Page 1 of 1

Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 12:22 pm
by HeinrichPrinsloo
Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta



As enige iemand weet laat weet asb

Tx
Heinrich

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 12:52 pm
by Hoppy
Skiet jy kop of nek skoot?

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 12:58 pm
by HeinrichPrinsloo
Hoppy wrote:Skiet jy kop of nek skoot?


Dit is vir n vriend van my wat mal is oor sy Volstruis biltong

Ek het geen idee waar hy skiet nie maar dink hy doen dit in die hardloop

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 1:03 pm
by Traveler
Nek, net onder die kop.
En jy slag hom af met 'n kompressor.... lang storie om te verduidelik, maar jy blaas lig in om die vel van die vleis af weg te kry.

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 1:07 pm
by CasKru
Ek weet waar jy 'n kat kan skiet... hehe

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 1:12 pm
by Hoppy
Klink vir my ook maklikker as daai kopskote innie hardloop, sal maar Oudtshoorn toe ry vir volstruisbiltong

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 1:29 pm
by Rianc
Musina is seker te ver hmm? Bietjie raad, as jy hom in die WEBER sit, is die borsies bo of onder toe?

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 1:37 pm
by HeinrichPrinsloo
Tx Rian

Maar Musina is bietjie n entjie

:thumbup:

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 1:56 pm
by Borntofish
Dit is vir n vriend van my wat mal is oor sy Volstruis biltong

Ek het geen idee waar hy skiet nie maar dink hy doen dit in die hardloop
Met n haelgeweer en no5 hael.

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 2:30 pm
by ThysdJ
Rianc wrote:Musina is seker te ver hmm? Bietjie raad, as jy hom in die WEBER sit, is die borsies bo of onder toe?
Waar kry jy daai size WEBER?? Jy gaan nie eers 'n borsie inpas nie never mind die res.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 4:57 pm
by Family_Dog
Union Buildings?


-F_D

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 5:42 pm
by Thabogrobler
Is Alldays te ver?

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Wed Jan 23, 2013 8:47 pm
by Stef
Family_Dog wrote:Union Buildings?


-F_D
:mrgreen: Same term I hear on a regular basis... :twisted: But they're a protected species :think:

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Thu Jan 24, 2013 6:07 am
by frik
HeinrichPrinsloo wrote:Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta



As enige iemand weet laat weet asb

Tx
Heinrich

Heinrich bel vir Jacques 0827476283 naby aan Pta

Re: Waar kan ek Volstruis gaan skiet naby Pta ??

Posted: Thu Jan 24, 2013 8:25 am
by HeinrichPrinsloo
Dankie Frik

Ek het die details so deurge gee :thumbup: