mon Apr 22, 2013 11:55 am
by CasKru
Ek dink wat die ou se lewe ook gered het is die feit dat dit lyk asof hy nie eenkeer op die cab self geval het nie maar om getol het. Dink dit is gewoonlik die cab wat plak druk wat die mense noodlottig seer maak.

Bly die maat het veilig daar uit geklim maar ek wonder net watse spoed hy gedoen het om daai tipe verwoesting te veroorsaak

Re: Amarok Accident

Posted: Mon Apr 22, 2013 3:01 pm
by Kaaskrul
Rebel 4x4 wrote:
Kaaskrul wrote:Dis amazing, en ek is bly die ou het survive :yahoo:

Maar as ek n klip in die bos mag gooi, as jy kyk na die dak en die pilare, lyk dit nie of hy gerol het nie.

Of is ek nou verkeerd?

Dit lyk soos n helse sideswipe wat die diff en als uitgeruk het, en Amarok het op sy wiele/pens gebly :siffler:
Die persoon vertel in sy artikel dat die voertuig 5x gerol het.
So gelees ja.

Maar soos nou ook gese is, maybe het hy die dak heeltyd net gemis, want die rollbar het nie eers merke op nie. Ook nie die dak en pilare nie.

As hy met elke rol die dak grond laat raak het, so hy na 5X se rol verseker nie gelyk het soos in die fotos nie.

Maar weereens, bly die ou het dit gemaak :thumbup: :thumbup: