Page 1 of 1

2014 toyota tundra

Posted: Sun Feb 10, 2013 12:07 am
by beesboer
http://wot.motortrend.com/ranch-dressin ... z2KRSfM2lv" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: 2014 toyota tundra

Posted: Sun Feb 10, 2013 12:37 am
by Donkey
Bigger wheels would be nice, those ones look silly for that beast

Re: 2014 toyota tundra

Posted: Sun Feb 10, 2013 6:44 am
by Oupa Stig
Jammer om te sê, maar daai toyota ding het die lelikste neus wat ek ooit op 'n voertuig gesien het.
Seker maar so ontwerp om nóg grooter te lyk en Amerikaanse smaak te pas, maar ja, met daai klein wiellietjies lyk dit net simpel.
Ek's seker hy's baie nice en als, maar in vergelyking met die Ford (wat mooi is...) voel dit so bietjie soos 'n Hilux vs Tata hier voel. Daai Toyota probeer net té hard om groot te lyk.
Maar nouja, hy's gestyleer vir Yanks, en hulle het nog baie min smaakvol gestyleerde karre gemaak, in my opinie. :eh: :eh: :eh: