hi julle
net vir interesant geit kolobe 3 het nou 15 000 klieks op, en van ek hom het is die "clutch" nie lekker nie, ons was net nog met hom namibia , moz en weskus toe,toyota het die clutch nou vervang met die verduideliking dat die trokkies uitgekom het met clutches wat in Japan ingesit word en nie reg is vir ons toestande nie, so weet nou nie so lekker nie, maar is vervang onder waarborg
kolobe 3
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: kolobe 3
Hmmmm ..... Dit klink nie so lekker nie. 15000 km's is maar min. Hoop die nuwe clutch deur voort!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

-
- Low Range 4WD
- Posts: 132
- Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
- Real Name: Gideon
Re: kolobe 3
Waar kom hulle aan die clutch is in Japan ingesit? Die bakkies word dan in Durban ge-assemble. Ek dink dis 'n storie wat hulle traai spin.
Terloops: watse bande het jou bakkie op? Dit lyk baie nice!
Terloops: watse bande het jou bakkie op? Dit lyk baie nice!