Page 1 of 1

Watch die move

Posted: Sun Jun 08, 2008 4:53 pm
by blom
:roll:


http://www.youtube.com/watch?v=ZNMbXroWWqU

:shock:

Grensvegter van LANDROVIA

Re: Watch die move

Posted: Sun Jun 08, 2008 6:07 pm
by hilex08
dis mos 'n hilux forum die.....

ek staak..... :evil: :evil:

Re: Watch die move

Posted: Sun Jun 08, 2008 6:58 pm
by blom
Drink twee geel pilletjies dit sal help tot jou lux se ratkas reg is :mrgreen:

Re: Watch die move

Posted: Sun Jun 08, 2008 7:24 pm
by hilex08
:oops: :oops:

ek het weer na hom gekyk blom.....en ja, daai v8 klink soos musiek...sit net 'n lux dop op dan lyk hy mooier :lol: :lol:

Re: Watch die move

Posted: Mon Jun 09, 2008 8:56 am
by blom
Hennie die 8 maak my opgewonde, ja!!!
MAAR maat luister bietjie my 4 jarige seun se comment :mrgreen:
Dewald het eenkeer gese hy tjank sommer so trots is hy , nou ja ek TJANK somme so trots is ek.
Maak reguit die wielle VOOR jy die hammer drop


Grensvegters van LANDROVIA

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 12:46 pm
by THROTTLE-BOY
:D blommie , its in the blood ouboet......next generation of wheelers are there already....
:wink: we'll be standing on the side lines with the "ZIMMERS" screaming at them :twisted:

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 3:26 pm
by BenHur
Hein

http://www.youtube.com/watch?v=L68GlOr657s&NR=1

Wat het jy so gesukkel hier boet, smaak my jy moet maar 'n toyota badge ook op plak

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 4:03 pm
by blom
EEEEEiiiish :shock:

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 5:09 pm
by BenHur
Hi jy sal moet beter doen as EEEEEiiiish, daai dastbin het jou ore aangesit :shock: :shock:

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 5:28 pm
by blom
:(

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 5:57 pm
by hilex08
fight fight fight !!!! :evil:

gaan julle twee mekaar met lang pouse tackle?? :roll: :roll:

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 5:59 pm
by hilex08
blom wrote:Hennie die 8 maak my opgewonde, ja!!!
MAAR maat luister bietjie my 4 jarige seun se comment :mrgreen:
Dewald het eenkeer gese hy tjank sommer so trots is hy , nou ja ek TJANK somme so trots is ek.
Maak reguit die wielle VOOR jy die hammer drop


Grensvegters van LANDROVIA
ek het my vrou ook laat luister.....en ek kry 'n traan in my oog.....ek het nie laaiteis nie,
en as ek gehad het moes hulle soos jou laatie gewees het !!!! :cry:

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 6:40 pm
by DOELLOOS
Dan sal jy maar nog moet 'tentpen' ou blom...

Dis nooit te laat vir laaities nie!!

:mrgreen:

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 6:54 pm
by blom
nee ek het twee ewald
een korporaal 6 jaar en dan die generaal 4 jaar
maar daar is petrol in hulle are. as jy mooi luister op die een video sal jy hoor hulle gee al raad as ek ry

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 6:58 pm
by DOELLOOS
ag verskoon tog o grote blom...

Dis Hilex08 wat sal moet 'tentpen' vir 'n vale...

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 7:02 pm
by blom
nee f@k ewald hennie is 'n outoppie hy sal somme 'n stroke vat die ou
:mrgreen:
nee ek terg somme hennie ja nee kyk as jy twee wettertjies kan kry soos myne vat hulle

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 7:05 pm
by DOELLOOS
come to think of it, 'tentpen' is dalk 'n bietjie 'n sterk woord...

maybe sal hy maar net bietjie 'needle seating' kan doen

:mrgreen:

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 7:09 pm
by blom
:shock:
klink na 'n plan

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 7:22 pm
by hilex08
ou toppie se gat !!!!!

dis nie wat die dominee se vrou vir my gisteraand gese het nie............... 8)

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 7:41 pm
by blom
:shock:

Re: Watch die move

Posted: Sat Jun 28, 2008 8:00 pm
by hilex08
:lol: :lol: :lol:
med_drinking03.gif
med_drinking03.gif (6.03 KiB) Viewed 2788 times