Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
More more,
ek is alweer lui en wil gou hoor wie wat voorstel.
ek wil in Mariental oorbly(familie huis), dan moet ek Walvis toe, Henties en hoe dan verder tot bo by Etosha?
Terug wil ek graag by Aranos(vriende) omgaan. die probleem is tyd, het net 13 dae om al daai te ry en ek wil nog speel daar ook. Sal dit moontlik wees? of gaan ek meer op die pad wees as rustig verkeer?

- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Tertius moenie lui wees nie. .. Maak jou google maps of Tracks4Africa oop en plot die roete wat jy will ry, en deel jou dae uit...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Aunty Val, like most people(i'm sure) i'm actually still on holiday mode.
O yes, it will be in school holidays JUNE.
O yes, it will be in school holidays JUNE.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
LOT of driving in a short time !!
Thing is if you spend a day or two at each place you need to DRIVE to get it all in.
All depends on YOU. I know people that will do this just because of the drive ! :) Then I also know this will tire my wife out .... I need to allow for rest days ....
Thing is if you spend a day or two at each place you need to DRIVE to get it all in.
All depends on YOU. I know people that will do this just because of the drive ! :) Then I also know this will tire my wife out .... I need to allow for rest days ....
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Vir my maak dit nie saak nie, maar mamma gaan nie net wil ry nie. sal maar dan net Henties toe en die Pan los. maar van Mariental na walvis deur soshos(hoe spelling ookal is) sien niks paaie daar op google nie. sal maar n padkaart moet gaan koop iewers van Namib
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Tertius, dis doenbaar maar hoeveel tyd wil jy per plek spandeer? Ek persoonlik sal vir paasnaweek tot in Etoshia ry.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Neil, ek sal so 3/4 dae walvis/henties wil wees. die res is maar as we go skat ek. kamp kamp kamp. lekker. vir my is dit maklik. ek ry maklik dag een van my huis tot op Mariental. dis easy money vi my. sal my vrou n tipe tranquilizor moet ingee. van mariental tot by walvis wil ek deur die duine dink ek. dis seker nog so dag se ry?
van walvis tot Henties vinnig vinnig.
van walvis tot Henties vinnig vinnig.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
jy lees my gedagtes veral oor die slaap pilletjie bedryf
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
ons het die volgende in 18 dae gedoen CT - AI Ais, Ai Ais - Klein Aus (1 nag maar ons is terug van Ai Ais af tot teen die Oranje). Klein Aus - Sesriem, Sesierm - Swakop, Swakop (Verby Henties) tot by Xarago naby Khorixas. Vandaar Outjo toe en selfde dag Halali toe (nie ver nie). Van daar na Waterberg Platau NP en daarvandaan na Windhoek. Windhoek - Keetmans en Keetmans - Springbok, Springbok CT en selfs die tannies het nie gekla nie.
So gee die pilletjie en gooi
So gee die pilletjie en gooi
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Jy wil wyd ry met klein kinnerkies.. los jy hulle in die kennels of verdoof jy hulle?
Van Mariental gooi jy oor Spreetshoogte en dan Walvis toe. Kan in 1 dag gedoen word, en jy kan selfs 'n appeltertjie by Solitaire ook inwerk, dis net so 10km uit die pad uit.
Walvis na Henties is om die draai.. Van Henties tot by Etosha toe is ook haalbaar in 1 dag, afhangende watter pad jy ry.

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Kids gaan sommer so tussen die 3 voertuie gejuggle word. hulle is nogal baie lief vir ouma en oupa
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Kaarte - ek moet by die huis kyk. Ek het laas n LEKKER kaart gekoop by Exclusive books - wys meeste van die blyplekke aan, petrol pompe ens. HANDIG !!
Van Sossus Vlei, eintlik SESRIEM, gaan jy so 15 km terug ry binneland toe, dan draai jy Noord.
Solitair se appeltert is bekend. En nog so paar kilos (miskien 20 of 30??) Noord gaan jy verby RostockRitz. MENS daai steaks is LEKKER !!! Hulle kamers is bietjie duur, maar hul het ook kamp plek.
So paar kilos verder is ook Namibian Valley of a Thousand Hills - net DRIE kamp plekke, maar MOOI !!!!!!!!
AS jy besluit om by die Gaub rivier in die rivier bed te kamp moes jy al by Sesriem n permit gekoop het .....
kyk ook vir Bethesda en Chauchab .... daar is regtig MOOI plekke om te kamp.
en as jy kans kry, gooi maar petrol/diesel in !!
Van Sossus Vlei, eintlik SESRIEM, gaan jy so 15 km terug ry binneland toe, dan draai jy Noord.
Solitair se appeltert is bekend. En nog so paar kilos (miskien 20 of 30??) Noord gaan jy verby RostockRitz. MENS daai steaks is LEKKER !!! Hulle kamers is bietjie duur, maar hul het ook kamp plek.
So paar kilos verder is ook Namibian Valley of a Thousand Hills - net DRIE kamp plekke, maar MOOI !!!!!!!!
AS jy besluit om by die Gaub rivier in die rivier bed te kamp moes jy al by Sesriem n permit gekoop het .....
kyk ook vir Bethesda en Chauchab .... daar is regtig MOOI plekke om te kamp.
en as jy kans kry, gooi maar petrol/diesel in !!
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
dankie julle. daar is my huis werk alklaar met 50% verlig.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Probeer maar T4A se pampierkaarte in die hande kry... Ek persoonlik myself het nie van hulle nie, maar ek het 'n pel wat hulle het en daai goed het ongelooflik baie detail op... Op my volgende trip sal ek 'n stel van hulle he..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
daai is noagl duur ja. R780
ek sal maar ouboet se goed moet leen.(gelukkig gaan hy ook hopenlik saam)
ek sal maar ouboet se goed moet leen.(gelukkig gaan hy ook hopenlik saam)
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Watse pille nonsense is dit met julle ouens...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
sulke wit pille
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Die papierkaarte kos so ommenby R160 by T4A self.. Jy hoef nie die volle stel kaarte te koop nie, jy koop net Namibie sinne..
Maar om een of ander rede is Namibie se kaart nie op hulle website nie...
http://www.frontrunner.co.za/map-t4a-namibia-t4a.html" onclick="window.open(this.href);return false; Check hier..
Maar om een of ander rede is Namibie se kaart nie op hulle website nie...
http://www.frontrunner.co.za/map-t4a-namibia-t4a.html" onclick="window.open(this.href);return false; Check hier..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Hilux 1 wrote:sulke wit pille
Die papier kaarte van T4A is redelik goedkoop.. Maar dink jy kies baie ry vir die jong kinders tensy jy dvd agter het vir die hulle...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
nee wat my kinnes moet leer van simons says. as hulle terug kom in die kaap hou ek vasvra van hoeveel verskillende dier soorte hulle gesien het en boom tipes
nee Aunty Val. ek sal maar n paar houe moet uit deel as hulle te veel word(just kidding)
dis ver maar doen baar.
nee Aunty Val. ek sal maar n paar houe moet uit deel as hulle te veel word(just kidding)
dis ver maar doen baar.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Stem, hulle moet leer die veld is die veld en die stad is die stad en die stad gaan nie saam veld toe nie - en die pad is deel van die vakansie (het my n lang tyd gevat om myself daai te laat glo)
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
MapStudio is die kaart wat ek gebruik het. Het 4 of 5 kaarte, maar na n paar dae gou agtergekom die MapStudio een is die beste van die lot.
Het al gehoor van die T4A papier kaart ... nog nie slef probeer nie. Hulle het blykbaar selfs n "plastic coated" een
Het al gehoor van die T4A papier kaart ... nog nie slef probeer nie. Hulle het blykbaar selfs n "plastic coated" een
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kaap tot Tsumeb omgewing en terug
Wat ek like van dieT4A kaarte is dat hulle "travel time" tussen 2 punte aandui. Dis baie meer belangrik as afstand tussen 2 punte veral in verafgelee Namibie.. mens kan 5 ure lank aan 50km ry, maklik.. Dit maak roetebeplanning soveel makliker..