Kan julle slim manne my asb help . Niks ernstigs maar ek is bang dit gebeur weer.
Terug gekom van Barberton af met n redelike swaar vrag staal. Bakkie redelik hard gery . By die huis gekom en n paar min later toe ek hom weer wil start om in garage te sit weier hy botweg om te start . Motor swing dis asof hy nie dieself kry nie. Hom gelos en n paar uur later toe start hy.
Het die manual pomp n paar keer gedruk maar wou nie help nie
Enige idees sal waardeer word
KZTE - Does not want to start
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
KZTE - Does not want to start
Everything keeps going right Toyota
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: KZTE - Does not want to start
Ek is nou nie die expert nie, maar klink amper soos n foutiewe pomp of dalk injectors. Wanneer laas is die pomp/injectors gecheck?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: KZTE - Does not want to start
Airlock.
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: KZTE - Does not want to start
Om eerlik te wees nooit maar klink ook vir my soos n wind wat hy gehad het loop nou weer ok. Dankie vir die reply hoop nou nie hy raaak weer vol winde nie4x4Maniac wrote:Ek is nou nie die expert nie, maar klink amper soos n foutiewe pomp of dalk injectors. Wanneer laas is die pomp/injectors gecheck?
Everything keeps going right Toyota
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: KZTE - Does not want to start
Next time draai net jou diesel cap oop en dan weer toe, en gee hom n paar pompe op filter dan weer.
Na so lank pad ry, kan dit wees dat die tank die diesel terug suig agv vacuum.
Kan wees dat jou tank se breather pyp nie so kwaai werk meer nie.
Na so lank pad ry, kan dit wees dat die tank die diesel terug suig agv vacuum.
Kan wees dat jou tank se breather pyp nie so kwaai werk meer nie.
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: KZTE - Does not want to start
Dankie Kaaskrul
Sal onthou moet ook darem se ek was n bietjie hard op die diesel throttle.
Sal onthou moet ook darem se ek was n bietjie hard op die diesel throttle.
Everything keeps going right Toyota