Page 1 of 1

Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Mon Jun 09, 2008 2:00 pm
by Bosvark
Wie is in die area daai naweek

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Mon Jun 09, 2008 2:05 pm
by ThysdJ
Gaan jy daar wees?? :shock:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Mon Jun 09, 2008 2:09 pm
by Bosvark
jip - ou thysie

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Mon Jun 09, 2008 2:13 pm
by ThysdJ
ooops... there goes the neighbourhood.... :shock: :twisted:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Mon Jun 09, 2008 8:26 pm
by Katools
Ek is in, wat van al die "Baan" en Veldrif se mense??

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Mon Jun 09, 2008 8:59 pm
by Dadz Toy BFI
Eben, Katools is one hell of a cool Lux :!: :!:

So why are you listing yourself as an LC Driver :? :?

Cheers :wink:

Rich

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Tue Jun 10, 2008 6:32 am
by Scooter
Rich, katools is being sold :cry:

viewtopic.php?f=7&t=2639

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Tue Jun 10, 2008 6:39 am
by ThysdJ
Dadz Toy wrote:Eben, Katools is one hell of a cool Lux :!: :!:

So why are you listing yourself as an LC Driver :? :?

Cheers :wink:

Rich
Eben drives a new 4x4 every week.... lucky sod!! :twisted: :twisted:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Tue Jun 10, 2008 8:03 am
by Bosvark
Scooter wrote:Rich, katools is being sold :cry:

viewtopic.php?f=7&t=2639
Katools stays the same,it is only the vehicle that changes,Katools can never be sold

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Wed Jun 11, 2008 7:38 am
by Katools
Dadz Toy wrote:Eben, Katools is one hell of a cool Lux :!: :!:

So why are you listing yourself as an LC Driver :? :?

Cheers :wink:

Rich
Hi Rich, being in the trade makes my head spin when I see something new. Me wife thinks I'm crazy. You can always buy my truck, I'll gladly trade in yours!! :lol: :wink:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 1:28 pm
by Bosvark
Gaan nie een van julle armsalige hilux manne saam nie,is julle bang vir petrol prys of mamma,lyk my die meneere gaan saam met my,meer sesponse daar gekry

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 1:34 pm
by SuidWes
Gaan die naweek Matroosberg aanpak :shock: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 1:36 pm
by Bosvark
nog nie gesneeu nie
SuidWes wrote:Gaan die naweek Matroosberg aanpak :shock: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 1:43 pm
by ThysdJ
Weet een van julle of dit al gesneeu het by Matroosberg :shock: :shock:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 1:45 pm
by Bosvark
kyk op google earth
Kaspaas wrote:Weet een van julle of dit al gesneeu het by Matroosberg :shock: :shock:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 1:47 pm
by SuidWes
Die vriend wat my genooi het het vandag daar oor gevlieg (Bloem na Kaapstad) en hy se die berge is wit :D :D :D :D

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 1:54 pm
by Bosvark
Suidwester in sneeu aikonna,nie so lekka werk nie
SuidWes wrote:Die vriend wat my genooi het het vandag daar oor gevlieg (Bloem na Kaapstad) en hy se die berge is wit :D :D :D :D

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 1:59 pm
by SuidWes
Enige tips? Jy het mos al hierdie roete gedoen...

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 2:11 pm
by george
Enige tips? Jy het mos al hierdie roete gedoen...
Wees geduldig.Die plek gaan lyk soos Tygervallei op 'n saterdag(einde van die maand) oggend

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 2:51 pm
by Niel
Dit is mos waar varkie die meeste van sy off roading doen :shock: :lol: :lol:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 3:00 pm
by ThysdJ
Jy is reg Niel!! Elke keer as hy soontoe moet gaan om jou KZTE te recover van die speedbumps af... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 3:10 pm
by Niel
Thys, ek sal iemand anders bel die dag as ek recover moet word :P :P :lol: :lol: Ek stop by die speed humps sodat die girls fotos kan neem anders maak hulle hulle nekke seer om so n sexy bakkie te bekyk om nie ers te praat van die bestuurder nie. Ek sal jou nog kan saam neem en probeer dat een van hulle met jou ook chat maar varkie is op sy eie. 8)

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 3:24 pm
by ThysdJ
Niel ek het jou lankal gese jy moet ophou om Tygervallei toe te gaan as die blindeskool se meisies kom shopping doen aan die einde van die maand, net om voor hulle te "pose" met jou bakkie... Nee man, dis siek!! :evil: :shock: :shock: :shock:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 3:29 pm
by Niel
:lol: :lol: hulle voel gewoonlik hulle pad oop maar dit is net een keer n maand :P Goeie idee dan kan ek julle saam neem die volgende keer. :lol: :lol: :lol: Kan sommer vir Shampoo boy ook inlaai dan kan ons daai body on tap ding doen. :?: Hy het mos net 1 goeie arm en is nou skadeloos.

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 3:31 pm
by ThysdJ
Gaan jy maar... ek gaan speel eerder in die duine... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Klein Tafelberg 14/06/2008

Posted: Thu Jun 12, 2008 3:33 pm
by Bosvark
so dit is daai tyd van die maand wat jy bedoen,vampire niel
Niel wrote::lol: :lol: hulle voel gewoonlik hulle pad oop maar dit is net een keer n maand :P Goeie idee dan kan ek julle saam neem die volgende keer. :lol: :lol: :lol: Kan sommer vir Shampoo boy ook inlaai dan kan ons daai body on tap ding doen. :?: Hy het mos net 1 goeie arm en is nou skadeloos.